Re: Musgrave aksie kruisverwysings.
Posted: Mon Sep 17, 2012 10:54 pm
Hencohugo
Soos Daan al genoem het is die verskil tussen bv. Std en delux modelle slegs die kolwe wat verskil, die std het nie n wangstuk gehad en meeste van die tyd net ruitwerk op die pistool greep waar die delux weer n wangstuk en ruitwerk op die greep en voor op die kolf.
Hoop dit maak sin.
Groetnis