Page 10 of 35

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Jan 14, 2014 10:50 am
by Frikkiedbr
Ja nee amper haai kos gewees as daai prop hulle gevang het.
Wys mens net die see is mens se baas, moenie speel nie, respekteer hom.

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Jan 14, 2014 12:47 pm
by Frikkiedbr
Dis wat gebeur as mens nie mooi oplet in die klas nie, die drywer.

Jammer dit was nie nie oli se skuld nie :-[



http://www.youtube.com/watch?v=e2TWonQHrso

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jan 15, 2014 11:34 am
by FCLoretz

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jan 15, 2014 3:45 pm
by Frikkiedbr

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jan 15, 2014 3:49 pm
by Reggie Gerber
Is dit nie Ronald AKA Kopskoot op die fiets in die suit nie ;D ;D

Lyk na baie pret

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jan 15, 2014 3:52 pm
by Frikkiedbr
ja nee dit doen lekker :)

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jan 15, 2014 3:58 pm
by FCLoretz
frikkie bou vir ons so slide

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jan 15, 2014 3:59 pm
by Frikkiedbr
moet net die regte plekkie kry dan maak ons so ++>:

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Jan 16, 2014 11:58 am
by FCLoretz

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Jan 16, 2014 3:13 pm
by Frikkiedbr
mens moet regtig dom wees om so iets te doen
http://www.youtube.com/watch?v=dA1v0QEw3sg


Re: Youtube Videos

Posted: Thu Jan 16, 2014 3:29 pm
by Chevvy SS
Beslis!

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Jan 16, 2014 4:06 pm
by FCLoretz

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Jan 16, 2014 4:19 pm
by FCLoretz

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jan 17, 2014 9:36 am
by Geno
Tiervis vs. swaeltjie

http://youtu.be/vqL1aXabUY8



Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jan 17, 2014 9:40 am
by Frikkiedbr
sjoe dis goed, maar net op die regte plek en tyd.

Dankie Mnr Geno

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jan 17, 2014 9:50 am
by FCLoretz
Vir die 300 blackout manne.






Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jan 17, 2014 9:57 am
by Triple2
Al is die koeel gekeer, weet ek darem nie met daai stamp in die gel of jy gaan oorleef nie!
D

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jan 17, 2014 12:23 pm
by FCLoretz


Re: Youtube Videos

Posted: Tue Jan 21, 2014 11:49 am
by FCLoretz


Re: Youtube Videos

Posted: Tue Jan 21, 2014 12:02 pm
by hennief
Awesome! Die ouens het duidelik te veel tyd op hulle hande.

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Jan 21, 2014 12:51 pm
by 3006
Triple2 wrote:Al is die koeel gekeer, weet ek darem nie met daai stamp in die gel of jy gaan oorleef nie!
D
Ja indien jy dit oorleef gaan jy in elk geval n hele paar krimpvarkies baar tydens die herstelproses!

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jan 24, 2014 12:33 pm
by Frikkiedbr

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jan 24, 2014 12:48 pm
by gillie
FCLoretz wrote:
Het nou lekker gelag. Goed gedoen !

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Jan 27, 2014 12:20 pm
by Capt. Yoda


Re: Youtube Videos

Posted: Mon Jan 27, 2014 1:00 pm
by Saagmeel
Wow - 'n comrade moet nie sy kar probeer kaap nie - hulle sal hom as 'n gieter kan gebruik!!!