SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
-
Zack Benade
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Dags? Piet
Kan jy miskien vir my verduidelik hoe stel die Savage self sy headspace?
Hoe fyn word dit gestel?
Groete
Zack
Kan jy miskien vir my verduidelik hoe stel die Savage self sy headspace?
Hoe fyn word dit gestel?
Groete
Zack
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Zack, hy stel nie self sy headspace nie, sy slot kop "true" homself. Die kop is los voor, en gaan l? haaks met die dop se agterkant as die slot toegemaak word. Hy het dubbel locking lugs, maw twee rye.
Sy loop het wel n ring op waarmee die headspace baie maklik verstel kan word
Sy loop het wel n ring op waarmee die headspace baie maklik verstel kan word
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Oom Piet!
Ek wag vir daai volgende toets verslag oor die 22-250! Die savage roere is nou besig om my hart oor te wen!!
Groetnis
Ek wag vir daai volgende toets verslag oor die 22-250! Die savage roere is nou besig om my hart oor te wen!!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Zack Benade
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Hi Piet
Het jy enige ondervinding met die nuwe marlin gewere?
Ek hoor Remington besit Marlin en dus behoort die produk verseker goed en akkuraat te wees.
Groete
Zack
Het jy enige ondervinding met die nuwe marlin gewere?
Ek hoor Remington besit Marlin en dus behoort die produk verseker goed en akkuraat te wees.
Groete
Zack
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Nee Zack, ek ken hulle nie. Nog net met die ouer modelle geskiet en hulle was maar so - so.
-
SausageSavage
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jul 16, 2012 7:40 pm
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Hey ouens, ek het die naweek wat verby is vir my 'n 30-06 Savage Axis gekoop. Ek moet se, na al die reviews wat ek vandag gelees het en die videos op youtube gekyk het is ek nou gladnie spuit nie en kan nou nog minder uithou om daai eerste skoot af te vuur nie! Ek het wel gelees dat baie reken die .308 is bietjie meer akurater as die 30-06 maar op die 30-06 kan jy weer groter laai (.308 is op n maksimum van 180gr en die 30-06 op so swaar soos 220gr...) so die afstand op die 30-06 is effe beter. Op 220gr sal ek n Springbok op 200M met gemak kan klits.
Die span by Safari and Outdoor is baie behulpsaam en Willie gee goeie raad, hy is goed gekonfyt op die Savage geweer reeks. Hy stel ook voor jy "modify" die trigger want jy kan hom nie vervang met die "accu-trigger" nie.
Ek sal meer wil weet oor die Savage so as daar enigiemand is wat n 30-06 Savage Axis of die .308 Savage besit, skrou gerus oor jou opinies asb!!

immelmanw
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Baie geluk met jou aankoop, ek glo jy gaan baie jare se plesier he. Sou jy ooit enige vrae ofprobleme he, moet nie huiwer om my te kontak nie. Ek staan agter die Savage brand!SausageSavage wrote: Hey ouens, ek het die naweek wat verby is vir my 'n 30-06 Savage Axis gekoop. Ek moet se, na al die reviews wat ek vandag gelees het en die videos op youtube gekyk het is ek nou gladnie spuit nie en kan nou nog minder uithou om daai eerste skoot af te vuur nie! Ek het wel gelees dat baie reken die .308 is bietjie meer akurater as die 30-06 maar op die 30-06 kan jy weer groter laai (.308 is op n maksimum van 180gr en die 30-06 op so swaar soos 220gr...) so die afstand op die 30-06 is effe beter. Op 220gr sal ek n Springbok op 200M met gemak kan klits.
Die span by Safari and Outdoor is baie behulpsaam en Willie gee goeie raad, hy is goed gekonfyt op die Savage geweer reeks. Hy stel ook voor jy "modify" die trigger want jy kan hom nie vervang met die "accu-trigger" nie.
Ek sal meer wil weet oor die Savage so as daar enigiemand is wat n 30-06 Savage Axis of die .308 Savage besit, skrou gerus oor jou opinies asb!!
Groete
Willem 0828540804
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Savage wors, dit is bitter maklik om die standaard sneller te modify dat hy n heel skaflikke 2.8 pond breek het, deur n baie simpel veranderinkie. As jy egter n kompetisie sneller op die Axis wil sit, gaan kyk bietjie na die "Rifle Basix" snellers by S & O wat jy binne 5 minute self kan installeer. Dan het jy n ordentlikke kompetisie sneller wat uiters verstelbaar is.
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Hierdie "subject" het my nou totaal en al oortuig om savage te koop.
Ek het nou vir Willie gebel en gese hulle nuwe voorraad besending kom September in.
So my mail is klaar na Willie toe gestuur om n 243 met blink loop eenkant te hou vir my.
Ek het ook nou al n jaar gekyk na Howa,Marlin, Mossber en 2de handse gewere.
Vir die prys van R5500 kan mens nie eens meer in die rigting kyk van 2de handse gewere nie tensy jy hom amper verniet kan kry nie.
Baie Dankie aan S&O om dit vir alle jagters moontlik maak om n goeie geweer teen baie billike prys aan ons te kan verkoop.
Uistekende Werk.
Groete
Dippies

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Kan die sneller ook op die "ouer" modelle van SAvage gesit word?Piet Breedt wrote: Savage wors, dit is bitter maklik om die standaard sneller te modify dat hy n heel skaflikke 2.8 pond breek het, deur n baie simpel veranderinkie. As jy egter n kompetisie sneller op die Axis wil sit, gaan kyk bietjie na die "Rifle Basix" snellers by S & O wat jy binne 5 minute self kan installeer. Dan het jy n ordentlikke kompetisie sneller wat uiters verstelbaar is.
Ek het n 223 op n Model 111 (??? ek raak altyd deurmekaar), die ou staggered magazine en oorweeg n ander sneller. Die geweer is pre accutrigger en pre Safari and Outdoor ook.
Frikkie
Cradock
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Frikkie, ek het een van die Rifle Basix snellers hier wat ek getoets het, en op die pakkie staan "for models 110, 12, 11, & 111" Adjustable 4o oz to 3 lbs
Hy sal werk, bel S & O in PTA, hulle het n hele boks vol van hulle gehad verlede week.
Piet
Hy sal werk, bel S & O in PTA, hulle het n hele boks vol van hulle gehad verlede week.
Piet
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Ek en die seuns ry ook more oggend Windhoek toe, die jongste een se Savage Axis.223 se lisensie het vandag gekom! Sal more aand fotos post as ons terug is!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Dankie Piet
Ek sal met Oom Kassie praat. Die model nrs is soms verwarrend want die nuwe model 111 en die ou een is nie dieslfde ding nie.
Frikkie
Ek sal met Oom Kassie praat. Die model nrs is soms verwarrend want die nuwe model 111 en die ou een is nie dieslfde ding nie.
Frikkie
Cradock
-
SausageSavage
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jul 16, 2012 7:40 pm
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Dis baie beter om 'n Nuwe geweer te koop alhoewel baie reken dat jy 'n 2de handse geweer moet koop omdat hy al reeds in "geskiet" is... Ek glo nou weer anders, Dis soos om 'n 2de handse motor te koop en jy weet nie wie het hom hoe hard gery nie, dis vir my beter om die geweer van nuuts af te leer ken en met hom saam die pad te stap as jou eie eerste nuwe jag geweer. Ek het al baie offers van vriende af ontvang om hulle reeds "in geskote" gewere te koop maar dis nie dieselfde nie...Dippies wrote: Hierdie "subject" het my nou totaal en al oortuig om savage te koop.
Ek het nou vir Willie gebel en gese hulle nuwe voorraad besending kom September in.
So my mail is klaar na Willie toe gestuur om n 243 met blink loop eenkant te hou vir my.
Ek het ook nou al n jaar gekyk na Howa,Marlin, Mossber en 2de handse gewere.
Vir die prys van R5500 kan mens nie eens meer in die rigting kyk van 2de handse gewere nie tensy jy hom amper verniet kan kry nie.
Baie Dankie aan S&O om dit vir alle jagters moontlik maak om n goeie geweer teen baie billike prys aan ons te kan verkoop.
Uistekende Werk.
Groete
Dippies
Hoop julle mensies het 'n lekker Jag ondervinding hierdie jaar, die sonnetjie kom nou vroeer uit wat beteken dat die seisoen nou amper verby is...
As julle meer wil lees op die Savage Axis reeks se review, kan julle my gerus mail by wiaanlr@gmail.com. Ek het Oom Piet se review van Helmut by S & O af gekry, en glo my, dit is goed gedoen!!
-
SausageSavage
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jul 16, 2012 7:40 pm
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Thanks Willem!! Ja ek sien baie uit daarna om die geweer vas te hou met die wete dat hy nou Wettiglik myne is..immelmanw wrote:Baie geluk met jou aankoop, ek glo jy gaan baie jare se plesier he. Sou jy ooit enige vrae ofprobleme he, moet nie huiwer om my te kontak nie. Ek staan agter die Savage brand!SausageSavage wrote: Hey ouens, ek het die naweek wat verby is vir my 'n 30-06 Savage Axis gekoop. Ek moet se, na al die reviews wat ek vandag gelees het en die videos op youtube gekyk het is ek nou gladnie spuit nie en kan nou nog minder uithou om daai eerste skoot af te vuur nie! Ek het wel gelees dat baie reken die .308 is bietjie meer akurater as die 30-06 maar op die 30-06 kan jy weer groter laai (.308 is op n maksimum van 180gr en die 30-06 op so swaar soos 220gr...) so die afstand op die 30-06 is effe beter. Op 220gr sal ek n Springbok op 200M met gemak kan klits.
Die span by Safari and Outdoor is baie behulpsaam en Willie gee goeie raad, hy is goed gekonfyt op die Savage geweer reeks. Hy stel ook voor jy "modify" die trigger want jy kan hom nie vervang met die "accu-trigger" nie.
Ek sal meer wil weet oor die Savage so as daar enigiemand is wat n 30-06 Savage Axis of die .308 Savage besit, skrou gerus oor jou opinies asb!!
Groete
Willem 0828540804
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Hi Piet
I'm considering purchasing one in .243 Win. I want to use it to shoot the SA Hunters plains and jackal shooting exercises, would the rifle be adequate for this purpose and would it have the accuracy potential in this regard with handloads

And as thy days, so shall thy strength be
-
SausageSavage
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jul 16, 2012 7:40 pm
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Ok, het vandag my aansoek in gegee so nou die laaaang wag...
Wat ek wel op raad voor nodig het omdat ek juis bietjie nuut is op die hele Jag geweer koop en self een besit, is: As ek vir patrone soek op websites, soos S&O, kom ek net op die .308 reeks af en kry nerens die 30-06 patrone nie... Ek verstaan dat die dop van die 30.06 langer is as die .308 s'n wat my logiese denke dan se is dat die .308 se patroon in die 30-06 sal pas maar nie anders om nie?? So as ek gaan patrone koop vir my geweer, kan ek dan .308 patrone koop of gaan ek iets op blaas? Net 'n vraag, mag maar dom klink...

Was die trippie suksesvol?? Sit op die fotos!Boskind wrote: Ek en die seuns ry ook more oggend Windhoek toe, die jongste een se Savage Axis.223 se lisensie het vandag gekom! Sal more aand fotos post as ons terug is!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Moet nooit n ander kaliber se patroon in jou geweer gebruik nie. Daar is tans n paar fotos op die forum wat wys watse slegte gevolge dit kan he. Ek reken omdat jy nie weet nie, moet jy kyk na 30-06Sprinfoeld. Dit is hoe die kaliber se volledige beskrywinglyk.SausageSavage wrote: Ok, het vandag my aansoek in gegee so nou die laaaang wag...
Wat ek wel op raad voor nodig het omdat ek juis bietjie nuut is op die hele Jag geweer koop en self een besit, is: As ek vir patrone soek op websites, soos S&O, kom ek net op die .308 reeks af en kry nerens die 30-06 patrone nie... Ek verstaan dat die dop van die 30.06 langer is as die .308 s'n wat my logiese denke dan se is dat die .308 se patroon in die 30-06 sal pas maar nie anders om nie?? So as ek gaan patrone koop vir my geweer, kan ek dan .308 patrone koop of gaan ek iets op blaas? Net 'n vraag, mag maar dom klink...![]()
Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Jy praat van koe?ls wat .308 is. Dis slegs hierdie deel, en dit is wat op die S&O website geadverteer word:SausageSavage wrote: Ok, het vandag my aansoek in gegee so nou die laaaang wag...
Wat ek wel op raad voor nodig het omdat ek juis bietjie nuut is op die hele Jag geweer koop en self een besit, is: As ek vir patrone soek op websites, soos S&O, kom ek net op die .308 reeks af en kry nerens die 30-06 patrone nie... Ek verstaan dat die dop van die 30.06 langer is as die .308 s'n wat my logiese denke dan se is dat die .308 se patroon in die 30-06 sal pas maar nie anders om nie?? So as ek gaan patrone koop vir my geweer, kan ek dan .308 patrone koop of gaan ek iets op blaas? Net 'n vraag, mag maar dom klink...![]()

Patrone is hierdie deel:

Patrone word nie aanlyn verkoop nie, omdat daar dryfmiddel en slagdoppies in is (ontbrandbare komponente).
Jy kan wel inerte komponente (koe?ls en doppe) aanlyn koop.

Die .308win en .30-06Springfield gebruik dieselfde koe?ls, maar nie dieselfde patrone nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Hierso:SausageSavage wrote:Was die trippie suksesvol?? Sit op die fotos!Boskind wrote: Ek en die seuns ry ook more oggend Windhoek toe, die jongste een se Savage Axis.223 se lisensie het vandag gekom! Sal more aand fotos post as ons terug is!
http://jaracal.com/index.php/topic,13120.0.html
Goed, beter, 6millimeter!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Geno, jy is darrem op die bol! Dankie ook vir daai illustrasies tussen die 308, en 30-06.
Veiligheid eerste manne!
-
SausageSavage
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jul 16, 2012 7:40 pm
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Ek verstaan nou bietjie meer oor die hele patroon storie. Ek was verlede naweek by Zimbi Books en daar 'n oom vir my bietjie meer verduideliking gegee op hoe dit werk. Thanks.Geno wrote:Jy praat van koe?ls wat .308 is. Dis slegs hierdie deel, en dit is wat op die S&O website geadverteer word:SausageSavage wrote: Ok, het vandag my aansoek in gegee so nou die laaaang wag...
Wat ek wel op raad voor nodig het omdat ek juis bietjie nuut is op die hele Jag geweer koop en self een besit, is: As ek vir patrone soek op websites, soos S&O, kom ek net op die .308 reeks af en kry nerens die 30-06 patrone nie... Ek verstaan dat die dop van die 30.06 langer is as die .308 s'n wat my logiese denke dan se is dat die .308 se patroon in die 30-06 sal pas maar nie anders om nie?? So as ek gaan patrone koop vir my geweer, kan ek dan .308 patrone koop of gaan ek iets op blaas? Net 'n vraag, mag maar dom klink...![]()
Patrone is hierdie deel:
Patrone word nie aanlyn verkoop nie, omdat daar dryfmiddel en slagdoppies in is (ontbrandbare komponente).
Jy kan wel inerte komponente (koe?ls en doppe) aanlyn koop.
Die .308win en .30-06Springfield gebruik dieselfde koe?ls, maar nie dieselfde patrone nie.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Dags?
Sien S&O gee en van die Axis mannetjies weg in die nuwe SA Jagters tydskrif
Dog maar net ek deel dit met julle 
Mooiloop
Marc
Sien S&O gee en van die Axis mannetjies weg in die nuwe SA Jagters tydskrif
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
SausageSavage
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jul 16, 2012 7:40 pm
Re: SAVAGE AXIS GEWEER TOETS
Hi Marc, ek lees dit nou toevallig raak voor ek jou post geleed het... Ek het maar 'n raai skoot gevat en gemail, maar ek sal nie vir julle se nie anders gaan ons dalk net baklei oor die prysMarc wrote: Dags?
Sien S&O gee en van die Axis mannetjies weg in die nuwe SA Jagters tydskrifDog maar net ek deel dit met julle
Mooiloop
Marc
Oom Piet, baie geluk met die prestasie op die Internationale toets!
Lekker week.