Page 8 of 24
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Apr 24, 2017 9:31 pm
by joe rocket
Ag sorrie oom, maar ou Jan Pickard het altyd gesĂȘ eerder n has been than n never been.

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Apr 24, 2017 9:43 pm
by PWV
joe rocket wrote:Ag sorrie oom, maar ou Jan Pickard het altyd gesĂȘ eerder n has been than n never been.

Geniet die jag, Jason!!
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Apr 24, 2017 10:02 pm
by joe rocket
Dankie oom ek weet oom is nie n has been nie.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Apr 25, 2017 6:38 am
by OomMatt
Nou ja , ek glo ek het genoeg geoefen op die Buffel , Sable en Koper Springbok vroeer. Almal klink lekker opgewonde.
Mik mooi en skiet raak.
Ry nouwel nie die naweek om te gaan jag nie , wel Kruger Park toe Donderdag to Maandag. Maar volgende naweek na my ou plekkie toe daar in Bethlehem.
Nardus (die man met rug operasie gaan saam , maar nie jag nie. Se hy kan ons nie sonder toesig laat gaan nie) en Tom met die erge beenmurg kanker (Gaan saam , maar hy sukkel). Sal verseeker hom ondersteun in sy laaste wense.
Geniet julle jag kerrels
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Apr 25, 2017 2:44 pm
by PWV
OomMatt wrote:Nou ja , ek glo ek het genoeg geoefen op die Buffel , Sable en Koper Springbok vroeer. Almal klink lekker opgewonde.
Mik mooi en skiet raak.
Ry nouwel nie die naweek om te gaan jag nie , wel Kruger Park toe Donderdag to Maandag. Maar volgende naweek na my ou plekkie toe daar in Bethlehem.
Nardus (die man met rug operasie gaan saam , maar nie jag nie. Se hy kan ons nie sonder toesig laat gaan nie) en Tom met die erge beenmurg kanker (Gaan saam , maar hy sukkel). Sal verseeker hom ondersteun in sy laaste wense.
Geniet julle jag kerrels
Die volgende op jou bucket list gaan hopelik nie geblik wees nie.

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Apr 25, 2017 2:53 pm
by Gawie(13mm)
Oom moet nou nie astrant raak nie!

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Apr 25, 2017 7:40 pm
by NicoSmit
Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Apr 25, 2017 7:54 pm
by Diesel Dog
NicoSmit wrote:Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Ek hoop die jag werk nie uit soos daai date nie ,wou nog mik maar toe gaan die skoot in die lug af
Geniet die jag,
DD
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Apr 25, 2017 8:53 pm
by Jurgen Visser
Ek moet elke 30km vra vir die manne vra om te stop , ek wil pieppie

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Apr 25, 2017 9:11 pm
by joe rocket
Jy moet jou propshaft laat toets.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Apr 25, 2017 9:14 pm
by Pvdw
Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Apr 25, 2017 9:43 pm
by Victor_
Jurgen Visser wrote:Ek moet elke 30km vra vir die manne vra om te stop , ek wil pieppie

Pak net 'n kleiner koelboks
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed Apr 26, 2017 6:36 am
by OomMatt
Aai ou Pieter !!!!!!
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed May 17, 2017 10:28 pm
by JJV
[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... 1835d8.jpg[/IMG]
More ry ons Van Zyls toe, Gemsbokke is op die lys!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 18, 2017 7:32 am
by bush hat
Diesel Dog wrote:NicoSmit wrote:Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Ek hoop die jag werk nie uit soos daai date nie ,wou nog mik maar toe gaan die skoot in die lug af
Geniet die jag,
DD
Klink soos "dishonourable discharge" of polisie waarskuwing skote ! lol
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 18, 2017 7:46 am
by PWV
NicoSmit wrote:Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Hi Nico
Vertel ons meer van hierdie date van jou. Dit klink baie interessant!!
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 18, 2017 7:58 am
by Springkudu
PWV wrote:NicoSmit wrote:Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Hi Nico
Vertel ons meer van hierdie date van jou. Dit klink baie interessant!!
Nico, ek is ook dan nou ene ore. Kan jy bietjie uitpraat oor die skool, girl se naam, kontak nommer, waar sy deesdae haarself bevind en of sy steeds so gewillig is
Geniet die jag!!!
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu May 18, 2017 3:46 pm
by FCLoretz
Ry more oggend Ficksburg toe vir SWB en Rooihartebees, en daar mag dalk net 'n verlore blesbok ook sy pad na die koelkamer vind.
Die jag groep het 2x RHB, 3x SWB en 3x Blesbokke op die lys.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Fri May 19, 2017 7:59 am
by Swede
Watter mooi patrone is daai? 6.5x55 met Oryx miskien
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Fri May 19, 2017 8:26 am
by Gian_dP
Ry Donderdag Wagenaarskraal toe. Lekker springbokvoorsitjag. Volgende week hierdie tyd staan ons met koffie in die hand en wag om veld toe te gaan. Kan nou nie meer wag nie!
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Fri May 19, 2017 9:30 am
by Gawie(13mm)
Heinz, vat die Ou Ballie en 'n klompie spekskieters om te gaan koedoe jag!
Erens in die Karoo is daar vanoggend 'n arme boer wat bid vir genade, want dit is die slimste trop jagters wat jy ooit sal ontmoed.

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Sun May 21, 2017 8:10 pm
by PWV
Gawie(13mm) wrote:Heinz, vat die Ou Ballie en 'n klompie spekskieters om te gaan koedoe jag!
Erens in die Karoo is daar vanoggend 'n arme boer wat bid vir genade, want dit is die
slimste trop jagters wat jy ooit sal ontmoed.

By die petroljoggie gehoor Gawie wil geld leen! Daarom die heuningsmeerdery.

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Sun May 21, 2017 8:23 pm
by Johan Nel
Nou kom oom Pieter, waar is die jagstories en die spekskietery wat daarmee saamgaan. Ons soek fotos ook...

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Sun May 21, 2017 8:28 pm
by Heinz Petersen
Gawie was genooi om saam te kom, verskonings.
Eerste jag agter die rug. n Lekker goep manne bymekaar. Volgende een is die 16de Junie.
Oom Pieter is as mastershot gekroon
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Sun May 21, 2017 8:53 pm
by Jurgen Visser
En daai logo wat Oom Pieter vir ons ontwerp en gemaak het was 'n wenner , dankie oom