9.3 x 62 herlaai data
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Mnre
Ek het soos genoem vir Hercules Louw 'n e-pos gestuur na aanleiding van sy verslag oor die 9.3x62 op die SAJWV forum en webwerf
Hy het CLAW gebruik en ek wou graag sy opinie kry oor die prestasie van die koeels, hier is so uittreksel of wat uit ons gesprek
Vraag: Wat is jou standpunt oor die kleiner koeels wat beskikbaar is, die 286gr is maar die ou staadmaker op die 9.3 vir die bosveld maar as ek eendag kyk na Gemse in die Kalahari moet ek 220 en of 250gr oorweeg wat gaan maak dat die kaliber beter presteer oor die langer afstande?
Hercules: Die 9.3 werk baie goed met 250gr, ek het Barnes en Rhino tydens die artikel se tyd getoets. Claw koe?ls werk baie goed, veral vir bosveldjag. Hulle is baie gewild onder die 303 skuts, en veral in die ouer kalibers waar koe?ls baie skaars is. Ek dink egter daar is beter keuses vir langer skote in die 9.3, die ligter (korter) Claws is swak in die wind, hulle is nie regtig bedoel vir v?r skiet nie. Kyk na die 180gr Impala en die Nosler Accubond 250gr
Vraag: Die ander opsie natuurlik is om op een gewig vir koeels te besluit en die trajek te leer, maar oor langer afstande kan dit n probleem wees.
Hercules: Ek stem saam, teen 2200 ft/s is die trajek net te krom.
Vraag:Interessant ook in die verslag het jy CCI250 (magnum) primers gebruik, is daar n rede voor? Ek beplan om te werk met S341, Norma doppe en CCI200 primers, omrede ek reeds dieselfde kryt en primers vir my ander kalibers gebruik, jou opinie?
Hercules: S341 is ?n balkruit en steek moeiliker aan as die stokkies tipe kruite. Die 9.3 het ?n lang keel, en die koe?l is baie keer uit die dop voor dit die groewe tref, die druk sukkel dus om behoorlik op te bou as die slagdoppie nie genoeg woema het nie, dan kry jy ?hang fires? Gebruik liewer in die 9.3 CCI 250.
Vraag: Wat is jou ervaring met CLAW? Het jy hulle al in die veld gebruik en hoe het hulle presteer, spesifiek met die kaliber en ook ander?
Hercules: Ek het net kleinwild geskiet en penetrasie toetse in papier gedoen. Hulle werk goed, bly bymekaar.
Vraag: Almal is redelik tevrede met hulle, ek is nie regtig so bekommerd oor hulle in die 9.3 en my .303 nie aangesien die kalibers n matige spoed handhaaf en dus redelik vergewens gesind is teenoor koeels. My bekommernis l? egter by .243 en 7mm Rem Mag en of jy van mening is CLAW voldoende sal presteer met hierdie kaliber teen +/-3000vt/sek
Hercules: Ek is meer bekommerd oor die akkuraatheid op langer afstande, die koe?ls is sterk genoeg.
Ek het die bogenoemde interessant gevind en gaan verseker die CCI250 primers ook probeer voordat ek S335 gaan probeer
Ek reken die terugvoer oor die CLAW op langer aftsande dra water en sal graag die 7mm en 243 wil toets wat akkuraatheid aan betref met CLAW
Akkuraatheid is n redelike persoonlike ding, party manne wil seker maak die koeels sny mekaar op 300m, ander is gelukkig met 2"op 100m, dit hang seker ook af wat jy wil jag en op watter afstande
Groetnis
Henk

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Baie interresante stukkie Henk!
Veral nadat ek gister 400 Large Rifle Primers vir die 9.3 gekoop het
CCI 250 is skaars en so ook die warmer Federal 215.
Ek het nog so 100 CCI 250 oor.
Ek gooi myne S355

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
DWB
Ek stem 100% saam, my keuse met CCI200 en S341 is juis beskikbaarheid
Ek sal n pakkie CCI250 koop en dan vergelyk maar daai 600 x CCI 200 primers in my kluis gaan verseker ook werk, ek sal die verglyking hier post as die liewe SAPS nou sover kom om my lisensie goed te keur, vanaf 24 Aug by CFR

Last edited by Hilux01 on Fri Aug 31, 2012 8:20 am, edited 1 time in total.
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Hallo Manne
Dis n redelike algemene "rule of thumb" om magnum primers te gebruik tesame met balkruit. Balkruit is moeiliker om aan die gang te kry as stafiekruit. Julle kan ook PMP se gewone large rifle primers probeer as julle nie gewone magnum primers in die hande kan kry nie. Hulle is gewoonlik n bietjie warmer as die standaard large rifle primer van ander fabrikate. Onthou ook dat wanneer jy balkruit gebruik dat jy jou dopvullings persentasie probeer hoog hou want die "airpockets" wat onstaan met verminderde ladings baie probleme veroorsaak met die ontbranding van die poeiers. Hangfires en selfs misfires is dan die uiteinde hiervan.
Primers en hulle uitwerking op die poeier wat gebruik word is n baie komplekse gesprek en verseker n moeilike een om jou kop om te kry. Die interaksie met die poeier kolom is een wat baie keer kaliber spesifiek is. As ek dit redelik eenvoudig kan stel dan is primers een van die die min dinge tot ons beskikking om die drukkurwe te "fine tune" in n spesifieke kombinasie. Die ander een is bullet jump wat ook baie suksesvol hiervoor aangewend kan word.
Primers kan ook gebruik word om ander faktore te beeinvloed soos bespreek onder "Herlaai Tips".
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Hallo Wouter,
Bogger die balkruit!!!

Ek gooi S355!!!
Bogger die balkruit!!!
Ek gooi S355!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Het jy nou al n lisensie om te wys saam met daai geweer?DWB wrote: Hallo Wouter,
Bogger die balkruit!!!![]()
![]()
Ek gooi S355!!!
Veiligheid eerste manne!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Nee...................................

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Heerlikheid maar jy is treurig!!!!!DWB wrote: Nee...................................![]()
![]()
![]()
Hoe voel die geweer in die kluis?
Veiligheid eerste manne!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Dis die CFR en nie ek nie!!!!
Jy sal dat ek hulle sommer nou weer bel!!!!
Hy is al 10 dae in for consideration...
Ek meen hoe blerrie lank vat dit om Ja te s?...
Ons dwaal nou van die topic af...
Jy sal dat ek hulle sommer nou weer bel!!!!
Hy is al 10 dae in for consideration...
Ek meen hoe blerrie lank vat dit om Ja te s?...
Ons dwaal nou van die topic af...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Laaste keerDWB wrote: Dis die CFR en nie ek nie!!!!
Jy sal dat ek hulle sommer nou weer bel!!!!
Hy is al 10 dae in for consideration...
Ek meen hoe blerrie lank vat dit om Ja te s?...
Ons dwaal nou van die topic af...
Veiligheid eerste manne!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Hoekom nie. Ons is mos almal hier om te leer.
Ek het een maar het nog nie ondervinding om vir hom te laai nie...
Ek het een maar het nog nie ondervinding om vir hom te laai nie...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Pierre
Ek het ook nog nie n 9,3x62. Is ek ook verskoon van die gesprek? Vra ook maar net?
Groetnis
Wouter
Ek het ook nog nie n 9,3x62. Is ek ook verskoon van die gesprek? Vra ook maar net?
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Nee, jy weet mos jy moet die leisels hier vashou. Ek is bang Deon ruk hande uitWouter Roets wrote: Pierre
Ek het ook nog nie n 9,3x62. Is ek ook verskoon van die gesprek? Vra ook maar net?
Groetnis
Wouter
Ek trek sommer die man se been. Ek weet hoe brand sy hart om die geweer te gaan uit toets.
Veiligheid eerste manne!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Pierre
Jy fight vuil!
Deon le nou nog op die vloer met sy hande wat tussen sy bene vashou! 
Groetnis
Wouter
Jy fight vuil!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Ek het hom probeer regop skop, nie probeer seer maak nie, belowe 
Ok, ek is nou weer terug by die onderwerp.
Ok, ek is nou weer terug by die onderwerp.
Veiligheid eerste manne!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Ek lees nou die 9,3 skrywe, daai 100jaar boek -is dit die 1 van Hendrik vd Schyff?
As dit syne is sal daar wel kopiereg op wees.
Ek weet hy was besig met n 2de boek oor ons gunsteling kaliber.
As dit syne is sal daar wel kopiereg op wees.
Ek weet hy was besig met n 2de boek oor ons gunsteling kaliber.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Baas Wout, dis hier waar die verskil inkomWouter Roets wrote: Pierre
Ek het ook nog nie n 9,3x62. Is ek ook verskoon van die gesprek? Vra ook maar net?
Groetnis
Wouter
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Oom Jannie dis hom daai!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
DWB jy wag ten minste al vir die pampiere, ek wag nog vir my bonus.. (hoop ek)
Daai fullstock van jou het my hart gesteel en is volgende op my lys, so ek lees net so lekker saam, dankie manne!
Daai fullstock van jou het my hart gesteel en is volgende op my lys, so ek lees net so lekker saam, dankie manne!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Hehehe, en die bankbestuurder wag vir my om te betaal 
Ek het hulle netnou weer gebel, toe reken hulle my nie meer lank nie...
Ek het hulle netnou weer gebel, toe reken hulle my nie meer lank nie...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Deon
As ek n 9,3x62 in die Ruger African Hawkeye in die hande kan kry is ek ook n eienaar van die kaliber en klaar! Weet net nie hoe gaan ek die mannetjie ge-ackley kry nie!
Groetnis
Wout
As ek n 9,3x62 in die Ruger African Hawkeye in die hande kan kry is ek ook n eienaar van die kaliber en klaar! Weet net nie hoe gaan ek die mannetjie ge-ackley kry nie!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Hehehehe, ek het gewonder wanneer kom die ackley weergawe 
Sal maar jou help rondkyk vir enetjie!
Sal maar jou help rondkyk vir enetjie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Sjoe manne maar lyk my ek het n paar posts gemis die naweek
Jannie, het jy kontak besonderhede vir Hendrik, ek sal graag met hom wil gesels oor n oorspronklike kopie van die eerste en ook nuwe uitgawe
Dis altyd iets wat trots op my boek rak sal pryk
Henk
Jannie, het jy kontak besonderhede vir Hendrik, ek sal graag met hom wil gesels oor n oorspronklike kopie van die eerste en ook nuwe uitgawe
Dis altyd iets wat trots op my boek rak sal pryk
Henk
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Henk ek pm hom vir jou
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
janjak
Ek soek dit ook asb.
dankie
Ek soek dit ook asb.
dankie