Page 8 of 24
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Jul 22, 2015 5:22 pm
by Jakkie 321
Lekker man lekker,
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Jul 22, 2015 5:42 pm
by Louw123
Mooi gemaak Geno.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Jul 22, 2015 5:46 pm
by Gernie
Mooi man
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Jul 22, 2015 6:59 pm
by Wayne
Nice Geno, maar dit lyk nie of sy jou taal verstaan het nie
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Jul 22, 2015 7:09 pm
by Blouwdraad2
Mooi so, lyk goed!Die tewe kom maar selde die tyd van die jaar in hier in my geweste.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Jul 22, 2015 8:31 pm
by Philip Crous
Dankie vir die videos, dis darem n lekker gevoel as n mens sien hoe jy hulle uithaal.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Jul 23, 2015 8:16 am
by Geno
Hier is 'n tierboskat wat ek dieselfde aand as die jakkalsteef ingeroep het.
https://youtu.be/Ny9F9Ixj8zE
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Jul 27, 2015 7:16 am
by Marc
Nie elke dag dat mens dit sien nie, dankie vir die deel
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Jul 27, 2015 9:36 am
by Geno
Saterdag se span:
Ek het klomp Amerikaanse pelle, daarom is die byskrifte in engels.
http://youtu.be/T1KOFKWzb_g
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Jul 27, 2015 9:37 am
by henried
Te lekker.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Jul 27, 2015 11:45 am
by Capt. Yoda
Netjies!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Jul 27, 2015 3:02 pm
by BRNO (Pierre)
Hel dis netjies!! Goed gegooi daar Geno.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Jul 27, 2015 3:28 pm
by Jakkie 321
Dis darem lekker.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Jul 27, 2015 4:47 pm
by theedge
Netjies gemaak maat
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Aug 11, 2015 10:54 am
by Geno
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Aug 11, 2015 12:53 pm
by Pieter
Wat jaag die asem so !!!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Aug 11, 2015 9:19 pm
by theedge
Nice one maat
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Aug 12, 2015 6:19 am
by Rudie
Lekker om te sien hoe word dit gedoen Geno.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Aug 12, 2015 7:26 am
by Marc
Bosveld jag is nie 'n man se maat nie ! Mooi roepwerk daar
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Aug 12, 2015 10:14 am
by pieter h
Netjies Geno jy laat dit maklik lyk.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Aug 12, 2015 7:59 pm
by Louw123
Mooi Geno. Die boom het hom toe niks gehelp nie.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Aug 25, 2015 11:25 am
by Geno
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Aug 25, 2015 11:28 am
by Gernie
Kan nie ophou kyk na Jacson nie, mal snaaks.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Aug 25, 2015 1:58 pm
by BRNO (Pierre)
Gernie wrote:Kan nie ophou kyk na Jacson nie, mal snaaks.
+1
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Aug 25, 2015 3:14 pm
by Christo vd W
Wel gedaan Geno!!