Page 2 of 2

Re: my pienk messie

Posted: Sun Apr 29, 2012 9:25 pm
by Christo
Johan, plaas weer die foto's asseblief. Ek wil hulle graag vir die vrou wys.

Re: my pienk messie

Posted: Tue May 01, 2012 9:55 am
by johan1

Re: my pienk messie

Posted: Tue May 01, 2012 9:57 am
by johan1
daarshy die fotos wat voete gekry het is terug

Re: my pienk messie

Posted: Tue May 01, 2012 1:27 pm
by vlakvark1
Baie mooi Johan dit lyk uitstekend :)

Re: my pienk messie

Posted: Tue May 01, 2012 5:35 pm
by JPS
Johan,

Werklikwaar baie netjies. Die skede rond hom pragtig af vir die dametjie wat hom kry. Ek glo sy gaan bbaie gelukkig wees met hom.

Mooiloop
JP

Re: my pienk messie

Posted: Tue May 01, 2012 7:41 pm
by Cz_apie
Mooi bly maar mooi,  klink ook of die mes op pad is na iemand wat dit sal waardeer en gebruik, dit help ook, wonder nou nog wie is die moeilikste persoon om n mes voor te maak, die een wat hom in n kluis versmoor of die een wat hom teen n klip krap  :o :o :o