Page 7 of 31

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sat Mar 25, 2023 2:29 pm
by Rudi Fischer
Dagse julle

Het die 180gr Vandag gaan toets.
Was n rustige laading van 2550 fps uit my 30-06 met sy 21” loopie.

Op 50m in wetpacks
Image
Image
Image

Op 100m in wetpacks
Image
Image
Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sat Mar 25, 2023 2:42 pm
by Rudi Fischer
Net as n toets medium.

Die was n 180 gr Hornady Interlock in die selfde wet pack op 50m

Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sat Mar 25, 2023 5:52 pm
by Frederik
Netjies Rudi lyk soos 'n wenner.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Mar 30, 2023 8:11 am
by Rudi Fischer
Dagse Julle.

Ek wil graag weet wat sal die belangstelling wees in die 180gr. Ek wil die naweek werk aan “up scaling” om n 500 - 1000 op n dag te maak.

Ek dink die 180gr sal beter werk vir die manne met 30-06 en 300 WM.

My spoed was maar 2550fps by die loop (Magnetospeed) maar dink die 150gr gaan beter werk in die 308.

Image


Image
Image
Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Mar 30, 2023 9:32 am
by Charles7x57
Goeie more Rudi.
Ek steek solank my hand op vir n pakkie 180gr ers.
Ek oorweeg dit sterk om die 180gr Oryx wat ek tans in my 30-06 gebruik te vervang met die SBC 180gr.
Kom hulle ook in 100 of minder per pakkie?
Groete.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Mar 30, 2023 10:08 am
by Rudi Fischer
Charles7x57 wrote:Goeie more Rudi.
Ek steek solank my hand op vir n pakkie 180gr ers.
Ek oorweeg dit sterk om die 180gr Oryx wat ek tans in my 30-06 gebruik te vervang met die SBC 180gr.
Kom hulle ook in 100 of minder per pakkie?
Groete.
Hulle sal ook in 100 per pak wees.
Sal vanmiddag n prys op sit vir julle.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Mar 30, 2023 10:59 am
by Charles7x57
Baie dankie.
Ek kyk uit vir dit.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Mar 30, 2023 1:25 pm
by Rudi Fischer
R1600 per 100

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Mar 30, 2023 1:56 pm
by Rigby
My naam is reeds met swart ink op jou lysie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Apr 02, 2023 8:51 am
by Grenslyn
Hallo Rudie

Ek sal die volgende neem :
100 x 150gr .308
100 x 180gr .308
100 x 450gr .458

Ek gesels verder met jou op whatsapp.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Sun Apr 02, 2023 4:28 pm
by Rudi Fischer
Nog so paar 180gr gemaak vanoggend en toe gaan toets met die nuwe S365 vir spoed uit my kort loop 30-06.

Spoed was 2607 fps en node sit op 2650 fps.


Image
Image
Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Apr 03, 2023 7:20 am
by MyLani
Let me know when you are producing 30cal
I will definitely try some 150gr 30cal for my 308 and I will need some more 375 and 458

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Apr 03, 2023 12:37 pm
by jdpretorius
Rudi kom wys asseblief, as jy van die 150gr op jou 30-06 dalk toets

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Apr 03, 2023 1:19 pm
by Rudi Fischer
jdpretorius wrote:Rudi kom wys asseblief, as jy van die 150gr op jou 30-06 dalk toets

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sal vir julle kom wys sodra ek hulle getoets het.
Belowe.

Sal in die week hulle maak en n foto plaas

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Mon Apr 03, 2023 1:33 pm
by Charles7x57
Die 180gr het mooi gebondel. Ek dink die is n wenner!!!

Safari Bullet Company.

Posted: Wed Apr 19, 2023 11:46 am
by Rudi Fischer
Dagse Julle

Het vandag toetse gaan doen op die .30 180gr koeel.
In 30-06 en 308.

Het al die 30-06 gelaai met presies die selfde laading, primer en seating diepte.
Het Nosler Partition, Swift Aframe, Norma Orxy, en SBC 180gr teen mekaar op geweeg.

S365 55.2gr
CCI200
Norma doppe
TPL 80.50 mm

Die spoed wat ek gekry het uit my 21” loop Winchester was as volg.

Spoed:
Oryx - 2525 fps
Aframe - 2518 fps
Partition - 2530 fps
SBC 30-06 - 2700 fps
SBC 308 - 2410 fps

Penetrasie in wetpacks:
Oryx - 36 cm
Aframe - 45 cm
Partition - 37 cm
SBC 30-06 - 47 cm
SBC 308 - 44 cm

Gewig behou:
Oryx - 164.3 gr
Aframe - 177.3 gr
Partition - 129.8 gr
SBC 30-06 - 178.3 gr
SBC 308 -179.2 gr

Oop maak na wydste punt:
Oryx - 20.67 mm
Aframe - 14.96 mm
Partition - 15.38 mm
SBC 30-06 - 16.00 mm
SBC 308 - 15.92 mm

Het SBC in 308 en 30-06 ook getoets in wetpacks op 200m.

Gewig behou:
30-06 - 178.7 gr
308 - 179.7 gr

Oop gemaak na wydste punt:
30-06 - 15.58 mm
308 - 12.86 mm


Image

Image

Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Wed Apr 19, 2023 12:17 pm
by MyLani
That looks great!

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Wed Apr 19, 2023 12:30 pm
by Capt. Yoda
Netjies Rudi, nou wag ons net vir daai Eland se verslag om te sien hoe hard hierdie ouens n groot bok om gooi

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Wed Apr 19, 2023 12:50 pm
by Charles7x57
Baie mooi. Die SBC staan niks terug vir die groot name nie. Baie dankie vir jou moeite.
Jy weet seker wat kom volgende?
Wanneer kan ons bestel?

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Wed Apr 19, 2023 1:12 pm
by Frederik
Pragtig Rudi nou verstaan ek hoekom jy so stil is laaste tyd.
Hard besig aan iets baie mooi.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Wed Apr 19, 2023 1:50 pm
by Dash431
Ek sal graag wil sien hoe maak die 150gr in die 308.

Ek is oortuig dit gaan n perfekte kombinasie wees.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Apr 20, 2023 7:26 am
by Rudi Fischer
Dash431 wrote:Ek sal graag wil sien hoe maak die 150gr in die 308.

Ek is oortuig dit gaan n perfekte kombinasie wees.
Die 150gr gaan presies die selfde werk as die 180gr.

Selfde Ogive, en selfde gat en lood kombinasie.
Ek maak hom ligter deur korter te maak van agter af.

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Apr 20, 2023 7:30 am
by Rudi Fischer
Capt. Oblivious wrote:Netjies Rudi, nou wag ons net vir daai Eland se verslag om te sien hoe hard hierdie ouens n groot bok om gooi
Dit klink soos n plan Cappie.
Sponsor die Eland dan gaan toets ons die koeels Image

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Apr 20, 2023 10:44 am
by LoopSoosStroop
Hallo Rudi, lyk baie netjies. Hoe bou jy 'n wetpack vir hierdie toetse?

Re: Safari Bullet Company.

Posted: Thu Apr 20, 2023 11:25 am
by Rudi Fischer
LoopSoosStroop wrote:Hallo Rudi, lyk baie netjies. Hoe bou jy 'n wetpack vir hierdie toetse?
Ek vat Koerante. (Baie koerante)
Bruin boks tape hulle aan mekaar vas, bo, onder en langs die kante in bondels van so 25cm dik.

Dan laat le ek hulle in water vir 6 dae. Waar ek hulle elke dag om draai en meer water by sit soos die koerante die water opneem.

Image
Image