Page 2 of 2
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Posted: Tue Sep 11, 2012 10:34 am
by Pvdw
Manne kom ons help vir Koos met die een. Hy gaan tog inligting bymekaar maak wat ons direk kan gebruik.
Koos stuur daai inligting vir my ook asb. Glo daar gaan nog klompie manne wees wat gaan help.
Peet
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Posted: Tue Sep 11, 2012 10:35 am
by DWB
Ek het R200 oorbetaal.
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Posted: Tue Sep 11, 2012 11:05 am
by F.L.A.S.H
Manne, ek is nou trots om te se ek a lid van jaracal te is
Dit maak my hart bly as manne opstan en imand anders help..
Wens ek kon dit doen
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Posted: Tue Sep 11, 2012 11:08 am
by DWB
FLASH,
Dit gaan net oor 'n man se hart.
Want my beursie kan virseker ook nie altyd nie.
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Posted: Tue Sep 11, 2012 11:12 am
by BRNO (Pierre)
Ek val hier by Deon in. Stuur vir my ook die pm asb.
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Posted: Tue Sep 11, 2012 11:15 am
by JAGTERSREG-JRM
Deon,
Stuur vir my ook daai detail aan asb, dink ons gaan goeie info terugkry
Groete
Kobus
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Posted: Tue Sep 11, 2012 11:17 am
by DWB
Kobus en Pierre, check julle e-mails
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Posted: Tue Sep 11, 2012 1:06 pm
by Marc
Deon
Gooi my ook daai besonderhede, as iemand my kan laat weet of ek so paar .308 TTSX'e kan pos iewers heen en of 'n bydrae beter sal wees. {PM my maar}
Ek help graag om die soort van toetse te laat plaasvind, almal kan net baat hierby, al is dit nie die alfa en omega van toetse nie. Ons sal sien wat ons sien en lees wat ons lees, elke man kan sy eie gruistof gebruik om 'n antwoord te kry. Daar gaan net ten minste so vier soorte getoets moet word om 'n behoorlike gemiddeld en ruglyn te kan optrek, dus die bydrae's. DIS NIE OM MANNE OM TE KOOP NIE, net so vir die rekordÂ
Ek onthou die vorige toetse wat Oom Koos gedoen het, dit was vir my baie insigewendÂ
Mooiloop
Marc
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Posted: Sun Sep 16, 2012 8:07 am
by Piet Breedt
Koos, net n voorstel. Kan jy nie n klomp nat Blackwattle latte laat sny daar in Natal vir die toets. Ek dink dit sal baie meer realisties wees as dro? dowels. Ek sien so langs die pad verkoop hulle sulke skerms wat hulle darvan maak vir in die tuin sit. Die latte is baie eenvormig en omtrent ewe dik.
Net n vraag, waaroor gaan hierdie onderwerp en watse "claims" is gemaak wat ek gemis het?
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Posted: Sun Sep 16, 2012 8:13 am
by DWB
Oom Piet,
Kyk na die draad: Uit die Jagter se mond - Ervarings met GSC koeels
Ek moet s? die wattle ding klink na 'n goeie plan!
En wattle val mos onder ons harde houte
Re: Praktiese Jaracal Toets - GS Custom Defleksie deur media
Posted: Sun Sep 16, 2012 8:39 am
by Marc
Piet Breedt wrote:

+1