Hallo Remington , Beretta
Die nozzels vir ons selfgeboude gooier het ons by Guns and bows gekoop , op daardie staduim het hulle slegs 7.5 nozzels gehad , weet julle van enige ander plek wat die groter nozzels mag aanhou of miskien die grote van die gaatjie vir nr 5 korrels ?
Groetnis
MEERKAT
Laai van haelgeweer
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Laai van haelgeweer
Meerkat
Jy kan in voer van die vsa kyk onder the better shotmaker behoort nie te veel te kos nie maar soos ek reeds gese het dink ek is no 6 die grootste wat op die manier gemaak kan word
Jou groter korrels word gerol en nie gegiet nie

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Laai van haelgeweer
Meerkat
So uit die vuis uit nee maar ek sal in my skiet kamer (boks) gaan kyk miskien is jy lucky. Hoekom wil jy groter gaan as ek mag vra.
Beretta
So uit die vuis uit nee maar ek sal in my skiet kamer (boks) gaan kyk miskien is jy lucky. Hoekom wil jy groter gaan as ek mag vra.
Beretta