Wie is ook oppad jagveld toe?

Post Reply
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by ruaanb »

oom Pieter het gevra ek moet die vir hom laai.

PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by PWV »

Baie dankie, Ruaan.

https://www.youtube.com/watch?v=da06DVqdnMs

Dit is die ontplooiing van ons vlag voordat ons die veld ingevaar het op Bakovenfontein die afgelope naweek.
Die samesyn was uiters suksesvol, maar die jag kan nie so beskryf word nie. Net een koedoe het geval, geskiet deur Christiaan Binneman.
User avatar
LN (Louis)
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by LN (Louis) »

Goeiemôre,

Alles is gepak vir 'n rustige 4 dae in die veld tussen Vaalwater en Ellisras. Nou vir die groot wag vir my jagmaat wt tot 10:00 moet werk ... :(
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1864
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Rudi Fischer »

Selfde hier ... alles is gepak en reg om te ry. Tel my seuntjie 12 uur op by die skool.
Dwaalboom hier kom ons
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Swede »

Rudi Fischer wrote:Selfde hier ... alles is gepak en reg om te ry. Tel my seuntjie 12 uur op by die skool.
Dwaalboom hier kom ons
Dwaalboom is 'n mooi wereld en sy naam nog meer mistiek.
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Kubus »

Ry Moreoggend 5 uur Cradock toe. 4 man en 20 stuks wild om te skiet.
Springbokke, Rooibokke, blesbokke, rooihartebeeste, SWB en BWB.
Kom sondag terug. Klaar gepak. Gaan vannaand nie n oog kan toemaak nie.
Ry dan Dinsdag Somerset Oos toe vir n week. Soveel koedoebulle as moontlik.
En daarna, terug na normaal. WERK.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Eduard Venter »

Swede wrote:
Rudi Fischer wrote:Selfde hier ... alles is gepak en reg om te ry. Tel my seuntjie 12 uur op by die skool.
Dwaalboom hier kom ons
Dwaalboom is 'n mooi wereld en sy naam nog meer mistiek.
Sterkte met die jag. By ons is dit verskriklik ruig na die goeie reëns wat die Liewe Heer vir ons geskenk het. 'n Mens sal nie glo dat ons laasjaar nog in een van die ergste droogtes nog was nie. Dit is nou baie moeilik om spoor te volg maar die bokke is spekvet. Met die lang gras sukkel ons ook maar om varke te kry. Die jag is hierdie jaar uitdagend maar tog kon ons al baie bokke in die koelkamer kry en dit bly lekker.

Groete
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Springkudu »

Kubus wrote:Ry Moreoggend 5 uur Cradock toe. 4 man en 20 stuks wild om te skiet.
Springbokke, Rooibokke, blesbokke, rooihartebeeste, SWB en BWB.
Kom sondag terug. Klaar gepak. Gaan vannaand nie n oog kan toemaak nie.
Ry dan Dinsdag Somerset Oos toe vir n week. Soveel koedoebulle as moontlik.
En daarna, terug na normaal. WERK.
Daai klink sommer soos 'n lekker 2 weke wat vir jou wag. Geniet dit en wees veilig, tik tog asb 'n verhaaltjie wanneer jy terug is.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1864
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Rudi Fischer »

Last edited by Rudi Fischer on Tue Jun 13, 2017 7:22 am, edited 1 time in total.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Jurgen Visser »

Rudi Fischer wrote:Dinge het Darem goed uit gedraai die naweek

Ek het die Wildebees met 375 H&H raak geloop

//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... 250535.jpg

En Heinrich het die Rooibok ooi tussen die oe met sy "Nuwe" 6x45 geskiet.

//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... 6ed665.jpg
Netjies man , lekker
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by PWV »

Geluk Rudi en Heinrich! Goed gedoen!
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Heinz Petersen »

Die 16de Junie is ons weer daar Oom Pieter. Dan kan die storie verander.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Gian_dP »

Gian_dP wrote:Ry Donderdag Wagenaarskraal toe. Lekker springbokvoorsitjag. Volgende week hierdie tyd staan ons met koffie in die hand en wag om veld toe te gaan. Kan nou nie meer wag nie!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Baie lekker gejag. Paar foutjies deurgeglip!

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170528/113bee49c1c76dffd017560e5401e170.jpg

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Chevvy SS »

Die gat op die regterkantse springbok se blad- 270?
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by ruaanb »

hmmm tag bokkies

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Swede »

Is daai tag bokke........

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Basie2 »

Kalahari trip.
Hierdie springbok het ons 1.6km laat spoorsny. Hierdie is soos ongelowige Thomas se storie, indien ander dit vir my vertel het sou ek net gesê het ja ja, maar nie geglo het nie. Ek het 1.4km met bakkie gevolg, so die spoorsnyers het maklik nog 200m geloop. Kyk sy stomp horings en swart gesig van die "taaigras".
IMG_6003.JPG
Ons het die trippie baie geniet. 4 Gemsbokke en 7 springbokke


Sent from my iPad using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Gian_dP »

Chevvy SS wrote:Die gat op die regterkantse springbok se blad- 270?
6.5 crede met 140gr Berger VLD. Foto wys dit nie mooi nie, lae nekskoot.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by DWB »

Ry Sondag oggend op Swartwater toe, gaan vir die eerste keer in my lewe daar bo jag reg teen die Limpopo rivier!

Hoop vir 'n Gemsbok, Eland en VV as als mooi loop!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Smitstertjies »

Lekker Deon, geniet dit! Veld is lekker ruig, smeer maar ietsie vir die bosluise aan!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by DWB »

Dankie! Ek maak so!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Mellies »

Ons sleep Dinsdagoggend Strydenburg se rigting. My eerste jag van die seisoen.

Koedoes, spb en trofee spb (gewoon en swart).

Met n vleisie...
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Heinz Petersen »

Donderdag trek ons weer weg vir die tweede probeer slag.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Swede »

Geniet dit, hoop Daar gaan weer n seremonie gedeel word

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Baasvark »

Woensdag ry ons Luckhoff toe...

Springbok, blesbok, rooibok (glo dit of nie) en miskien 'n swb!

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
Post Reply