Page 10 of 30

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Mar 12, 2015 3:40 pm
by KSV
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&8&18&3 L=HennieC&1&2&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&7&17&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&6&25&1 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&4&16&2 L=Gé en Geno&8&43&1 L=Reggie&5&18&0 L=Piet en Daan&4&45&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&0&8&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&19&260&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&4&11&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&3&2&0 L=KSV&2&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&12&34&0 L=C.J.&4&21&0 L=Cassie&14&26&1 L=TOTALE&225&1121&47 L=GROOT TOTAAL&1168&&

Edge en Oom Cassie sin opdateer

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Mar 12, 2015 3:54 pm
by theedge
Dankie maat

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Thu Mar 12, 2015 4:00 pm
by jak101
13 jakkalse en 3 rooikatte . Seker so 15 aande

Dankie
Angus

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Mar 13, 2015 7:18 am
by Francois Marais
Hein
Update my daar asb....een nag....4 jakkies....tx

Mooi loop
Francois

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Mar 13, 2015 7:55 am
by KSV
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&8&18&3 L=HennieC&1&2&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&7&17&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&6&25&1 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&4&16&2 L=Gé en Geno&8&43&1 L=Reggie&5&18&0 L=Piet en Daan&4&45&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&0&8&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&20&264&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&4&11&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&3&2&0 L=KSV&2&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&12&34&0 L=C.J.&4&21&0 L=Cassie&14&26&1 L=Jak101&15&13&3 L=TOTALE&241&1138&50 L=GROOT TOTAAL&1188&&

FM en Jak101 opdateer en bygesit

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Mar 13, 2015 9:06 am
by cassie_calvinia
my getal verkeerd.
23 jakkalse, 1 kat, 14 nagte

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Mar 13, 2015 1:39 pm
by theedge
Hi gaan nie huil nie sien nou ek is 1 Jakkie kort
Theedge 4 16 2

Ek weet hy het geval en ek het hom gekry 16 is 17 lol

Was ook weer gisteraand uit het twee laat doedoe.

Hier is een van die twee

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Fri Mar 13, 2015 2:08 pm
by musgrave270
Net 'n vinnige sommetjie na aanleiding van Oom Hein se berekeninge in sy E-boek.

Maak nou maar 'n rowwe aanname: 1138 = 569 pare x 5 kleintjies = 2845 +1138 = 3983

d.w.s. 1138 direk gedood en 2845 potensiële skaapvreters wat nooit skade sal aanrig nie.

HOU SO AAN!!

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Mar 14, 2015 1:17 am
by Francois Marais
20150313_100821.jpg
20150313_100806.jpg
Twee van my 4 van eergisteraand.....een ou het sleg papwiel gehad...

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Mar 14, 2015 8:27 am
by Louis102
Nul gistraant. 2de droogloop aand hierdie jaar. My jakkalse raak nou rêrig op .... behalwe daai paartjies met die honeurs grade.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Mar 14, 2015 8:33 am
by Louis102
MAAR, ek hoor so via die riem-telegram dat die jakkalse hulle regmaak vir die Groot Trek. Verstaan die tassies is al gepak en die bestemming is daai plekke wat die roepjagters nou so mooi skoon geskiet het ....

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Mar 14, 2015 9:44 am
by Ian
Ludwig wrote:L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&8&18&3 L=HennieC&1&2&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&7&17&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&7&29&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&4&16&2 L=Gé en Geno&8&43&1 L=Reggie&5&18&0 L=Piet en Daan&4&45&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&0&8&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&20&264&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&4&11&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&3&2&0 L=KSV&2&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&12&34&0 L=C.J.&4&21&0 L=Cassie&14&23&1 L=Jak101&15&13&3 L=TOTALE&242&1142&51 L=GROOT TOTAAL&1193&&

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Mar 14, 2015 10:05 am
by cassie_calvinia
Louis102 wrote:MAAR, ek hoor so via die riem-telegram dat die jakkalse hulle regmaak vir die Groot Trek. Verstaan die tassies is al gepak en die bestemming is daai plekke wat die roepjagters nou so mooi skoon geskiet het ....
dit is baie waar.
die span roep en ry mens nou oral raak. en, hul raak sku vivr jakkals roepe.
ek begin nou maar met so ietsie om te eet

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Mar 14, 2015 11:02 am
by theedge
Ian wrote:
Ludwig wrote:L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&8&18&3 L=HennieC&1&2&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&7&17&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&7&29&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&5&19&2 L=Gé en Geno&8&43&1 L=Reggie&5&18&0 L=Piet en Daan&4&45&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&0&8&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&20&264&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&4&11&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&3&2&0 L=KSV&2&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&12&34&0 L=C.J.&4&21&0 L=Cassie&14&23&1 L=Jak101&15&13&3 L=TOTALE&243&1144&51 L=GROOT TOTAAL&1195&&

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sat Mar 14, 2015 11:12 am
by Louis102
theedge wrote:
Ian wrote:
Ludwig wrote:L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&8&18&3 L=HennieC&1&2&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&7&17&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&7&29&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&5&19&2 L=Gé en Geno&8&43&1 L=Reggie&5&18&0 L=Piet en Daan&4&45&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&0&8&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&20&264&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&4&11&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&3&2&0 L=KSV&2&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&13&34&0 L=C.J.&4&21&0 L=Cassie&14&23&1 L=Jak101&15&13&3 L=TOTALE&243&1144&51 L=GROOT TOTAAL&1195&&

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sun Mar 15, 2015 12:23 am
by uitenwaj
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&8&18&3 L=HennieC&1&2&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&7&17&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&7&29&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&5&19&2 L=Gé en Geno&8&43&1 L=Reggie&5&18&0 L=Piet en Daan&4&45&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&9&38&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&20&264&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&4&11&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&3&2&0 L=KSV&2&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&13&34&0 L=C.J.&4&21&0 L=Cassie&14&23&1 L=Jak101&15&13&3 L=TOTALE&252&1174&51 L=GROOT TOTAAL&1225&&

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sun Mar 15, 2015 8:30 am
by Jakkie 321
Kat ingeroep met kliphasie ZF.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sun Mar 15, 2015 12:59 pm
by cassie_calvinia
nog een jakkals. een aand.
die goed raak nou taai

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sun Mar 15, 2015 3:44 pm
by Reggie Gerber
Sal iemand asb my getalle verander nog een nag 8 jakke

Dankie

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sun Mar 15, 2015 4:12 pm
by Reggie Gerber
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2015-03-15%2003.12.28.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2015-03-15%2002.13.19.jpg

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sun Mar 15, 2015 4:15 pm
by Jakkie 321
Kat ingeroep op kliphasie zf.

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Sun Mar 15, 2015 4:20 pm
by Jakkie 321
7 aande 5 jakkalse 3 katte

Groette

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Mar 16, 2015 8:39 am
by KSV
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&8&18&3 L=HennieC&1&2&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&7&17&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&7&29&2 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&4&16&2 L=Gé en Geno&8&43&1 L=Reggie&6&26&0 L=Piet en Daan&4&45&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&9&38&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&20&264&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&13&26&4 L=Duracell&4&11&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&3&2&0 L=KSV&2&2&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&13&34&0 L=C.J.&4&21&0 L=Cassie&15&24&1 L=Jak101&15&13&3 L=Jakkie321&7&5&3 L=Andre Smirre&4&34&0 L=TOTALE&265&1217&54 L=GROOT TOTAAL&1271&&

Cassie, Reggie, Jakkie321 en Edge se goete opdateer.

Andre sin ook bygesit

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Mar 16, 2015 8:44 am
by Smirre
Manne
My totaal sover is 20 met chopper 1 doodgery met bakkie 2 met dagroep 9 in 4 nagte
Amal jakke

Andre

Re: Jakkalse vir 2015

Posted: Mon Mar 16, 2015 12:21 pm
by prohunt
http://i1205.photobucket.com/albums/bb431/prohunt1/IMG_1976.jpg

Gisteraand hierdie 5 jaar oue teef gekry wat ek lankal soek. Sy het elke nou en dan by my kliënt kom vang en dan soms sommer twee ekstra Angoras doodgebyt (nare gewoonte). Sy bly by die buurman van die boer waar ek jag en het die gewoonte gehad om tussen die karoobossies te gaan lê sodra die lig op haar val en dan glad nie weer vir die lig te kyk nie (dimmer of nie). Die buurman het gesê ek kan oor die draad skiet maar ek kon nie in sy grond in nie. Sy sal daar bly lê totdat jy skuif en as jy haar dan weer raak lig vlieg sy net op en gaan lê agter 'n ander bos. Ek kon haar nog nie voorheen op enige manier kry om uit die bossies te kom nie. Dit was altyd op 400 meter plus en op so 'n afstand dat vinnig skiet sonder afstand meet fataal sou wees en haar net nog skelmer kon maak.

Ek het nou al 'n goeie idee gehad waarheen sy gewoonlik kom en het gisteraand so kilometer weg eers vir 'n uur geroep en toe dadelik geskuif na die area waar sy gewoonlik loop, maar haar toegang daarheen versper. Het vir 'n uur geroep met baie stiltes en saggies maar niks. Geen jakkalsroep kon haar kry om te reageer nie totdat ek Vlekkie 3a na 'n enkelroep gespeel het. Sy het dadelik geantwoord amper regoor my vorige staanplek. Daar het 'n troppie springbokke so 400m van my af gewei en ek het gesien hulle begin hardloop en geweet sy is oppad. Sy het agter 'n ry bossies ingekom en toe die dowwe lig op haar val onmiddellik weer gaan lê agter 'n bossie. Ek het die lig afgesit en klaar deur die teleskoop gereed gemaak vir skiet en toe ek die lig opdraai het net haar voorkwart uitgesteek, sy wou dadelik draai maar was hierdie keer te laat omdat ek reg was vir haar.

Ek kan soos Louis nou die dag gesê het ook noem dat die skiet van so 'n skelm jakkals meer bevrediging verskaf as 10 ander.

;) Kyk net hoe mooi maak 'n 70gr Blitzking as hy die bladbeen tref ;D Ek mag dit mos maar hier sê want die jakkalsjag gedeelte is hopelik nou vry van die "onsinnige" kommentaar 8) .