Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dan kan ek darem byvoeg dat die kronograaf of die lesing sal gee of nie.
Dir sal nie sommer 'n afwyking, oftewel verkeerde lesing gee nie. Dit gebeur met te na aan die loop, sodat die skokgolf gemeet word, andersins as daar 'n lesing is, glo dit maar. Mens moet net die sensors parallel met die koeelbaan kry.
Voorspoed
Johan Smit
Dit nou wel 'n jaar later maar het iemand al 'n PVM - 21 probeer? Ek en 'n mede skietvriend het een ingevoer. Al wat ek kan se dit is 'n bielie van 'n chronograaf. Beslis baie akkuraat en kan gekoppel word aan Quick Load.