Die wennommers is dan soos volg:
1. 30 j le roux
Prys no: 16
2. 526 sako75
Prys no: 5
3. 195 alwyn
Prys no: 1
4. 448 JD Key
Prys no: 17
5. 501 Hilux01
Prys no: 15
6. 172 Carl
Prys no: 18
7. 466 TheBus
Prys no: 3
8. 91 Hugo
Prys no: 2
9. 401 Apie
Prys no: 4
10. 234 Namhunt Prys no:
11. 414 Jacow Prys no:
12. 71 Montie Prys no:
13. 309 Wouter Roets Prys no:
14. 540 JP Prys no:
15. 275 Renier 183 Prys no:
16. 530 Smitstertjies Prys no:
17. 481 Fanta300 Prys no:
18. 25 Suikermuis Prys no:
19. 43 BSaaiman Prys no:
20. 491 Stephan86 Prys no:
21. 533 Tripod Prys no:
22. 17 Nico Harris Prys no:
1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas. -
Alwyn
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre) -
Hugo
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies -
TheBus
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris) -
Apie
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia -
Sako 75
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris

R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC) -
Hilux 01
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie -
J le Roux
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl -
JDKey
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl -
Carl
19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.
20) 1 x Safari Sling - R530 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
21) 1 x Safari Tactical Sling - R430 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)
22)1 x 2+2 Sling (dis die verstelbare beld wat die manne gebruik om uit die vuis uit te skiet) - R360 - geborg deur Francois Welman (FrancoisW)