Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by Geno »

Henry,
Hy plug in met 'n USB kabel, dan laai jy klanke oor.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by prohunt »

Hallo Eugene,

Jy maak ons nou lekker lus vir die wa. Weet jy of hy "Mac Compatible" sal wees? Foxpro lyk my het nog nie 'n programmetjie vir die Mac's om die kaarte te programmeer nie.

As hy met 'n USB werk behoort hy seker te wees.

Groete

Johan
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by Geno »

Oom Johan,
Die volgende vanaf: http://www.gofoxpro.com/site/resources/mac-programming

"The FOXPRO programming utility is not compatible with Macintosh based computers. Most Mac users will, however, find that programming their FOXPRO game call is not too difficult. Instead of having the utility perform file storage, migrating, and naming routines, you just make those changes manually with your keyboard and mouse.

Users with an understanding of basic computer operations can quickly see that programming your FOXPRO game call can be very simple. The process is going to be virtually identical to manually programming your game call from a Windows PC."
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by prohunt »

Dankie Eugene.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by Geno »

More manne.

Na 2 nagte se jag, en 8 jakkalse, is ek steeds baie tevrede met die roeper.
As jy mute druk, dan mute hy. Nie nog sukkel met die roeper "point" met die remote nie.
Die remote wys jou ook as jy op mute is, so jy raai nie daaroor nie. Als en als, 'n baie lekker stuk toerusting.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by cassie_calvinia »

hoe ver vang hy op? of het jy nog nie getoets nie?
bly iemand skiet nog jakkalse. ek is so moedeloos, ek verkoop sommer my goed.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by Gerhard »

Lekke man Gedoons...

Roer hulle.

Hou ons op hoogte met die jukebox en hoe hy doen.

Hoe klink dit in die veld as jy kos en baklei klanke meng?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by Geno »

Cassie,
Nognie getoets hoe ver hy opvang nie, maar die aerial op die remote behoort hom ver te help.

Gerhard,
Maat, dit het ek ook nognie getoets nie. Sal daai toertjies hou vir plase met geleerde jakkalsies.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by cassie_calvinia »

doner geno
kom haal jou toertjies hier uit.
die karoo jakkalse raak te erg vir my.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by prohunt »

Hi Geno,
Ek het nou net gekyk na myne se "tracking" nommer. Ek sien hy het darem gistermiddag hier by ons doeane gearriveer. Met 'n bietjie wind van agter kan ek hom dalk dan teen volgende naweek hê dan kan jy wat mos nou al 'n veteraan op hom is my help om bietjie die klanke te organiseer ;)
Groete
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by Geno »

Hallo Manne,
Nou so 15 nagte, en omtrent 40 jakkalse later, loop die Shockwave nog mooi.

Cassie, jy het gevra oor die opvangs-afstand.
Ek het by Ops Cradock die roeper op 'n staanplek vergeet. Ons was volgens die GPS 650m vanaf die roeper, toe ek hom aansit om te hoor waar hy is. So, dis hoe ver ek hom al getoets het.

Dis die mees gebruikersvriendelike remote wat ek nog gebruik het ook.

Batterylewe is goed. Ek roep so 3 nagte voor ek battrerye ruil, dan wys die roeper nog so 50% batterylewe. (2300mAh batterye)

FoxFusion is great. Ek het 'n jakkals misgeskiet, en hom omgedraai terwyll hy weg hol met Coyote Pup en Baklei SM wat ek gelyktydig gespeel het.

https://fbcdn-sphotos-b-a.akamaihd.net/hphotos-ak-frc1/600530_200173220141353_1988692371_n.jpg

Is die roeper so baie geld werd? Verseker. As 'n man ernstig is oor roep en skiet, en baie geld aan duur roere en toerusting bestee, kan hy netsowel die top-end roeper ook gebruik!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by BLOK »

Ek sien Safari het nou stock vir R7500, nie sleg nie, en ek glo man kan seker nog stry ook oor die prys.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by Geno »

BLOK wrote:Ek sien Safari het nou stock vir R7500, nie sleg nie, en ek glo man kan seker nog stry ook oor die prys.
Teen daai prys, moes jy al gekoop het! Dis regtig 'n bargain!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by Baasvark »

Hi Geno,

Ek sien dis al 'n ou draad die maar gebruik jy nog die Shockwave en is jy nog tevrede?
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by Geno »

Baasvark,
Ja ek gebruik hom nog. Het seker so 300 jakkalse met hom geskiet. Steeds baie happy.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by Baasvark »

Geno wrote:Baasvark,
Ja ek gebruik hom nog. Het seker so 300 jakkalse met hom geskiet. Steeds baie happy.
Dis goed!
Jy weet nie of daar iemand is wat hom plaaslik verkoop nie? Ek sien S&O hou hom nie meer aan nie...
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe foxpro.... Ek moet begin spaar...

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply