Page 8 of 35

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Dec 10, 2013 9:13 am
by Marc
Net ingeval jy dalk gedink het jy KAN vlieg, die man KAN vlieg :o




Re: Youtube Videos

Posted: Tue Dec 10, 2013 9:16 am
by Frikkiedbr
Die ou kan vlieg wow

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Dec 10, 2013 9:47 am
by Triple2
Definetief nie sy 1ste keer met n sling nie

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Dec 10, 2013 9:50 am
by NEGE3
Ongelooflik. Sit nie in elke ou se broek nie.

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Dec 10, 2013 10:01 am
by Frikkiedbr
Jeremy Winters demonstrates how Coriolis effects bullet drop by shooting 1000 yards to the west and 1000 yards to the east and comparing the results.
http://www.youtube.com/watch?v=jX7dcl_ERNs


Re: Youtube Videos

Posted: Tue Dec 10, 2013 8:08 pm
by Johan Reyneke
Weet nie of hierdie al op is nie maar is baie interressant
Why good people should be armed
http://www.youtube.com/v/20RoAfflGCM

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Dec 11, 2013 7:58 am
by FCLoretz
Johan Reyneke wrote:Weet of hierdie al op is nie maar is baie interressant
Why good people should be armed


Re: Youtube Videos

Posted: Wed Dec 11, 2013 9:15 am
by FCLoretz

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Dec 11, 2013 3:02 pm
by Frikkiedbr

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Dec 12, 2013 1:17 pm
by Frikkiedbr

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Dec 12, 2013 1:25 pm
by Frikkiedbr


Re: Youtube Videos

Posted: Fri Dec 13, 2013 8:34 am
by FCLoretz

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Dec 13, 2013 8:43 am
by Frikkiedbr
Een van die beste vliegtuie wat hulle gebou het. Dankie vir die deel Frederick

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Dec 13, 2013 9:03 am
by Geno
Een spesiaal vir James Wilson (mnr. Tanker).

Ontmoet die Tank Killer!
https://fbcdn-sphotos-c-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/1467293_587295918008472_591868442_n.jpg

https://fbcdn-sphotos-b-a.akamaihd.net/hphotos-ak-frc3/1474446_584914574913273_1260704969_n.jpg

http://www.youtube.com/playlist?list=PLAB47749F28D119A4




Sy GAU-8 Avenger 30mm gatling gun:


Re: Youtube Videos

Posted: Fri Dec 13, 2013 10:23 am
by Frikkiedbr
Hoe dit regtig gedoen mos wees die Sign Language
The deaf community was unable to accurately follow the international broadcast of Madiba’s funeral due to an ineffectual interpreter.
http://www.youtube.com/watch?v=BJlttIL2PSs#t=40

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Dec 13, 2013 10:38 am
by BRNO (Pierre)
Geno, daai song op die tank killer is so absoluut bef@k, ek het sommer die hele album weer op ITunes gekoop.
Spuls video ook.

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Dec 13, 2013 12:08 pm
by FCLoretz

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Dec 13, 2013 12:24 pm
by Geno
Kyk bietjie die skoot op 1:23 op die springbok. ;)

http://youtu.be/QorN1nzL6JQ



Re: Youtube Videos

Posted: Fri Dec 13, 2013 1:28 pm
by Capt. Yoda
Geno wrote:Kyk bietjie die skoot op 1:23 op die springbok. ;)

:):

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Dec 13, 2013 1:31 pm
by Frikkiedbr
Dis seker baie oefening om so skoot te skiet, of is dit net geluk?

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Dec 13, 2013 1:39 pm
by VdWalt
Hie hie - die gemmie en eland met die boog het die manne die plaas
gaan wys. Die varkie is ook 'n mooi lewer skoot.
Dis darem 'n tonnel in daai krokkedil se nek!

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Dec 13, 2013 1:59 pm
by FCLoretz
VdWalt wrote:Hie hie - die gemmie en eland met die boog het die manne die plaas
gaan wys. Die varkie is ook 'n mooi lewer skoot.
Dis darem 'n tonnel in daai krokkedil se nek!
Ek het nie so opgelet na die Eland nie, maar daai gemsie het te hoog gelyk en die vark so meter te ver terug ;)

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Dec 18, 2013 9:28 am
by FCLoretz

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Dec 18, 2013 9:46 am
by Frikkiedbr

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Dec 18, 2013 10:07 am
by Marc
Capt. Oblivious wrote:
Geno wrote:Kyk bietjie die skoot op 1:23 op die springbok. ;)

:):

http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/confused0089.gif