Page 10 of 24
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Sat Jun 10, 2017 8:32 pm
by DWB
Het toe groot vlakvark (44kg karkas), bwb koei en jong eland bul geskiet
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Sun Jun 11, 2017 6:11 am
by Swede
DWB wrote:Het toe groot vlakvark (44kg karkas), bwb koei en jong eland bul geskiet
Baie mooi, kom wys ons bietjie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Sun Jun 11, 2017 3:32 pm
by DWB
Hier is hulle:
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Sun Jun 11, 2017 3:45 pm
by Swede
Nice Deon, daai pith helmet is netjies
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Sun Jun 11, 2017 4:18 pm
by DWB
Hehehehe ja die ding vir die grap gekry en moet sê ons het al lekker gelag!
Die eland moes 'n koei gewees het en redelik skielik op hulle afgekom toe sê die gids net skiet daai een wat vir jou kyk..... Toe skiet ek maar.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Sun Jun 11, 2017 4:24 pm
by Swede
Is daai 2 skote gewees
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Sun Jun 11, 2017 4:28 pm
by DWB
Het hom in die kuiltjie geskiet van voor af, toe kom ons skielik op hom af waar hy nog staan, toe skiet ek hom te voor van die kant af, toe is die skoot in, uit, in uit deur die dewlap. Hom toe nog een op die knoppe gegee. En toe hy sy kop optel toe gee ek hom maar 'n genadeskoot van op die neusbrug waar hy deur die kop in die nek werkwels af is.
Ek mors liewers vleis as wat 'n bok sukkel om te vrek.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Jun 12, 2017 9:35 am
by Johan Nel
Mooi bees wat jy daar geskiet het Deon.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Jun 12, 2017 9:36 am
by HeinrichPrinsloo
Ry Donderdag vir trip # 2
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Jun 12, 2017 10:08 am
by DWB
Johan Nel wrote:Mooi bees wat jy daar geskiet het Deon.
Dankie oom Johan, was maar vinnig en vêr skiet!
Koei het hier by 100kg uitgeslag.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Jun 12, 2017 5:42 pm
by tau
Geluk Deon, moes nou mooi kyk na die vark om eers te besef dit is skaduwee wat so die donkermerke op gesig maak.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Jun 12, 2017 7:06 pm
by DWB
Dankie ou Webleeu!
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Jun 12, 2017 9:25 pm
by Springkudu
@DWB - Welgedaan en dankie dat jy jou wapen veilig gemaak het vir die foto, baie van ons vergeet daarvan want ons is te opgewonde oor die foto. Safety first. Jyt mooi gemaak
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Jun 13, 2017 7:12 am
by Swede
Ek glo nie n oop slot is die alpha en omega van n veilige wapen nie, die foto word nie onmiddellik na die skoot geneem nie en is dit die jagter se veranwoordelikheid om ten alle tye te verseker dat die geweer veilig is, die oop slot is net n bewys daarvan.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Jun 13, 2017 7:15 am
by Friedland
DWB wrote:Johan Nel wrote:Mooi bees wat jy daar geskiet het Deon.
Dankie oom Johan, was maar vinnig en vêr skiet!
Koei het hier by 100kg uitgeslag.
Hi Deon,
Wat het die eland bul uitgeslag?
Groete
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Jun 13, 2017 7:25 am
by DWB
Dit was ñ jong bul wat eintlik ñ koei moes gewees het. Het die fout gemaak om na die gids se oordeel te luister. Een van daai goed wat baie vinnig gebeur het.
180kg
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Jun 13, 2017 7:27 am
by DWB
Swede ek stem saam, ek doen dit maar uit "courtesey", maar of my slot oop of toe is moet ek altyd weet wat in my geweer aangaan.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Jun 13, 2017 12:06 pm
by Dries101
Het so 2 naweke terug op die vlaktes van die vrystaat maar n rekenaar skoot geskiet van die berg af. Die 300WSM bly maar indrukwekkend op afstande en dit was vir my n mooi agtergrond vir n foto wat die boer toe geneem het.
Ek het rustig op n klip gesit wat lyk asof hy gemaak was vir sit.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Jun 13, 2017 12:46 pm
by ruaanb
mooi Dries!
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Jun 13, 2017 12:48 pm
by Swede
En die afstand?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Jun 13, 2017 2:23 pm
by tau
Lekker Dries. Mooi bok daardie.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed Jun 14, 2017 7:37 am
by Wouter Roets
DWB wrote:Het hom in die kuiltjie geskiet van voor af, toe kom ons skielik op hom af waar hy nog staan, toe skiet ek hom te voor van die kant af, toe is die skoot in, uit, in uit deur die dewlap. Hom toe nog een op die knoppe gegee. En toe hy sy kop optel toe gee ek hom maar 'n genadeskoot van op die neusbrug waar hy deur die kop in die nek werkwels af is.
Ek mors liewers vleis as wat 'n bok sukkel om te vrek.
Lekker Deon
Ek sien die oefening begin nou mooi vrugte af werp.
Groetnis
Wouter
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed Jun 14, 2017 8:15 am
by Carl
Netjies geskiet manne!
Andries dis 'n lekker plek daardie, ek moet nog daar gaan wynproe.. ek bedoel jag.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed Jun 14, 2017 8:25 am
by Dries101
Carl wrote:Netjies geskiet manne!
Andries dis 'n lekker plek daardie, ek moet nog daar gaan wynproe.. ek bedoel jag.
Ja dit is die waarheid

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed Jun 14, 2017 12:02 pm
by Carl
Ek ry Vrydag voor die mossies genoeg druk opgebou het om te poep. Gisteraand net seker gemaak daar is iets om te braai
