VOERTUIG "RIG"

Post Reply
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by JACQUES BOTHA »

J3
Julle klink so wreed, julle gaan seker nie die arme diertjies doodskiet nie....
ELIMINEER slegs die skluldige partye asb, los die onskuldige goedjies soos bosvarke en vlakvarke en jakkalse wat vegetaries lewe asb..
::) ::) ::) ::) ::) ::)
SHOOT THEM OUT OF YOUR TURRET..... STUUR SOMMER FOTO'S AAN VIR plagiaat aan my kant.... ;)
Shoot straight and tell the truth!
Ambessa

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by Ambessa »

Hallo Ja3
Ja3 wrote:...Ou skerpioen is amper gereed vir die besigheid. Het so paar eksklusiewe modifikasies aangebring.
Het 'n raam op met 'n "canvas canopy" oor. Die dak gedeelte zip heeltemal oop..
Waar het ek die kontrepsie se fototjie gemis? Seker toe ek onder die skalpel was?

Moet 'n aardige dingetjie wees om skerpioen te heet?

Ambessa
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by Freek »

Agent Ambessa, daar is nog nie 'n fototjie geplaas van die Skerpioen nie. Hy is nog self onder die grinder, welder en plasma cutter, besig met aanbouings en verbeterings. Ek is seker Ja3 sal sodra die operasie op sy mobiel voltooi is hin foto of 2 plaas vir die parteie op die site om te aanskou en ooglede te lig - if you know what I mean.  :o :o 8)

Net so bietjie geduld, ek kan jou eending waarborg daai forotjie of 2 gaan die moeite werd wees om te aanskou ;) ;) ;) ;) 8)

Die projek is huidiglik hoogs vertroulik en onder beheer van die Vaaldriehoek jakkals jagters intelegensie diens. Al wat ek tot op hede mag kwyt raak is dat die Skerpioen hin mak bosvark agter op sy bak het wat dien as skietstoel en rifle rest. Huidige prestasie toetse en navorsings resultate het ook gedui daar op dat die bosvark agter op die bak uniek geskik is om jakkalse onder normale en abnormale roep skiet afstande goed in lok, uit ruik, en ook uit wys met die hulp van hin kol lig. Jakals se tjend word letterlik vir 'n kort wyle in die kolig geplaas voordat hy sy rit mee maak na die sogenaamde beter weiveld - If you know what I mean  8)

Meer as dit mag ek ongelukkig nie nou uitlap nie terwille van die Vaaldriehoek jakkals jagters intelegensie diens se reputasie, maar handig wel nou die spreuk beurt oor aan Agent Ja3 aka Skerpioen 007 indien hy moontlik iets op die hart het.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by Freek »

Agent Ja3 nou net hin oproep gehad van agent Muller, blykbaar is die patent regte, fooie en alerhande ander informasie hierom on vanpas  tot hierdie gesprek en selg vertroulik tot die Vaaldriehoek Jakals jagters intelegensie diens.  ;) ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by Rooies »

Ja3
Naandse epos bietjie vir my ook ou jakes se raam se fotos sodat ek kan sien waar kan ek verbeter of aanpas aan myne.
groete
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by Ja3 »

Rooies
Hy't dit ge-mms vir my. As jy hom mooi vra, dan sal hy dit seker vir jou ook stuur teen 'n fooitjie.
Sy nommer is hier erens vroe?r gepos.

Ja3
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by JACQUES BOTHA »

ROOIES
gooi jou epos adres op dan stuur ek hom aan.
hy is plain en propper. no fuss maar hy werk mooi vir my, daar is nadele aan die raam. maar ook vir my n voordeel.
as ek voltyd moet skiet sal ek n raam rondom my stoel he...vir seker..
groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by Rooies »

Jacques

Jy kan maar gooi careldutoit@rocketmail.com.

Thanks wardeer dit

rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by Freek »

Hier is 'n voorbeeld van die nuutste model van die Bosvark reeks wat die naweek bekend gestel is, hoop hy vind aanklank by die jagters... ;)

Image


Image


Image






Image
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by britsman »

Freek,
        Neat work and simple.Lekker comfy chair. How do you mount it on the bak?

        Well done.
                      cheers,
                                brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by Louis102 »

Netjiese handewerk en oordentlike label, spoggerig!  Hoe skiet hy?
Goeie dade oortref goeie woorde.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by Freek »

Dankie vir die komplimente manne.

Britsman, soos al die ander stoele boud die stoel ook agter op die voertuig se bak vas m.a.w daar moet gate in die bak geboor word om die oukie vas te maak.

Oom Louis, ek het self nog nie die voorreg gehad om 'n skoot uit hom af te vuur nie, maar die geweer rus is 'n verbeterde ontwerp van die rus wat ek op die ander stoel gebou het deurdat jou geweer vas maak op die rus (beter stabiliteit) en die rus kan verstel. So al wat die jagter moet doen is om te verseker die sneller word reg af gedruk sodra die kruishaar op die teiken is. Die stoel se nuwe baas moet maar hier op die forum vir ons die nodige verslag doen van hoe hy skiet ens.  ::)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
katjak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by katjak »

Feek.      Baie netjies. Ek weet sommer hy sal sy kant bring. Wat prys jy hom. laat weet bietjie.    Japie
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
Ambessa

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by Ambessa »

Hallo Freek
Freek wrote: Hier is 'n voorbeeld van die nuutste model van die Bosvark reeks wat die naweek bekend gestel is, hoop hy vind aanklank by die jagters... ;)
As dit nie gaan werk nie weet ek regtig nie!

Jy het jou roeping gemis. Mooi so!

Ambessa
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by Rooies »

Freek

ja die stoel is wragtagpragtag, miskien kan jy plek maak vir n laptop dan kan n man sommer uit die veld
kantoor toe ry en in hom sit en werk!
Wat prys hy?

groete
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: VOERTUIG "RIG"

Post by Freek »

Rooies, Ambessa ek waardeer julle goeie terugvoer. 8) Gaan kyk onder "advertensies" daar het ek die stoel se hele pedigree gepost
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Post Reply