Page 2 of 2

Re: Ram Air Gas Spring

Posted: Fri Sep 07, 2012 2:02 pm
by Pvdw
Die 3 Hatson 70's wat hy vir my getune het was heel OK maar die een se save het nie gewerk nie. Die sneller was verkeerd gestel. Sy voorsytel; Bring it back and I will have a look at it. Should be done in a few days. Nou moet ek weer 80km soontoe ry en paar dae later weer 80 soontoe en 80terug vir 'n sneller wat verkeerd gestel is?? Nee wat, hy is dalk te besig om seker te maak wat hy uitstuur is reg.  Peet

Re: Ram Air Gas Spring

Posted: Fri Sep 07, 2012 2:03 pm
by BRNO (Pierre)
Peet, hoe lank terug het jydit laat doen? Ek wou die week myne ingevat het, maar wil nie onnodige geld mors nie. 303 Skiet joune nou soos beloof?

Re: Ram Air Gas Spring

Posted: Fri Sep 07, 2012 2:07 pm
by Pvdw
Pierre dit was seker 'n goeie 3 jaar terug. Ek weet die gasram werk baie beter op die nekbrekers as die underlever pellets.

Peet

Re: Ram Air Gas Spring

Posted: Fri Sep 07, 2012 2:16 pm
by Frikkiedbr
Ek wou ook dit in my cfx sit maar het teen dit besluit, sal liewers geld spaar en 'n pcp koop.
Maar daar is nou vir jou groot geld wat mens nie sommer van 'n boom af pluk nie.

Dis die en daai en dan weer die, maar ja ons speel goed word net duurder :)

Re: Ram Air Gas Spring

Posted: Fri Sep 07, 2012 2:35 pm
by LUAN
Nee ek werk self aan my springers dis nie rocket science. As ek n gasram moet insit koop ek hom en sit homself in. My hatsan was net n projek om te kyk wat jy kan doen vir min geld. Ek het net sy spring korter gemaak om recoil minder te maak en kolf gestop met foam en nou skiet hy kleiner groepe, het dieselfde met n vriend sin gedoen.

Re: Ram Air Gas Spring

Posted: Fri Sep 07, 2012 3:03 pm
by Frikkiedbr
303 S? my gou kan mens 'n ander maak veer of spring in gamo of hatsan sit?
of sal dit nie pas nie?

Ek sien dit is nie so moeilik om dit self te doen nie, die wonderlike ding google :)

Re: Ram Air Gas Spring

Posted: Fri Sep 07, 2012 3:45 pm
by LUAN
Frikkiedbr wrote: 303 S? my gou kan mens 'n ander maak veer of spring in gamo of hatsan sit?
of sal dit nie pas nie?

Ek sien dit is nie so moeilik om dit self te doen nie, die wonderlike ding google :)
Ek wou n spring koop vir my Gamo en het oom Vince gevra maar hy se toe daar is niks ander wat sal werk en moes toe weer n Gamo spring koop. Ek weet hy het op n tyd sy eie springe laat vervaardig maar die Gamo het hulle ook gebreek. Die Hatsans se springe is baie dik en ek sal nie worry oor hulle nie het nog nooit gehoor van een wat breek nie.

Re: Ram Air Gas Spring

Posted: Wed Sep 26, 2012 4:07 pm
by dealetjie
Oom Vincent se Gas Rams werk perfek. MAAR my ondervindinge met die IGT's wat jy van die rak kan koop, skop die scopes uit.
Dus = Bel oom Vincent !