Page 8 of 8

Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu

Posted: Tue Dec 22, 2015 11:00 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand Manne

Ek deel met julle ons laaste geweer wat voltooi is vir 2015. Baie dankie vir almal wat my drade gevolg en gedeel het in 2015- hoop 2016 sien nog mooier gewere uit ons stal. Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir almal.

Nog n .500Nitro Express met n Nitride Stainless Steel aksie en 25" lope

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/1_zpsjyqotplv.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/2_zpsgt0z7zje.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/3_zpsnkw6mx8u.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9972_zpszk2ae7fk.jpg[/image]

Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu

Posted: Tue Dec 22, 2015 11:03 pm
by Ralph Badenhorst

Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu

Posted: Tue Dec 22, 2015 11:56 pm
by JPS
Uitsonderlik Ralph, regtig uitsonderlik.

Baie dankie vir die deel van julle meesterstukke.

Groete
Jan

Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu

Posted: Wed Dec 23, 2015 7:22 am
by ruaanb
sjoe dis mooi