Page 9 of 11
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Apr 06, 2021 2:52 pm
by jdpretorius
.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Apr 06, 2021 3:34 pm
by Wouter Roets
Johan
Hou net in gedagte dat nie elke verlowing in n suksesverhaal eindig nie, sommige verlowings loop uit op n huwelik...
Groetnis
Wout
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Apr 06, 2021 3:52 pm
by BenJacobs
Hahaha oom Wouter, laas wat ek gehoor het was sy nog gelukkig. By gesê, ek het haar nog nie vertel van my nuwe mauser nie

Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Apr 06, 2021 4:22 pm
by jdpretorius
BenJacobs wrote:Hahaha oom Wouter, laas wat ek gehoor het was sy nog gelukkig. By gesê, ek het haar nog nie vertel van my nuwe mauser nie

.....het gehoop jy kom verduidelik self
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Apr 06, 2021 4:48 pm
by Johan Nel
jdpretorius wrote: Tue Apr 06, 2021 2:52 pm
.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Lyk vir my daai rug "strappie" het so 'n handvatseltjie aan. Is dit vir "Beste" om hom mee te "beteuel" na die die groot stap?

Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Apr 06, 2021 5:28 pm
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote: Tue Apr 06, 2021 3:34 pm
Johan
Hou net in gedagte dat nie elke verlowing in n suksesverhaal eindig nie, sommige verlowings loop uit op n huwelik...
Groetnis
Wout
.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Apr 06, 2021 5:40 pm
by Viking
BenJacobs wrote: Tue Apr 06, 2021 3:52 pm
Hahaha oom Wouter, laas wat ek gehoor het was sy nog gelukkig. By gesê, ek het haar nog nie vertel van my nuwe mauser nie
Jy sit klaar met 'n kop vol steke....maar dis altyd makliker om vergifnis te vra as om toestemming te kry!
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Apr 06, 2021 6:06 pm
by jdpretorius
Johan Nel wrote: Tue Apr 06, 2021 4:48 pm
jdpretorius wrote: Tue Apr 06, 2021 2:52 pm
.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Lyk vir my daai rug "strappie" het so 'n handvatseltjie aan. Is dit vir "Beste" om hom mee te "beteuel" na die die groot stap?
Lyk my jy verstaan al daai som

.....of as 'n man net gou-gou 'n draai MOET maak by die geweer winkel
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Apr 06, 2021 6:13 pm
by jdpretorius
Capt. Oblivious wrote: Tue Apr 06, 2021 5:28 pm
Wouter Roets wrote: Tue Apr 06, 2021 3:34 pm
Johan
Hou net in gedagte dat nie elke verlowing in n suksesverhaal eindig nie, sommige verlowings loop uit op n huwelik...
Groetnis
Wout
.
....ma 'n man mag dan mos 'n nuwe beter ene kies

Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Apr 06, 2021 6:23 pm
by ruaanb
jdpretorius wrote:.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Wat is die fancy kontrepsie?
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Apr 06, 2021 6:35 pm
by jdpretorius
ruaanb wrote:jdpretorius wrote:.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Wat is die fancy kontrepsie?
Die is leer suspenders mater...orals deesdae hoog mode sien ek.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Apr 06, 2021 6:53 pm
by jankraay
Viking wrote:BenJacobs wrote: Tue Apr 06, 2021 3:52 pm
Hahaha oom Wouter, laas wat ek gehoor het was sy nog gelukkig. By gesê, ek het haar nog nie vertel van my nuwe mauser nie
Jy sit klaar met 'n kop vol steke....maar dis altyd makliker om vergifnis te vra as om toestemming te kry!
Hijack aan
Ek dog hy was in n ongeluk en sy HOOF is vol steke? Het ek iets gemis?
Hijack af
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Apr 07, 2021 6:48 am
by DWB
jdpretorius wrote: Tue Apr 06, 2021 6:35 pm
ruaanb wrote:jdpretorius wrote:.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Wat is die fancy kontrepsie?
Die is leer suspenders mater...orals deesdae hoog mode sien ek.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
'n Ander vriend van ons doen ook leer werk. Hy moes ook vir iemand 'n stel leer suspenders maak.
Blykbaar het Google interresante voorbeelde opgelewer toe hy soek

Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Apr 07, 2021 6:50 am
by DWB
Ek neem aan daai lussie is sodat mens die ding agterstevoor ook kan aantrek en steeds "haakplek" het
Mooi werk JD!
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Apr 07, 2021 8:41 am
by jdpretorius
DWB wrote: Wed Apr 07, 2021 6:50 am
Ek neem aan daai lussie is sodat mens die ding agterstevoor ook kan aantrek en steeds "haakplek" het
Mooi werk JD!
Dankie mater.
LMGA....nie so mooi gedink nie

.....sal daardie konsep liewers nie proef-bestuur nie
.......jis, dink dit gan nogal konsternasie afgee laataand op een van 'daai' bos uitstappies

......hardloop my verbeelding nou heeltemal weg, want was juis bekommerd iemand vra my vir van daai S&M goetters

Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sun Apr 25, 2021 1:54 pm
by jdpretorius
Weer ene vir die manne wat hou van speel met die shotty en duiwe skiet.
Wou al 'n rukkie so 'n sak bou en het laas naweek gedink dit is
nou tyd.
'n klomp van my ammo le ook los in ammo kassies en nie meer in boksies nie so iets kan lekker werk....het hom eers gister kon klaar maak en was aangenaam verras oor hoe die outjie uit gekom het

Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sun Apr 25, 2021 3:44 pm
by knipmes
Baie mooi Jammer ek skiet nie meer haelgeweer nie.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sun Apr 25, 2021 3:58 pm
by jdpretorius
knipmes wrote:Baie mooi Jammer ek skiet nie meer haelgeweer nie.
BAIE dankie Jan
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Apr 26, 2021 8:08 am
by Toxxyc
jdpretorius wrote: Tue Apr 06, 2021 2:52 pm
.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Mooi man, en toe het jy dit goedgedink om vir hom solank 'n halsbandjie te maak. Sy vrou is seker baie tevrede met jou werk!
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Apr 26, 2021 11:05 am
by projagter
JD
jy het nog nie daaraan gedink om geweer cheekpads van leer te maak nie -- wat om die agterkolf gaan waar wang rus en met veters stewig vasdgetrek word , ens.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Apr 26, 2021 5:40 pm
by jdpretorius
Toxxyc wrote:jdpretorius wrote: Tue Apr 06, 2021 2:52 pm
.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Mooi man, en toe het jy dit goedgedink om vir hom solank 'n halsbandjie te maak. Sy vrou is seker baie tevrede met jou werk!
Lag ek nou lekker mater !......maar hy't mos gevra vir die halsbantjie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Apr 26, 2021 5:47 pm
by jdpretorius
projagter wrote:JD
jy het nog nie daaraan gedink om geweer cheekpads van leer te maak nie -- wat om die agterkolf gaan waar wang rus en met veters stewig vasdgetrek word , ens.
Hi Projagter ...ja, ek het dit al eerweeg maar nog net nie daarby uitgekom nie. Ek gebruik sel "cheek risers" op my ketties, van doi kous tipe, wat ongelukkig die neiging het om uit posisie te gly na n paar skote.
....whatsapp my dalk, ek's nogal n sukker vir n nuwe challenge
My nr is: 074 137 9878, Johan
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue May 04, 2021 8:11 am
by Toxxyc
Ek is op soek na 'n stuurwiel-cover. My kar se stuurwiel is besig om te "perish" en ek soek iets om hom mee toe te maak. Ek het gedink 'n bree strook leer wat reg rondom die stuurwiel pas en dan in die binnekant met 'n toutjie vastrek sal lekker werk. Soos die idee, maar hoef nie (asseblief nie) so flashy of vol detail te wees nie:
Hierdie is 'n opsie, maar hulle "slip" net oor en sit nooit lekker nie, so ek soek nie so iets nie. Hy sou gewerk het as hy vasgemaak het:
https://www.autostyle.co.za/product/nx- ... CTEALw_wcB
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue May 04, 2021 9:41 am
by Supacow
Leerdam seatcovers in Potch maak hulle.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue May 04, 2021 7:20 pm
by jdpretorius
Toxxyc....daai van die rak af goed is ook nie almal 100% die selfde grote.....het dit gesien met my vtou se Terrios....die een wat ek vir haar by n china mall plek gekry het was te groot maar het toe een by n Midads gekry wat mooi sit.
Mens sal een kan.maak wat vas ryg, van regte leer en dink mens moet dalk net n naat in sit waar die ryg werk gebeur sodat hy nie daar skeur nie.
Kyk dalk wat vra daai manne wat die goed maak. Ek het voorheen leer op my bakkie sin gehaad maar hy het so snotterig geraak as dit gereen het en daar baie klammigheid in die lug was.....maar moet by se dat die cover toe al 8 jaar oud was
Sent from my SM-A515F using Tapatalk