Page 9 of 24

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Tue Aug 25, 2015 7:22 pm
by Plaashaas
Naaais Geno

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Oct 12, 2015 4:34 pm
by cassie_calvinia

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Oct 12, 2015 5:30 pm
by .223 JAGTER
Mooi so Cassie laat hulle val en bakkie ry

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Oct 12, 2015 5:32 pm
by Lamtjop
Ek gaan nou AC/DC op my MP3 laai, as hul so inkom!!

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Tue Oct 13, 2015 7:58 am
by cassie_calvinia
daai is oudste teef wat ek geskiet het. sy het net 3 voortande in bek oor

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Tue Oct 13, 2015 8:04 am
by Armand9
Mooi! En sy was lus om in te kom! Seker vir haar geklink na n 'makliker' ete met die 3 tande ;D

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Oct 15, 2015 7:30 pm
by Danie01
Mooi Cassie, nou gaan daar seker so paar ACDC cds verkoop. Op wat het sy ingekom of hoe het jy geroep?

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Oct 15, 2015 8:36 pm
by cassie_calvinia
jakkals huil, en net op vlakhaas Louis ingebring

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Oct 26, 2015 8:43 am
by Geno
Vrydag-aand se jakkalse...
Marno het saamgery.


Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Oct 26, 2015 8:54 am
by Supacow
Geno's got talent!

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Tue Oct 27, 2015 5:34 am
by ruaanb
genade nee Geno jy mag maar.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Tue Oct 27, 2015 6:56 am
by BRNO (Pierre)
Supacow wrote:Geno's got talent!
Lots and Lots!!!

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Tue Oct 27, 2015 7:41 am
by Capt. Yoda
Moet daai buffel fontein baard oli wees wat Geno gebruik

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Tue Oct 27, 2015 8:19 am
by Geno
Capt. Oblivious wrote:Moet daai buffel fontein baard oli wees wat Geno gebruik
Daardie dogtertjies het my geban op hulle FB page nadat ek 'n comment op hulle foto gelos het.
Hulle ry gesponsorde Ford Rangers. Ek het net gesĂȘ dat hulle nou melkbaarde is, en dalk sal upgrade na Land Cruisers toe as hulle eendag hardebaard manne is. :-X

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Tue Oct 27, 2015 8:59 am
by Capt. Yoda
lmga

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Wed Nov 04, 2015 8:27 am
by Geno


Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Wed Nov 04, 2015 11:32 am
by Ratel
watter spoed skiet jy daai hornadys Geno? Daai dowwe klap is darem musiek op die ore.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Wed Nov 04, 2015 11:37 am
by Geno
Ek skiet hulle teen 3810fps.

So het daardie jakkals gelyk...

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Wed Nov 04, 2015 12:46 pm
by Kallie Fernhout
nee wat sy liggies is vir goed afgesit

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Wed Nov 04, 2015 12:53 pm
by NicoSmit
Jy sal nie daai vel kan gebruik nie

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Nov 09, 2015 7:53 am
by Geno


Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Nov 09, 2015 8:27 am
by Striker.
Mooi gedoen, hopelik was dit nie al een wat jy laat bakkie ry het nie!?

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Nov 09, 2015 8:30 am
by Geno
Darm nie. Dis al een wat ek op video gekry het.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Nov 09, 2015 11:05 am
by Jakkie 321
Gerno

Gebreuk jy n Alan Truter stoel.

Groette

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Mon Nov 09, 2015 2:00 pm
by Geno
Jakkie 321 wrote:Gerno

Gebreuk jy n Alan Truter stoel.

Groette
Hoe nou?