Page 9 of 13

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 7:36 am
by Jakkalsgat
Die komitee voel ons gee hom tot 12uur om te kies, ek stuur hom nou weer boodskappe

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 7:55 am
by henried
WOW, geluk aan almal, goed gedoen.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 7:55 am
by heywillie
aggenee !! uit met een nommer !! geluk aan die res van die manne

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 8:18 am
by Fanta300
Stem saam

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 8:19 am
by Sako75
Ontrek tot dit my beurt is

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 9:26 am
by Eugene
Jakkalsgat wrote:Die komitee voel ons gee hom tot 12uur om te kies, ek stuur hom nou weer boodskappe
Jaco het alle moontlike maniere probeer om vir Johan in die hande te kry, daar is whatsapps, eposse en sms'e gestuur en selfs sy werk is geskakel. Hy is klaarblyklik op verlof tot die 28ste toe en sal dan eers kan reageer. Jaco, Jean en ek het vanoggend vinnig gesels en besluit om hom kans te gee tot 12 uur vandag om te reageer en die prys van sy keuse te kies. Daar is ook weer 'n sms en 'n WA na sy sel toe gestuur. Daarna gaan ons aan hom die prys met die grootste geld waarde toeken en kan die res van die mense in volgorde hulle pryse kies.

As daar iemand op Jaracal is wat vir Johan ken, probeer hom tog bel dat hy voor 12 kan reageer.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 12:00 pm
by Stephan86
Geluk aan die ander wenners ook. En baie dankie vir die goeie inisiatief, dit is lekker om ander wat nie so bevoorreg is nie ook te kan help.

Nou wag ons om te sien wat bly oor as dit ons beurt is vir kies.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 12:03 pm
by Jakkalsgat
Manne

Ek het pas met Johan gepraat en hy gaan nie by rekenaar uitkom nie, het vir hom gese ons ken prys no:16 toe aan hom toe en hy is tevrede daarmee.

Die res van die manne kan nou hul pryse kies.

Groete
Jaco

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 12:05 pm
by Jakkalsgat
Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no:
3. 195 alwyn Prys no:
4. 448 JD Key Prys no:
5. 501 Hilux01 Prys no:
6. 172 Carl Prys no:
7. 466 Thebus Prys no:
8. 91 Hugo Prys no:
9. 401 Apie Prys no:
10. 234 Namhunt Prys no:
11. 414 Jacow Prys no:
12. 71 Montie Prys no:
13. 309 Wouter Roets Prys no:
14. 540 JP Prys no:
15. 275 Renier 183 Prys no:
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie - J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 12:13 pm
by Sako75
As dit in orde is sal ek graag Prys 5 - Vaalribbokjag by Cassie opneem. Sal vir my n droom wees.

Baie dankie vir die geleentheid en die voorreg.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 12:20 pm
by Alwyn
Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no:
5. 501 Hilux01 Prys no:
6. 172 Carl Prys no:
7. 466 Thebus Prys no:
8. 91 Hugo Prys no:
9. 401 Apie Prys no:
10. 234 Namhunt Prys no:
11. 414 Jacow Prys no:
12. 71 Montie Prys no:
13. 309 Wouter Roets Prys no:
14. 540 JP Prys no:
15. 275 Renier 183 Prys no:
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 1:21 pm
by Fanta300
Eish, ek hoop darem ek kry voor Kersfees kans om my prys te kies ++>:

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 1:31 pm
by Hugo
Kom kies vir jouniets Mr.Key

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 1:43 pm
by ROBBIE1
Geluk almal, well done.

Dankie aan die organiseerder weereens n vrugtevolle geskenk vir die Loerries.

Johan ek ry maandag Mozam toe tot die 9de Jan, jy gaan my nie kry nie maar ons praat as ek trug is, baie geluk.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 2:10 pm
by douw
:laugh: :laugh: Het JD Key? Nee man, ek het vir jou die key gegee

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 2:20 pm
by J le Roux
Manne, jammer dat ek julle so lank laat wag het. Ek is op vakansie in Langebaan en nie so bietjie van die radar af. Ek wil baie dankie se aan Robbie, vir my prys se borg, en vir al Jaco se moeite om my te kontak. Dankie ook aan almal se moeite met die kompetisie se reelings en die goeie welsyns inisiatief. Groete van die weskus. Robbie, geniet jou vakansie. Ek kontak jou in die nuwejaar.
Johan le Roux

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 2:55 pm
by cassie_calvinia
Sako75....Pappa wag vir jou!
begin solank bulte draf!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 2:56 pm
by Jakkalsgat
cassie_calvinia wrote:Sako75....Pappa wag vir jou!
begin solank bulte draf!
.... begin bier drink, honger jou ook uit vir skaaprib!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 3:01 pm
by JDKey
Halo, ek self bietjie by die see op vakansie. Ek sal myself bederf met nr 17. Hoop dis nie ini kaap nie . Hoop ons kon n paar kinderharte bly maak. Groete Jean Keyser.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 3:06 pm
by Apie
Kom Henk jou beurt!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 3:07 pm
by Alwyn
Jean dis darm net ander kant Rustenburg. Lekker plek daai

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 3:17 pm
by Jakkalsgat
Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no:
6. 172 Carl Prys no:
7. 466 Thebus Prys no:
8. 91 Hugo Prys no:
9. 401 Apie Prys no:
10. 234 Namhunt Prys no:
11. 414 Jacow Prys no:
12. 71 Montie Prys no:
13. 309 Wouter Roets Prys no:
14. 540 JP Prys no:
15. 275 Renier 183 Prys no:
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie - J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl - JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 3:25 pm
by Sako75
cassie_calvinia wrote:Sako75....Pappa wag vir jou!
begin solank bulte draf!
Cassie, ek sien erg uit! Sal sorg dat ek mooi op spesifikasie is wanneer die tyd kom! Die geluk het my goed geslaan.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 3:35 pm
by Hilux01
Mnre baie dankie weereens aan almal van organiseerder tot borge
Ek sal die Garmin etrex kies

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Posted: Thu Dec 17, 2015 3:36 pm
by Jakkalsgat
Die wennommers is dan soos volg:

1. 30 j le roux Prys no: 16
2. 526 sako75 Prys no: 5
3. 195 alwyn Prys no: 1
4. 448 JD Key Prys no: 17
5. 501 Hilux01 Prys no: 15
6. 172 Carl Prys no:
7. 466 Thebus Prys no:
8. 91 Hugo Prys no:
9. 401 Apie Prys no:
10. 234 Namhunt Prys no:
11. 414 Jacow Prys no:
12. 71 Montie Prys no:
13. 309 Wouter Roets Prys no:
14. 540 JP Prys no:
15. 275 Renier 183 Prys no:
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. - Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia - Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) - Hilux 01