Page 9 of 21

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Dec 19, 2016 10:55 am
by Eugene
Bietjie gaan speel die 10de op 1000m met die 6.5x284.

Hier is al my skote op 1000m saam:

http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/10.12.2016%201_zpsvhlfqeeg.jpg

Hier is die laaste 3 skote van die dag:

http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/10.12.2016%202_zps1gnfbxt3.jpg

Die gong is 500mmx500mm. Soos julle kan sien, was die wind uit 3 uur se rigting.... ::)

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Dec 19, 2016 11:01 am
by Smitstertjies
Eugene, daai is ongelooflike skietwerk. Baie geluk.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Dec 19, 2016 1:02 pm
by 6.5/284Norma
Ai as ek die dag so kan skiet...

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Dec 19, 2016 1:19 pm
by Eugene
Smitstertjies wrote:Eugene, daai is ongelooflike skietwerk. Baie geluk.
Dankie. Partykeer is al 'n mens se sterre net mooi opgeline..... ;)

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Dec 19, 2016 7:14 pm
by 6.5/284Norma
Vertel ons meer van daai 6.5 asb.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Dec 20, 2016 10:36 am
by FHM
Uitsonderlike skietwerk Eugene - pragtig maat! ;)
Jy sal 'hulle' van ver af al laat val ne... >:+

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Dec 20, 2016 11:18 am
by Eugene
6.5/284Norma wrote:Vertel ons meer van daai 6.5 asb.

Dis 'n Savage LRH met 'n 32" Krieger 1-8.5" twist loop. Lapua brass met 140gr Nosler CC's teen 3083 ft/s.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Dec 20, 2016 11:56 am
by LUAN
Eugene wrote:
6.5/284Norma wrote:Vertel ons meer van daai 6.5 asb.

Dis 'n Savage LRH met 'n 32" Krieger 1-8.5" twist loop. Lapua brass met 140gr Nosler CC's teen 3083 ft/s.
Nou toe nou met nosler cc gedoen nogal dog dis net bergers wat so ver kan skiet :):
Eugene watse scope het jy op daai pakkie om daai klein oranje kol so ver te sien?

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Dec 20, 2016 1:35 pm
by Ben
Baie Mooi Eugene!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Dec 20, 2016 6:44 pm
by 6.5/284Norma
LUAN wrote:
Eugene wrote:
6.5/284Norma wrote:Vertel ons meer van daai 6.5 asb.

Dis 'n Savage LRH met 'n 32" Krieger 1-8.5" twist loop. Lapua brass met 140gr Nosler CC's teen 3083 ft/s.
Nou toe nou met nosler cc gedoen nogal dog dis net bergers wat so ver kan skiet :):
Eugene watse scope het jy op daai pakkie om daai klein oranje kol so ver te sien?
Bissen! En ek dog my 30 duim lope is lank!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Wed Dec 21, 2016 6:48 am
by LongWolf
Hmmmmmmmm geen jak is veilig naby jou nie.....en ook nie ver van jou nie.

Am impressed

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Thu Dec 22, 2016 7:38 am
by Eugene
LUAN wrote:
Eugene wrote:
6.5/284Norma wrote:Vertel ons meer van daai 6.5 asb.

Dis 'n Savage LRH met 'n 32" Krieger 1-8.5" twist loop. Lapua brass met 140gr Nosler CC's teen 3083 ft/s.
Nou toe nou met nosler cc gedoen nogal dog dis net bergers wat so ver kan skiet :):
Eugene watse scope het jy op daai pakkie om daai klein oranje kol so ver te sien?
Burris xtr 5-25x50. Die glas se helderheid is verseker nie vergelykbaar met die top NF teleskope nie, maar verstellings en herhaalbaarheid is presies.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Thu Dec 22, 2016 8:15 am
by LUAN
As jy so goed kan skiet op daai afstand met n burris is dit seker nie nodig vir n nightforce of sou jy dan nog n kleiner groep kon skiet

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Thu Dec 22, 2016 12:02 pm
by joe rocket
Die Burris vir my oge is beslis beter as die NXS.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Thu Dec 22, 2016 12:06 pm
by Eugene
LUAN wrote:As jy so goed kan skiet op daai afstand met n burris is dit seker nie nodig vir n nightforce of sou jy dan nog n kleiner groep kon skietImage
Die teleskoop is nie verantwoordelik vir klein groepe nie, maar dit help as jy kan sien waar jy wil skiet! Image

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 23, 2016 9:18 am
by Willie007
More manne,

Ek het nou heel toevallig op die draad af gekom. Ons was die week op die plaas, en ek het besluit, aangesien ek onlangs eers begin herlaai het, ek bietjie my 30-06 deur sy passies wil sit. Ek het sommer 'n staal plaat vir 'n gong gebruik, en het op 417 meter uit pad uit gehardloop. (Ek kon agter toe gaan, maar sou dan in die son staan..) Hier is my foto's van 186, 300 en 417 meter. As ek so na die ander foto's kyk, het ek nog baie werk! Maar nie te min, ek was heel impressed - dit was my eerste keer dat ek ver gaan kuier. Ek het oor die bakkie se dak geskiet met 'n skiet sak.

Die geweer is 'n Savage Axis, gelaai met Proamm doppe en 180 gr punte, 43,5 grein S 335.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161223/e49da055fe486555dda9b85c01750ecd.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20161223/b16692a5c8ec8539112965bf6ca6bc81.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20161223/7f01d2aa6977ef602a3366c7a991c9f2.jpg

Groete,
Willie.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 23, 2016 9:25 am
by LUAN
Willie007 wrote:More manne,

Ek het nou heel toevallig op die draad af gekom. Ons was die week op die plaas, en ek het besluit, aangesien ek onlangs eers begin herlaai het, ek bietjie my 30-06 deur sy passies wil sit. Ek het sommer 'n staal plaat vir 'n gong gebruik, en het op 417 meter uit pad uit gehardloop. (Ek kon agter toe gaan, maar sou dan in die son staan..) Hier is my foto's van 186, 300 en 417 meter. As ek so na die ander foto's kyk, het ek nog baie werk! Maar nie te min, ek was heel impressed - dit was my eerste keer dat ek ver gaan kuier. Ek het oor die bakkie se dak geskiet met 'n skiet sak.

Die geweer is 'n Savage Axis, gelaai met Proamm doppe en 180 gr punte, 43,5 grein S 335.
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016122 ... 750ecd.jpg[/IMG]

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016122 ... a6bc81.jpg[/IMG]

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016122 ... 91c9f2.jpg[/IMG]

Groete,
Willie.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Is jy seker jy skiet n 06 met daardie lading?

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 23, 2016 9:27 am

Ja, hkm?

Sent from my SM-N920C using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 23, 2016 10:20 am
by tau
Eugene wrote:Bietjie gaan speel die 10de op 1000m met die 6.5x284.

Hier is al my skote op 1000m saam:

Die gong is 500mmx500mm. Soos julle kan sien, was die wind uit 3 uur se rigting.... ::)
Dammit dit is netjies.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 23, 2016 10:22 am
by Frederik
Baie mooi Eugene goed gegooi.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 23, 2016 10:24 am
by Gian_dP
Willie007 wrote:
LUAN wrote:
Willie007 wrote:More manne,

Ek het nou heel toevallig op die draad af gekom. Ons was die week op die plaas, en ek het besluit, aangesien ek onlangs eers begin herlaai het, ek bietjie my 30-06 deur sy passies wil sit. Ek het sommer 'n staal plaat vir 'n gong gebruik, en het op 417 meter uit pad uit gehardloop. (Ek kon agter toe gaan, maar sou dan in die son staan..) Hier is my foto's van 186, 300 en 417 meter. As ek so na die ander foto's kyk, het ek nog baie werk! Maar nie te min, ek was heel impressed - dit was my eerste keer dat ek ver gaan kuier. Ek het oor die bakkie se dak geskiet met 'n skiet sak.

Die geweer is 'n Savage Axis, gelaai met Proamm doppe en 180 gr punte, 43,5 grein S 335.
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016122 ... 750ecd.jpg[/IMG]

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016122 ... a6bc81.jpg[/IMG]

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016122 ... 91c9f2.jpg[/IMG]

Groete,
Willie.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Is jy seker jy skiet n 06 met daardie lading?
Ja, hkm?

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Jy gaan baie beter doen met s365 in terme van dopvulling en konstante verbranding. Sal ook meer spoed teen selfse druk/laer druk vir selfde spoed met stadiger poeier kry teenoor vinniger poeier.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 23, 2016 10:38 am
by Willie007
Gian_dP wrote:
Willie007 wrote:
LUAN wrote: Is jy seker jy skiet n 06 met daardie lading?
Ja, hkm?

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Jy gaan baie beter doen met s365 in terme van dopvulling en konstante verbranding. Sal ook meer spoed teen selfse druk/laer druk vir selfde spoed met stadiger poeier kry teenoor vinniger poeier.
Dankie Gian. Soos ek sê, ek is nog nuut in dié ding. As jy kan help? As ek oor gaan na 365 toe, hoeveel sal die ekwivalent wees vir die 43,5 gr wat ek gebruik met 335? Ek het paar ladings gaan toets, en het gesien my geweer like meer om stadiger te skiet.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 23, 2016 12:33 pm
by Gian_dP
Sal loer op Quickload as ek by die huis lom. Kyk onder Quickload afdeling vir al die data wat jy moet deurgee.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 23, 2016 3:23 pm
by PWV
Jammer dat my antieke PC nie die foto's kan oopmaak nie!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 23, 2016 4:05 pm
by Gian_dP
Willie007 wrote:
Dankie Gian. Soos ek sê, ek is nog nuut in dié ding. As jy kan help? As ek oor gaan na 365 toe, hoeveel sal die ekwivalent wees vir die 43,5 gr wat ek gebruik met 335? Ek het paar ladings gaan toets, en het gesien my geweer like meer om stadiger te skiet.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Neem aan jy skiet 180 ProAm koeels. Hoe vinnig skiet jy hulle tans, en wat is jou tpl?