Page 7 of 27
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Mon Mar 26, 2018 9:39 pm
by Dweetster
Ek kry nie altyd iemand om te help ry nie, die manne is maar lief vir die bed.
Ek moes n hele end ompad ry om by my staanplek uit te kom van no 1af. Die jakkals hardloop teen n klip kop af en ek moet 4x4 lanks die grens draad af. Ek ry dus 3km ompad.
Maar ek het hom nie onder druk gesit nie ek gaan hom opklop ek het sy adres.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Mon Mar 26, 2018 9:50 pm
by Dweetster
Wat is die kaans dat daar n wyfie kat ook sal wees? Ek ken nie rooikat so lekker nie. En hoe bepaal ek die ouderdom van n kat?. Hoe roep jy n rondloop hond in? Ons het baie honde wat jag op die plase, dink julle n mens kan hom met n ander honde blaf inroep?
My critter call wil nie soos n hond maak nie as ek so probeer blaf klink ek ek roep eende.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Mar 27, 2018 6:04 am
by NicoSmit
Ek het 'n hond in geroep met 'n steenbokkie distres die goed was honger en soek dan kos nes 'n jakkals sy baas was nie 'n happy chappy nie
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Mar 27, 2018 6:24 am
by Friedland
NicoSmit wrote:Ek het 'n hond in geroep met 'n steenbokkie distres die goed was honger en soek dan kos nes 'n jakkals sy baas was nie 'n happy chappy nie
Dan moet sy baas hom voer en by die huis hou.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Mar 27, 2018 6:49 am
by JacoJ
Ook al honde in geroep met kos. Jy vang ook maklik hond met n hok. Hys nie so slim soos n jakkals nie
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Mar 27, 2018 7:29 am
by Nella
Hiers n foto net om julle manne aan te spoor
Die is n teef wat meeste oggende by n krup saam met wat ek dink n reën jak inkom. Krup is so 190m weg en hulle kom sterk skemer in...staan nooit lank genoeg stil vir n skoot nie (as dit by jakkalse kom gaan ek aan de bewe soos n riet

) en boonop kon ek nog nooit my kruishaar mooi gesien kry teen daai tyd nie en ek weet as ek mis gaan skiet is my kanse verspul
Wel die keer met ander glas op die geweer en n sagte fluit op die mond fluitjie was genoeg om haar te laat bakkie ry.
IMG-20180327-WA0010.jpg
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Mar 27, 2018 8:47 am
by JacoJ
Nella wrote:Hiers n foto net om julle manne aan te spoor

Baie goed gedoen!
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Mar 27, 2018 11:02 am
by Dweetster
Mooi Nella. Daai klein jak is mak daar op jou been.. (grappie).
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Mar 27, 2018 4:21 pm
by Nella
Dweetster wrote:Mooi Nella. Daai klein jak is mak daar op jou been.. (grappie).
Kyk as jy n jaar terug vir my gesê het dat ek so klein skoot brakkie sal hê het ek vir jou gelag. ...maar ja die klein ding het rerig nogal houding aan haar...dink seker sy is so sterk en groot soos n leeu

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Mar 27, 2018 9:56 pm
by naas222
Nella wrote:Hiers n foto net om julle manne aan te spoor
Die is n teef wat meeste oggende by n krup saam met wat ek dink n reën jak inkom. Krup is so 190m weg en hulle kom sterk skemer in...staan nooit lank genoeg stil vir n skoot nie (as dit by jakkalse kom gaan ek aan de bewe soos n riet

) en boonop kon ek nog nooit my kruishaar mooi gesien kry teen daai tyd nie en ek weet as ek mis gaan skiet is my kanse verspul
Wel die keer met ander glas op die geweer en n sagte fluit op die mond fluitjie was genoeg om haar te laat bakkie ry.
IMG-20180327-WA0010.jpg
mooi geluk man...ek bewe net so.... sukkel om n twak na die tyd uit pakkie te kry
nog n aanspooring foto..
vanaand om 8:30...
begin met hasie horten... hy nog nie eens kla nie kom die jong reun aangesweef deur die vars gesnyde lusern ... hy hop so oor windrye... stop n half sekond by roeper sien die haas lyk nou nie reg en laat waai.. n hiert jou bogger laat hom stop... toe dop hy om op n windry...
sien maan raak nou helder... gaat maar los vir so 10 dae... of weer probeer as lus te erg raak
IMG-20180327-WA0019.jpg
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Mar 27, 2018 10:12 pm
by JacoJ
naas222 wrote:Nella wrote:Hiers n foto net om julle manne aan te spoor

Naas jy moet watch! Lyk my die jakke wat jy skiet wil die drade af kou om hul makkers te laat in kom
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Mar 27, 2018 10:32 pm
by Dweetster
Dit is goeie werk manne. Ek moet ook se dat ek raak ook bewerig as ek n jakkals hier by my in die gras hoor antwoord en weet hy is oppad.
Ek bewe so my geweerslot klink soos n geld blikkie in n bruidegom se hand op n Saterdag middag in Zambezi laan nadat hy uitgevind het sy aanstaande se suster is swanger.
Maar dit bly lekker.. (jakkals skiet)
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 7:40 am
by naas222
Jong die jakke wat ek het het n yster tekort in hul dieet... maar lyk my eerder na n lood tekort.. ek voer maar soos hul inkom en vra.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 10:53 am
by Dweetster
Lyk of jy voelend op die draad smeer en hulle skiet soos hulle vassit.
Net n dom vraag, dra jakkals hond dol siekte?
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 11:04 am
by naas222
Dweetster wrote:Lyk of jy voelend op die draad smeer en hulle skiet soos hulle vassit.
Net n dom vraag, dra jakkals hond dol siekte?
vir seker honsdolheid... en brandskiek...
mens moet eintlik met handskoene werk as jy hul hanteer... dit lyk bitji "girly".. maar is srker beter as om n siekte op te doen
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 12:21 pm
by Dweetster
Hoop nie dis hoekom my hare minner raak nie.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 12:27 pm
by Dweetster
Moet hy jou byt om dol te raak of is dit deur bloed?
N vriend het n jakkals op sy plaas erf geskiet wat met sy labradors wou baklei.
Die hek was oop en die jak was nie vas geskeer nie. Hy het daar bly staan tot hy sy geweer gaan haal het en geskiet het.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 12:52 pm
by naas222
Dweetster wrote:Moet hy jou byt om dol te raak of is dit deur bloed?
N vriend het n jakkals op sy plaas erf geskiet wat met sy labradors wou baklei.
Die hek was oop en die jak was nie vas geskeer nie. Hy het daar bly staan tot hy sy geweer gaan haal het en geskiet het.
vra jou vee arts oor oordraadbaarheid...
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 1:02 pm
by JacoJ
naas222 wrote:Dweetster wrote:Moet hy jou byt om dol te raak of is dit deur bloed?
N vriend het n jakkals op sy plaas erf geskiet wat met sy labradors wou baklei.
Die hek was oop en die jak was nie vas geskeer nie. Hy het daar bly staan tot hy sy geweer gaan haal het en geskiet het.
vra jou vee arts oor oordraadbaarheid...
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Ek praat onder koreksie maar soos ek dit het leef die virus in die speeksel. Maar stem saam dat mens eerder die veearts moet vra
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 1:11 pm
by JacoJ
Manne
Lyk vir my ons is beslis nou in die " moeilike tyd" soos oom Hein dit noem.
Het gister aand n vriend van my gaan help met n probleem. Eerste 2 roep plekke begin met territoriaale klank maar jak het geantwoord en toe weg beweeg. 3de roep plek net kos gebruik en kon toe darm 2 laai.
Was in gauteng naby magaliesurg.
Wat ervaar julle?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 1:19 pm
by naas222
JacoJ wrote:Manne
Lyk vir my ons is beslis nou in die " moeilike tyd" soos oom Hein dit noem.
Het gister aand n vriend van my gaan help met n probleem. Eerste 2 roep plekke begin met territoriaale klank maar jak het geantwoord en toe weg beweeg. 3de roep plek net kos gebruik en kon toe darm 2 laai.
Was in gauteng naby magaliesurg.
Wat ervaar julle?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
jacoj.... daaai teritoriaale klanke... dink jy nie dis dalk jonges nie.. hul bang en maak gat skoon..
is jy in n kern gebied
of
roep jy rond en bont
ek my laaste een op haas geskiet...
op jak klanke niks...
kry reaksie op jak klanke maar kom ni in nie.. staan net daar en koggel jou
my siening... daars ouens met meer ondervinding.. hoop hul daag op
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 1:33 pm
by JacoJ
naas222 wrote:JacoJ wrote:Manne

Beslis was ek in kern gebied. Ek ken redelik die plaas goed en jag al daar vir so 2 jaar. Die twee wat ek gelaai het was reun en teef van om en by 3-4jaar.
Ek kan nie met sekerheid sê dat die wat aanvanklik geantw het jonges is nie. Ek het geskuif na waar die jak geantwoord het op geleentheid 1 en 2. En toe geskiet op geleentheid 3. Dus wil ek glo dat ek tog die pes gekry het wat my gekoggel het. (Gelukkig)
Die territoriaale klanke het goeie sukses vir my gehad tot nog so 2 weke terug maar kon agter kom dat dit begin afneem (op verskillende plakke) Gister aand was net vir my te opvallend dat dit beslis die jakke weg gedryf het. En toe ek die twee kry en sien dis nie laas jaar se kleintjies nie het dit my kop erg aan die dink gesit.
Ek gebruik nie territoriaale klanke aanhoudend nie. Sal wel begin met een maar gaan dan oor na kos as ek niks reaksie kry nie. Dis gewoonlik my "resep" wat ek gebruik van so oktober tot so om en by maart/april.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 1:34 pm

Posted: Wed Mar 28, 2018 8:28 pm
by NicoSmit
Sosiale klanke waar ander jakkalse gehoor word werk goed die jonges sal nie bedreig voel nie en grotes wil daai ander jakke wat in sy gebied is gaan op d2nner dan wissel jy met kos en vreet .Dit het 2weke terug goed vir my gewerk.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 8:30 pm
by naas222
NicoSmit wrote:Sosiale klanke waar ander jakkalse gehoor word werk goed die jonges sal nie bedreig voel nie en grotes wil daai ander jakke wat in sy gebied is gaan op d2nner dan wissel jy met kos en vreet .Dit het 2weke terug goed vir my gewerk.
nico... wat is daai klank met kleintjies.. kan jy dalk meer spesifiek wees asb... daars n klomp en ek verloor tred jong... dankie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk