Page 9 of 10

Re: 404Jeff

Posted: Mon Nov 30, 2015 6:32 pm
by DWB
Watchit. Ek trap op jou seer toon

Re: 404Jeff

Posted: Mon Nov 30, 2015 6:34 pm
by Alwyn
Bwhahaha!!

Goeie een Dries!!

Re: 404Jeff

Posted: Mon Nov 30, 2015 6:42 pm
by DWB
Gelukkig het jy ook nou een van hulle Alwyn

Re: 404Jeff

Posted: Mon Nov 30, 2015 10:28 pm
by Alwyn
Hy moet nou net op gesit word!!

Re: 404Jeff

Posted: Tue Dec 01, 2015 7:24 am
by Hilux01
Lekker manne

Goed om te sien hier land weer een of twee kommentare op die post
Ek wens nou al die tyd verby sodat ek my roer kan gaan ingee vir sy kolf en make over

Deon het mos sy gesig vreeslik getrek toe hy Saterdag my gun in wording gesien het ;-)

Re: 404Jeff

Posted: Tue Dec 01, 2015 7:26 am
by DWB
Hahahaha Henk!

Ek kon nie glo hoe kort daai kolf was nie!

En die gesig trek was oor die bedrag waarvoor jy hom gesteel het ;D

Re: 404Jeff

Posted: Tue Dec 01, 2015 7:52 am
by Hilux01
Deon

Trek sommer jou been, daai kolf is so kort oor oom Org so kort is
En die prys wel onthou daar moet bietjie werk gedoen word aan die outjie so hopelik as alles bymekaar kom is die prys steeds billik

Re: 404Jeff

Posted: Tue Jan 26, 2016 4:00 pm
by Umshwati Boy

Re: 404Jeff

Posted: Tue Jan 26, 2016 4:01 pm
by Umshwati Boy
Scratch that last post, Rifle has been sold. R20,000 for a VZ-24 404J was a bargain.

Re: 404Jeff

Posted: Tue Feb 09, 2016 2:14 pm
by tau
Umshwati Boy wrote:Scratch that last post, Rifle has been sold. R20,000 for a VZ-24 404J was a bargain.

Thx I needed that, then my deal is not a bargain. Sellers market at the moment?

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 23, 2016 7:56 am
by tau
tau wrote:Julle klomp .404 Jeff manne ek kan die roer koop. Gaan later in die week na hom kyk. Ek gaan hom seker nie self vat nie, maar vir vriend van my onderhandel. Wat dink julle is hy werd?

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/WP_20151120_001_zps7w0vwsjv.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/WP_20151120_007_zpsevne0ltr.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/WP_20151120_003_zpsxhdjumxb.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/WP_20151120_005_zpsfukha3gw.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/WP_20151120_004_zpsdatbfrpz.jpg

EK is mos nou nie 'n .404 Jeff man nie, maar soms kom dinge oor jou pad.
Manne ek het gister die roer gaan vashou en bietjie gecycle en sneller gevoel. Die wapen is vrek lig, maar baie netjies en skoon. Dit is gebou deur die Oom op Citrusdal wat vroeer jare wapens gebou het. Die kolf en aksie is redelik lig en dan het hy 'n stewige Walther loop op. Ongelukkig geen patrone om magasyn of feed te toets nie.

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 23, 2016 8:28 am
by Dries101
Het nog n flag safety, en lyk soos standaard sneller. Kan nie die magasyn kas sien van fotos nie- mooi werksgeweer. Ek reken R16k-R20k maks. Ek neem aan daar is geen kolf skade etc nie en die oukie het nie 5000 skote deur hom nie.

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 23, 2016 9:29 am
by tau
Dries ek besef die Zastava aksie breek die waarde. Dankie vir die info.

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 23, 2016 10:18 am
by Dries101
Niks verkeerd met n Zastava nie- goed wat customs duur maak is , fancy sights, barrel bands, 1/4 ter ribs, staal cross bolts, 2/3 posistion safeties, snellers, graveer werk, silvers recoil pads en smaart okkerneut met wrap around ruitwerk en magasynkaste. Asook die toestand van die wapen en tot n mindere mate wie hom gebou het. As jy die 404 moes laat oorbou nuut sou hy seker hier by 30k kos.

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 23, 2016 12:35 pm
by Armand Steenkamp
Ek souk ook nou so n meneer!!! Ek gaan maar begin vir my n aksie soek...
Hoe is die trugskop in vergelyking met n 375 met 300Gr koele?

Groetnis

404Jeff

Posted: Wed Mar 23, 2016 1:09 pm
by Dries101
Armand Steenkamp wrote:Ek souk ook nou so n meneer!!! Ek gaan maar begin vir my n aksie soek...
Hoe is die trugskop in vergelyking met n 375 met 300Gr koele?

Groetnis

Man ek sou se so 50% meer..... Maar my skouer is nou nie n goeie maatstaf nie - ek sal 30 skote oor die bank skiet met n 375 maar ek trek die lyn so by 15-20 met die 404. Maar ek skiet 450 greiners teen 2150 in die 404

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 23, 2016 3:48 pm
by Armand Steenkamp
Hygend herd! Dan sal hy maar n knaldemper moet kry... Nou sal ek seker maar in die moeilikhys wees maar ek laaiks nie n ding wat te woes skop nie!

Groetnis

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 23, 2016 3:58 pm
by Dries101
Dis ook nou nie so aaklig nie. 458 lotts en daai knape maak seer. Onder dit is heel aanvaarbaar as mens nou nie die heeldag oor n bank skiet nie. As mens oor n stok skiet plae dit glad nie

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 23, 2016 5:06 pm
by Arnold
Moet tog nie n silencer op so classic sit nie. Kry dan eerder n moderne 416 Ruger en doen dit aan hom.

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 23, 2016 5:38 pm
by Armand Steenkamp
Nee wat, vir my gaan dit nie veel pla nie. Ek kan hom mos maar afdraai en sy proppie opdraai as ek moet.

Groetnis

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 23, 2016 5:55 pm
by DWB
Armand.... Skaam jou ;p ;p

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 23, 2016 6:40 pm
by Armand Steenkamp
Hahaha ekt geweet ek gaan in die moeilikhyd hier kom oor die klankdemper. Ek sal tot my kettie n demper opsit. My girlfried se ek moet my self ook n klankdemper opsit maar die draadsny gedeelte like ek niks!!

Groetnis

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 30, 2016 11:12 am
by Hilux01
Armand

Terugskop hang mos van meer dinge af as net die kaliber
Ek reken as jy n goeie gun het met redelike gewig en 400gr skiet soos meeste van ons (Net Dries en Deon wat daai 450gr heeldag wil gooi :laugh: ) dan sal jy nie baie verskil voel tussen die 375H&H en die 404Jeff nie

Ek skiet my 404 veel eerder as n vriend van my se 375H&H maar dis dalk ook persoonlike voorkeur

Ek sou sê probeer hom eers sonder die demper, dis darem sonde om daai dikloop n groefdraad te sny

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 30, 2016 11:14 am
by DWB
Ja wat Andries oor die 450gr gesê het is baie waar, dis darem 'n trappie op, maar met die 400gr is dit nie soveel meer nie.

EK sal sommer jou musiek boikot as jy 'n mofprop of so kaliber draai!!!!! :D :D

Re: 404Jeff

Posted: Wed Mar 30, 2016 4:40 pm
by Apie
Wouter Roets wrote:Henk

Ek ken n paar Lotter's , maar die naam lui ongelukkig nie n klokkie nie.

Deon ek sal nie weet waar om te begin nie. ;D

Groetnis
Wout
Ek en Wouter het intussen al ontmoet Henk!