Page 10 of 10
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Mon Apr 15, 2019 6:05 pm
by DWB
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Sat Jul 20, 2019 7:08 am
by Geno
Nice video van Ronald Nel!
https://youtu.be/oS7DrDLCwrU
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Sat Jul 20, 2019 8:35 am
by tripodmvr
Het hom vroeër in die week gekyk. Groot ghoene wat daar met die .600 gegooi is.
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Sat Jul 20, 2019 9:10 pm
by Krobb
Baie mooi video.
Na aanleiding van die eerste skoot, dit wys maar net weer as die skoot nie op die regte plek is nie gaan n groter kaliber of selfs n 900 gr koël nie help nie.
Daai tweede skoot was n potshot!
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Tue Aug 04, 2020 11:25 am
by DWB
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Tue Aug 04, 2020 12:51 pm
by Bonesjara
Ai Deon weer eendag!
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Wed Aug 05, 2020 7:49 am
by Frederik
Gelukkige seuns en mooi gewere.
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Mon Aug 17, 2020 5:09 pm
by DWB
Mooi video, die ou oom het my iets gegee om oor te droom vir die ou dag
https://www.youtube.com/watch?v=GX4gIXpHZb4
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Mon Aug 17, 2020 6:09 pm
by Frederik
Netjies zululand bly maar spesiaal.
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Mon Aug 17, 2020 6:26 pm
by Hennie Dreyer
Mooi video daai DWB! Daai brug bring vir my mooi herinneringe toe ek kind was, en ek verlang nou erg na daardie omgewing waar ek grootgeword het man!
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Fri Sep 25, 2020 11:02 am
by dawiec
prag video DWB en so 'n mooi bul bly maar op my "bucketlist"
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Fri Sep 25, 2020 12:21 pm
by gillie
Iets anders... om die minste te sê...
https://vimeo.com/375502678
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Sun Sep 27, 2020 11:51 am
by knipmes
Stem saam met baie van sy filosofiese uitgangspunte
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Sun Sep 27, 2020 1:40 pm
by Frederik
Knipmes wees net duidelik wie se filisofie die jagter of vegetarier

Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Wed Jan 27, 2021 11:15 am
by Wouter Roets
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Wed Jan 27, 2021 6:18 pm
by Grenslyn
Ek het hierdie nou baie geniet!
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Thu Jan 28, 2021 5:53 am
by Frederik
3 Maande safari !!!
Kyk as die PH en klient nie goed oor die weg kom nie was daar nie maklike pad uit terug huis toe nie.
Nogal paar groot name in die fliek.
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Thu Jan 28, 2021 7:24 am
by DWB
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Sat Oct 01, 2022 8:36 pm
by JAGTERSREG-JRM
Altyd lekker om weer na n video of twee te loer. Man raak sommer weer van voor af lus…..
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Sun Oct 02, 2022 8:30 pm
by KalahariKlong
Die is verseker van die beste kamera werk wat ek al gesien het.
https://vimeo.com/119133818
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Tue Oct 11, 2022 8:02 am
by Wouter Roets
Baie nice gedoen. Rigby het n baie soortgelyke produksie destyds gedoen met kamarawerk wat vir my nog amper beter was.
Groetnis
Wouter
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
Posted: Sun Nov 20, 2022 10:01 am
by tripodmvr