Doppe
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Doppe
ek sien die eertse keer in my lewe dat n wildboer adverteer in een van die groot jagbedryf tydskrifte 10% afslag aan "one shot kills..." Ek glo die man het al n paar km opgesit agter n kwesbok aan..dis nongal n nuutjie vir my....Sommer so stuiwer in die beurs oor die one shot kill dingetjie..
Shoot straight and tell the truth!
-
projag
Re: Doppe
Nogal tevrede met Rem. doppe.
Die geheim van 'n goeie skoot is: Ken jou eie vermo?, ken jou geweer en koe?l se vermo? en skiet daarvolgens. Moet nie jouself bluf nie wees eerlik met jouself.
Het die afgelope seisoen walkandstalk jagters gehad wat 11 gemsbokke wou skiet --- 6 kwesbokke moes agtervolg of gesoek word. Pensskoot: dan s? die groot Chasa/SAJAG toegewydestatusjagter dit was mis want daars nie bloed nie. Skiet dan die bok dood en wys hom die pensskoot wat net 'n misstrepie maak.
Het 15 gemsbokke deur bakkiejagters laat skiet -- dooierus, nie moeg geloop en op afstande volgens vermo? en net 1 bok was gekwes en moes agtervolg word.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Doppe
Projag
Kan nie meer saamstem oor die vermo? teorie nie. Laaste veldskiet wat ek bygewoon het gesit en luister na meer as een man wat vertel hoe meer maklik hulle kopskote op lewendige bokke skiet as op teikens en dan al 5 gonge misskiet
. Ek het self nie te lekker geskiet nie maar besef dit is my vermo? wat werk kos en nie verskonings nie.
Ek strewe na daai klawerblare maar hulle wil nie kom. Sal aanhou probeer tot al die blare mekaar raak.
My geweer skiet nie baie anders met verskillende doppe nie maar die seating het wel met almal gewys dit is waar ek die hardste moet werk.

Christo
Kan nie meer saamstem oor die vermo? teorie nie. Laaste veldskiet wat ek bygewoon het gesit en luister na meer as een man wat vertel hoe meer maklik hulle kopskote op lewendige bokke skiet as op teikens en dan al 5 gonge misskiet
Ek strewe na daai klawerblare maar hulle wil nie kom. Sal aanhou probeer tot al die blare mekaar raak.
My geweer skiet nie baie anders met verskillende doppe nie maar die seating het wel met almal gewys dit is waar ek die hardste moet werk.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
projag
Re: Doppe
Christo
Jy het seker al die nodige en ook soos meeste van ons onnodige kennis.
Probeer die volgende: seat jou punt so .75mm vanaf die landings. As jy klaar gelaai het weeg dan jou patrone en groepeer volgens gewig Gebruik dan van die wat in die middelste gewiggroep val en van dieselfde doppe is om 'n groepering te skiet. Kyk of dit verskil maak.
O ja, onthou daar is sekere fabrikaat punte wat nie 'n klein groepering kan handhaaf nie -- is net nie eenvormig stabiel akkuraat nie.

Ek glo as jy groepering wil skiet gebruik jy net drie soorte nl. Sierra, sierra en sierra. Die Fklas manne skiet Sierra sov?r ek weet.
Ek self jag wild met Hornady SST of Interbond -- pas my sak.
My seun jag met Nostler Partisie.
Het al gehoor dat sekere gewere nie van sekere punte hou nie.
Ek self jag wild met Hornady SST of Interbond -- pas my sak.
My seun jag met Nostler Partisie.
Het al gehoor dat sekere gewere nie van sekere punte hou nie.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Doppe
C:
sommer net so opmerking , ek dink die geweer worry nie, hy sal met enige punte skiet, ek dink party van daai loope wil net seker koele eet, ek vermoed dit het maar iiets met die twist te doen of lading of vorm van die punt...daar is n paar roere (skuus loope) daar val ek in my eie gat.....wat ook nie met sierra's wil skiet nie. of dalk het hulle baas nog net nie lank genoeg gespeel nie.....daar moet n lading wees wat sal werk.....

Dirk
Re: Doppe
Christo
Lapua en Norma is die beste doppe wat jy kan koop. My ondervinding is dat Remmington en Winchester oor die kort afstand (100m - 300m) net so goed is. Wat belangrik is, is hoe univormig is die doppe. Sny jou "Flaskhole's" almal ewe groot, sny die "primer pockets" ewe diep en die nekwande ewe dik. "Aneal" (maak die nekwande sag) gereeld sommer in 'n kers. Dit help nie jy koop duur doppe en jy kyk nie goed na hulle nie. As jy net "neck size" en die doppe gereeld "aneal" sal hulle jare hou.
Sierra bly een van die akkuraatste fabrieks punte op die mark. Hulle hou meer w?reld rekords as al die ander punte in die w?reld saam. Ek glo dat as jy kan skiet waar jy mik, dan tel al die ander stories nie meer so baie nie. Sierra bly relatief goedkoop dus kan jy van teiken tot jag met die punt. Dit is baie belangrik vir akkuraatheid. Baie punte is so duur dat jy nie wil teiken en ordentlik ladings skiet nie.
Dit is waar dat sommige lope nie van sekere punte hou nie. Oor die algemeen gaan dit oor die twist en die toestand van die loop en die "throut" (die eerste 5cm van die loop voor die kamer). Swaarder punte moet vinniger gespin word en ligter punte is dit minder belangrik. Jy kry egter gevalle waar jy ligte punte te vinnig kan spin. Dan is die gaatjies in die teikens nie meer rond nie maar ovaal. (vra maar vir Taffie)
"Flatbase" punte is oor die kort afstand meer akuraat as "Boattail's". "Boattail's" het meer 'n eier vorm wat maak dat hy skeef in die loop af kan gaan. (veral ou loop en swak throut) Dit veroorsaak dat die punt die eerste paar meter baie onstabiel is. "Flatbase" het 'n langer silindriese vorm wat die punt beter "align" in die loop af, en is baie meer stabiel oor die eerste paar meter. Dit is ook makliker om 'n "Flatbase" teen die groewe te laai en is baie keer 'n "disprin" vir 'n geweer wat se loop al oor die muur is.

Dankie vir die reply, dit help baie.
Ek was vandag by Hendrik se reloading kursus en dit smaak my ek het die goed amper woord vir woord daar gehoor (oor die doppe en flats). Die kursus was baie leersaam al laai ek al 'n paar jaar my eie patrone. Nou het ek 'n paar nuwe dinge/regstellings wat ek moet probeer voor ek weer kla.
My kas is vol Highland en PMP doppe wat hy wil h? ek moet dump. Sal maar eers 'n klompie van die Rolce Royces koop en dan daai klawerkie skiet as is dit net om myself te oortuig.
Ek werk aan die minister van finansies en tel die gewere in my kluis wat ek kan verpand (222 sako,2 x Mini Rugers, FN ) maar ek het 'n gevoel daar in my kluis ontstaan nou 'n plek vir 'n masterpiece. Die Moola hy ?s hom daai deng.
Christo
Dankie vir die reply, dit help baie.
Ek was vandag by Hendrik se reloading kursus en dit smaak my ek het die goed amper woord vir woord daar gehoor (oor die doppe en flats). Die kursus was baie leersaam al laai ek al 'n paar jaar my eie patrone. Nou het ek 'n paar nuwe dinge/regstellings wat ek moet probeer voor ek weer kla.
My kas is vol Highland en PMP doppe wat hy wil h? ek moet dump. Sal maar eers 'n klompie van die Rolce Royces koop en dan daai klawerkie skiet as is dit net om myself te oortuig.
Ek werk aan die minister van finansies en tel die gewere in my kluis wat ek kan verpand (222 sako,2 x Mini Rugers, FN ) maar ek het 'n gevoel daar in my kluis ontstaan nou 'n plek vir 'n masterpiece. Die Moola hy ?s hom daai deng.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Doppe
My suster bly in Amerika. Ek het nou al 2 keer teleskope en doppe gekoop en na haar toe gepos. Sy bring dit dan saam as sy hier kom kuier. Die laaste keer het sy vir my 'n 100 Norma doppe (30-06) saamgebring. Dit het wel 'n "Department of Homeland security" seel opgehad, maar dis deur! Dit het my R5.25 per dop uitgwerk en as ek dit hier sou koop, sou dit R12 'n dop gewees het.
Oom Chris Van Niekerk wat 'n skiet legende hier in Durbanville is, s? hy gebruik net Lapua doppe en hy beskou Norma as 2de beste. Sako was glo goed, maar die gehalte is tans nie veel beter as PMP nie. Terloops as jy PMP doppe volgens gewig sorteer is daar niks fout met hulle nie.

Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Doppe
TAF:
ek dog die manne praat oor doppe nou om jy b y die wyse manne uit wat kop uitsteek..
watse doppe gebruik jy.. my siening is steeds dat jy goeie en swak doppe kry, maar ek dink nie iemand sal in gemiddelde jag afstande of gemiddelde skiet afstand n dier mis skiet oor n dop nie...dalk te veel dop, maar nie die maak dop nie..

tafjak
Re: Doppe
Jakes
Brandewyn of wisky, weet nog nie watter om te gebruik nie.
Ek skiet maar met Winchester of Lapua, Norma bietjie sag in my geweer. Kry baie skote uit Lapua maar nog te min geskiet met Winchester om werklik die uithouvermoe te toets. Ek dink egter as jy dieselfde soort gebruik met die ligte koeels sal groepe konstant bly. Ek dink jy kan meer wegkom met mixed brands op die swaar koeels. Wetie?
Taffie
Brandewyn of wisky, weet nog nie watter om te gebruik nie.
Taffie
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Doppe
Mr T
Ek dink daai afgenekte G6 loop van jou 243 worry nie oor doppe of vibrasies nie.

Kan die plank gewere wat die ander outjie s? hy het 10 van verander word na 22-250 of so-iets toe ? wat s? jy want dan soek ek ook een.
Na die naweek weet ek nou nog minder. Sal volgende keer moet drink dan weet ek hoekom die breinselle dood is, maar nou is hulle steds daar en ek weet minder. Laat man worry.
Christo
Ek dink daai afgenekte G6 loop van jou 243 worry nie oor doppe of vibrasies nie.
Kan die plank gewere wat die ander outjie s? hy het 10 van verander word na 22-250 of so-iets toe ? wat s? jy want dan soek ek ook een.
Na die naweek weet ek nou nog minder. Sal volgende keer moet drink dan weet ek hoekom die breinselle dood is, maar nou is hulle steds daar en ek weet minder. Laat man worry.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Doppe
C:
onthou die wet van die natuur die swakstes sterf eerste en as alhohol breinselle doodmaak sal dei swastes eerste sterf, sodoende behou jy al die sterkstes - en dis ook die rede hoekom die manne so slim is as hulle n paar doppe in het... maar aan die ander kant ek mag dalk teorie en praktyk hier verwar. lag lag lag..

- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Doppe
Taffie
Ek skiet nou al 'n paar jaar met Winchester doppe in .22-250 en dink dit is uitstekende doppe.
Daai doppe is seker nou naby die 20 keer herlaai (werklik), sonder om te "anneal". Ek "neck-size" en "full size" so elke vyfde keer. Ek begin nou so hier en daar "neck split" onder die doppe kry.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Doppe
Hello daar
Ek soek raad met die sagmaak van doppe. Hoeveel van die dop maak mens warm?
Hoe warm maak jy hom en hoe koel jy hom af?
Erens in een van metaalwerk boeke se hulle dat brass nie in water gegooi moet word nie, maar stadig laat afkoel.
Enige kommentare?
Sou 'n mens die dop met die ou primer warm maak, en dit dan decap en resize.
Dankie

Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Doppe
Hello Beyers
Jy gaan 'n paar verskillende rate kry. Jy kan kyk op hierdie link wat jou kan lei t.o.v die holistiese benadering.
http://www.6mmbr.com/annealing.html
Ja, die idee is om eerder te anneal en dan te size waartydens mens ook 'n meer konstante "springback" aksie kry op die brass.
grte
Ja3
Jy gaan 'n paar verskillende rate kry. Jy kan kyk op hierdie link wat jou kan lei t.o.v die holistiese benadering.
http://www.6mmbr.com/annealing.html
Ja, die idee is om eerder te anneal en dan te size waartydens mens ook 'n meer konstante "springback" aksie kry op die brass.
grte
Ja3
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Doppe
BEYERS
AS JY EEN EEN DOEN, AS JY AGTER AAN DIE DOP VASHOU, TEEN DIE TYD DAT HY JOU VINGERS BRAND ,,WEET JY DIS GENOEG......
DAN MOET HY AFKOEL......MET EISHHHHHH JAAA
AS JY EEN EEN DOEN, AS JY AGTER AAN DIE DOP VASHOU, TEEN DIE TYD DAT HY JOU VINGERS BRAND ,,WEET JY DIS GENOEG......
DAN MOET HY AFKOEL......MET EISHHHHHH JAAA
Shoot straight and tell the truth!
-
Izak02
Re: Doppe
Naand manne,
Ons plaaslike wapenhandelaar het vir PMP gebel omdat ek ook sukkel met doppe wat kraak, met my jakkals lading is die dop taamlik vol en hou hulle nie so lank soos my jag ladings nie. Die antwoord was as volg: pak doppies regop op `n oond bakplaat, voor verhit die oond tot 200, sit doppies vir 15min in, haal uit en laat natuurlik afkoel.
Ek het dit nog nie gedoen nie, moet nog eers die doppies leeg skiet.
Groete Izak