Page 7 of 8

Re: 300prc

Posted: Mon Jan 17, 2022 10:12 pm
by Dale SH
Diesel Dog wrote: Mon Jan 17, 2022 10:06 pm I was getting 2835fps at 95 mm tpl with 230 bergers and 80.4gr n 560.
THIS THING IS ALL SHOW AND NO GO!!

DD
I don't know so much.
A 230 grain bullet at +- 2800 fps with a ridiculously high BC is going to make an awesome long range shooter.
That bullet will travel miles before it even starts losing momentum.

Re: 300prc

Posted: Mon Jan 17, 2022 10:17 pm
by Diesel Dog
[quote="Dale SH" post_id=860230 time=1642450172 user_id=6834]
Give it to me as late Christmas present.
[/quote]

If you see the borescope images after 300 rounds you might look a gift horse in the mouth. :laugh: :laugh:
DD

Re: 300prc

Posted: Mon Jan 17, 2022 10:20 pm
by Dale SH
Let me know how things work out.
I am now going to give the back of my eyelids a thorough examination and check for cracks.
Chat later.

Re: 300prc

Posted: Mon Jan 17, 2022 10:23 pm
by Diesel Dog
[quote="Dale SH" post_id=860231 time=1642450339 user_id=6834]
[quote="Diesel Dog" post_id=860229 time=1642450008 user_id=11453]
I was getting 2835fps at 95 mm tpl with 230 bergers and 80.4gr n 560.
THIS THING IS ALL SHOW AND NO GO!!

DD
[/quote]

I don't know so much.
A 230 grain bullet at +- 2800 fps with a ridiculously high BC is going to make an awesome long range shooter.
That bullet will travel miles before it even starts losing momentum.
[/quote]

But will the 230 gr load hold up to QL scrutiny.

DD

Re: 300prc

Posted: Sat Aug 06, 2022 5:32 pm
by Diesel Dog
230 gr berger hybrid
97.1gr h20
Tpl 95mm
24 " barrel
Rl 26 75.5gr=2750 fps

Moet ek nog kruit gooi?

DD.

Sent from my SM-G980F using Tapatalk



Re: 300prc

Posted: Sat Aug 06, 2022 7:38 pm
by tripodmvr
Gee asb. die reeksnommer van koeël. Daar is verskeie 230 Hybrids.

Re: 300prc

Posted: Sat Aug 06, 2022 8:51 pm
by Diesel Dog
[quote=tripodmvr post_id=871488 time=1659807517 user_id=2923]
Gee asb. die reeksnommer van koeël. Daar is verskeie 230 Hybrids.
[/quote]

30430

DD

Re: 300prc

Posted: Sat Aug 06, 2022 9:13 pm
by tripodmvr
Daar is jou node.
Diesel Dog 300PRC RL26 230Berger.png

Re: 300prc

Posted: Sat Aug 06, 2022 9:20 pm
by Diesel Dog
Dankie Marius

Gaan hom daar probeer.

DD

Re: 300prc

Posted: Sun Oct 09, 2022 1:32 pm
by Diesel Dog
Marius die 76.4 gr lading loop mooi op 1600m .Na ek agter gekom het om die geweer vas te hou en die bipod telaai is die vertikaal mooi.Nou moet ek net die rail laat shim dat ek kan dial die afmik op die kruishaar laat my kop raas.
Temp 22 deg c
Wind 15 mph

DDImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Sun Oct 09, 2022 2:26 pm
by Eight
Daai is n netjiese groepie vir 1600m. Het jy nogsteeds die ess chassis op daai geweer en is die bipod die mark en sam een waat saam gekom het.

Re: 300prc

Posted: Sun Oct 09, 2022 3:22 pm
by Diesel Dog
[quote=Eight post_id=874408 time=1665318403 user_id=12028]
Daai is n netjiese groepie vir 1600m. Het jy nogsteeds die ess chassis op daai geweer en is die bipod die mark en sam een waat saam gekom het.
[/quote]

Vasgeplak met pratleysteel ja.

DD

Re: 300prc

Posted: Sun Oct 09, 2022 7:26 pm
by tripodmvr
1 MOA = 0,46m op 1600 meter. Daardie groep lyk beter as 0,5 MOA.

Re: 300prc

Posted: Mon Oct 10, 2022 12:32 pm
by Wouter Roets
DD

Mooi gegooi daar!

Ja nee kyk hierdie nodeprogram en QL is darem wragtig n helse klug!

Groetnis
Wouter

Re: 300prc

Posted: Tue Oct 11, 2022 6:38 am
by Diesel Dog
[quote="Wouter Roets" post_id=874429 time=1665397956 user_id=730]
DD

Mooi gegooi daar!

Ja nee kyk hierdie nodeprogram en QL is darem wragtig n helse klug!

Groetnis
Wouter
[/quote]

Vir my werk dit goed om nie die rooi lyn te ver te oorskry nie >:+ .Daar is manne wat meer presiesie van hulle ladings verwag en hulle het die vermoe om dit te benut maar vir my doeleindes werk dit goed as jy vinnig aan die skiet wil kom

DD

Re: 300prc

Posted: Tue Oct 11, 2022 2:30 pm
by Jackalsniper
Ek dink hierdie post het aan die begin n paar manne afgeskrik van Howa se .300 PRC,
maar na hierdie foto van jou en hierdie mooi groepie op
1.6Km gaan die geweer winkels se telefone weer begin lui..
Sit asb weer n foto op van die roer!
Groete

Re: 300prc

Posted: Sun Jul 23, 2023 8:45 pm
by Diesel Dog
Die 300prc projek het nou "full circle" gekom.
Ek gaan nou n lang afstand jag geweer van hom maak . Het n hout kolf opgesit en met die Bergers skiet hy nog .5 moa as jy die geweer vashou.Die balans van die geweer met die silenser is nie goed nie en hy dra nie lekker oor die skouer nie.

Die laaste week in Augustus wil ek n eland en paar blesbokke met hom skiet .

DDImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Sun Jul 30, 2023 1:48 pm
by Diesel Dog
Van die geweer in die houtkolf is verbeel ek my groepeer hy beter.Of is dit omdat ek in die sit posisie oor xbag skiet en die voorlaai behoorlik vashou?

Vandag geskiet op 100m 3 skote ook first round hit op 700m op 200mm gong.
Wind 10mph SW
Temp 11 degrees celcuis

DDImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Sun Jul 30, 2023 4:31 pm
by Gideon@1
Goed gedoen!!!
‘n Paar clicks regs en jy is innie bullseye.😂

Well done!!!

Re: 300prc

Posted: Sat Aug 05, 2023 9:56 am
by Diesel Dog
Eerste bloed vir die 300prc met die hout kolf.Gedink hy gaan meer skade maak op 280m.

DDImageImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Sat Aug 05, 2023 10:19 am
by tripodmvr
Mooi geskiet. Stuur asb. biltong.

Re: 300prc

Posted: Sun Aug 20, 2023 7:59 pm
by Diesel Dog
Die 300prc het toe sy Eland gekry maar nie sonder drama nie. Ons het eers n paar blesbokke geskiet en die 230gr bergers het dwaars deur die blesbokke geskiet met groot uitskiet wond op 500 tot 560m.
Die volgende dag soek ons n eland en kry toe n mooi bull op 556m plank dwars staan die wind is van agter en toe die skoot loop val hy in sy spore neer.
Almal wens geluk maar ek is onrustig die skoot moes hoog getref en die rugraat raak geskiet het is wat ek aflei van sy val.

Twee werkers gaan die bok se pens trek en ons gaan aan met blesbok skiet.Later kry ons tyding dat die bok weg is en hulle kry hom nie.
Lang storie kort, kry ons die bull in n trop van 16 elande, hulle hardloop op450m van links na regs voor ons verby en die boer se ek moet in die hardloop skiet voor hulle die berg vat dan is hy weg.Ek draai die scope se vergroting op sy kleinste en mik op sy neus die stof slaan agter hom uit.Die volgende skoot mik ek n bok voor en tref die agter bene en die derde skoot tref net agter die ribbes in die pens .Die bull draf toe al stadiger maar verdwyn saam met die trop gelukkig nie berg toe nie.
Ons kry toe die trop staan in dooie grond agter n rant en ek skiet die bull in die kop op 220m en die slag bly le hy.

Die 230gr berger het nie gepentreer nie en opgebreek.
Ek sal nie weer met die koeels n eland bull aanvat nie .
Die bull het 454kg geweeg met pens uit.


DDImageImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Re: 300prc

Posted: Sun Aug 20, 2023 8:11 pm
by Diesel Dog
.Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Thu Sep 07, 2023 8:50 am
by arno65
Baie dankie vir al jou posts en help,ek het baie geleer en sal definitief na die kaliber kyk as n toekomstige projek.

Re: 300prc

Posted: Thu Sep 07, 2023 9:02 pm
by Diesel Dog
[quote=arno65 post_id=890211 time=1694069454 user_id=6347]
Baie dankie vir al jou posts en help,ek het baie geleer en sal definitief na die kaliber kyk as n toekomstige projek.
[/quote]

Ek is bly iemand kon baat vind by my foute,ek het die kaliber aangeskaf om vir myself te bewys dat dit maar net bemarkings hype van HORNADY is. Maar nou dat ek al so bietjie met hom geskiet het kan ek nie glo dat die Amerikaners dink hy is soveel beter as n 300wm nie.
Kan net nie wag vir Rudi om vir ons n swaar hoe BC koeel temaak , dan wil ek weer n groot bok skiet.

DD