Page 8 of 10

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 19, 2016 9:41 am
by Jakkalsgat

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 19, 2016 9:43 am
by DWB
Wragtig Pragtig!

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 19, 2016 11:29 am
by Alwyn
Baie goed gedoen!!!!

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Apr 19, 2016 12:54 pm
by Jakkalsgat
Alwyn

Dankie vir die aanstuur daarvan.

Groete
Jaco

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Wed Apr 20, 2016 9:51 pm
by Bushwack
Jakkalsgat wrote:

Die PH jag vir my so nou en dan..., Ian Brown, Baie smart ou...Sy werkgewer, Wayne Wagner is in partnership met blaser. Die video is geskiet oor 12 dae in die Hoedspruit / Mica omgewing, op Wayne se plaas teenaan die Balule (KNP) Natuurresevaat (net die olifants rivier skei hulle)

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Apr 21, 2016 7:31 am
by BRNO (Pierre)
Bushwack dis n baie smart video. Verseker die moeite werd om te kyk.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Apr 21, 2016 9:48 am
by Marc
Bitter goeie video !

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Sat Apr 23, 2016 10:26 pm
by Boersonderroer
Baie goeie fotografie

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Apr 29, 2016 2:26 pm
by honda2
Amazing. Pragtig.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Sun May 01, 2016 7:57 am
by Barry Loock
Ons kan maar net droom?

Aim small, hit big.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu May 12, 2016 1:46 pm
by Geno
Die klient het in my opinie so bietjie gechoke op die buffel. Hy het nie gemaklik gelyk met sy roer nie, en dit het hom stadig gemaak. Nietemin, mooi video, en lekker jag!

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu May 12, 2016 3:18 pm
by kopskoot
Wil nou nie grootgat klink nie, maar as n ph my so rond shunt en instruksies gee: wait,wait wait, ok shoot shoot shoot quickly quickly, en dan nog boonop heel tyd in my pad staan en n skoot so naby my oor aftrek, dan het ek hom defenetief met my kolf gemo$&.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Wed May 18, 2016 8:14 am
by DWB

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu May 19, 2016 8:32 am
by tau
Baie mooi bul!!!

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri May 20, 2016 8:29 am
by DWB

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri May 20, 2016 8:53 am
by hennief
Geno wrote:Die klient het in my opinie so bietjie gechoke op die buffel. Hy het nie gemaklik gelyk met sy roer nie, en dit het hom stadig gemaak. Nietemin, mooi video, en lekker jag!

Mooi video. Sien die ou "verloor" sy scope tussen 7:44 en 7:49?

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri May 20, 2016 10:07 am
by DWB
Dis hoekom mens QD mounts het, gooi die scope af met die opvolg.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri May 20, 2016 10:15 am
by hennief
Maak sin, daar leer ek ook iets...

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Jul 12, 2016 7:18 am
by DWB
Een uit ons eie stalle!

https://youtu.be/kOrvzqR39Dc

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Jul 12, 2016 7:45 am
by Geno
Tel kameelperde as gevaarlike wild? Waar skiet jy hom as hy jou storm?

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Jul 12, 2016 8:26 am
by DWB
Vertoon die link verkeerd? :p

Ek dink vir die doel van die oefening verwys hierdie seker na die Groot 7

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Tue Jul 12, 2016 12:57 pm
by kopskoot
Geno wrote:Tel kameelperde as gevaarlike wild? Waar skiet jy hom as hy jou storm?
Jy moenie daai kameelperde vlak kyk nie, daai goed byt jou agter 'n boom uit

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Thu Oct 27, 2016 1:55 pm
by Frederik

Mis ek nou baie olifant jag.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Oct 28, 2016 4:17 pm
by Frederik

Nog 'n baie mooi video oor olifant jag.

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes

Posted: Fri Oct 28, 2016 4:24 pm
by Frederik

Nog 'n vinnige maar goeie een van die outfit.