Page 2 of 2
Re: Ysterperde
Posted: Thu Dec 20, 2012 8:53 am
by tau
Pieter Vorster wrote:
Kopskoot- Ek moet se ek is beindruk met die plekke waar jy daai Beemers al ingevat het!!! Daai van Zyl's pas het my op my senuwees met die Cruiser in low-range, wat nog van 'n fiets!!
Ek was baie lus om 2010 BMW se sandry kursus in swakopmund by te woon- waar hulle die manne geleer het om die perde daar in die diksand baas te raak. Moes ongelukkig werk. Ek sien jy is iemand wat nie skrik vir diksand nie- wou nog altyd weet hoe kry mens dit reg om daar teen die duine met 'n swaar fiets uit te kom!
Ons het met ons toer laasjaar ook daar by Epupa oorgebly- wanneer was julle daar? Dis darem maar mooi wereld daardie en fantasties vir 'n adventure fiets vir toer!
Ek sit nog so paar fotos op wat dalk vir jou bekend sal lyk:
Epupa valle:
[img width=560 height=420]
http://i1075.photobucket.com/albums/w43 ... 153d12.jpg[/img]
Oppad deur Damaraland:
[img width=560 height=420]
http://i1075.photobucket.com/albums/w43 ... 0be5ca.jpg[/img]
White Lady lodge, Uis:
[img width=560 height=420]
http://i1075.photobucket.com/albums/w43 ... 93455d.jpg[/img]
Pieter die panelbeater daar op Grootfontein -attie. Hy ry darem sy 950 S dat die enamel afdop. Het laasjaar hier by ons kom raalye ry.
Re: Ysterperde
Posted: Thu Dec 20, 2012 9:06 am
by tau
Re: Ysterperde
Posted: Thu Dec 20, 2012 10:13 am
by Piet Pille
Hallo Tau,
Jys heeltemal reg. Ek dink dit was die Armagezo rally of so iets...!? Hy het my sy fotos ook gewys. Dit lyk na 'n ongelooflike ervaring! Attie vat nie st#$% van 'n fiets nie!!! Dis hy wat daar op die eerste foto (epupa valle) met sy oranje/swart KTM hemp en blou keppie op die stoel sit.
Hy en Duan (die ou met sy rug na die kamera toe met die blou jean) ry al van laerskool af mx ens. Ek is nie in daardie klas nie.... ek leer nog. Op daardie trippie het ek gesien wat daai 2 manne op 'n KTM kan doen - daar waar ek 50kph ry in die gopse terwyl ek valplek soek, snel hulle houtgerus teen 100 verby!!
Attie beplan om weer volgende jaar af te gaan vir die rally.
Re: Ysterperde
Posted: Thu Dec 20, 2012 10:14 am
by Stefan764
Nee wat my klinkers is te dun.....
Re: Ysterperde
Posted: Thu Dec 20, 2012 11:28 am
by tau
Pieter Vorster wrote:
Hallo Tau,
Jys heeltemal reg. Ek dink dit was die Armagezo rally of so iets...!? Hy het my sy fotos ook gewys. Dit lyk na 'n ongelooflike ervaring! Attie vat nie st#$% van 'n fiets nie!!! Dis hy wat daar op die eerste foto (epupa valle) met sy oranje/swart KTM hemp en blou keppie op die stoel sit.
Hy en Duan (die ou met sy rug na die kamera toe met die blou jean) ry al van laerskool af mx ens. Ek is nie in daardie klas nie.... ek leer nog. Op daardie trippie het ek gesien wat daai 2 manne op 'n KTM kan doen - daar waar ek 50kph ry in die gopse terwyl ek valplek soek, snel hulle houtgerus teen 100 verby!!
Attie beplan om weer volgende jaar af te gaan vir die rally.
Amageza. Dus hy ja.
Ja nee kyk ek het elektriese probleem gehad op dag een en laaste begin. Ek het hom op so snot gladde stuk gevang en moes hard loop om hom verby te gaan. Onthou ek ry 'n full rallye bike van carbon fibre en hy op 'n 950S.
Re: Ysterperde
Posted: Wed Jan 09, 2013 10:45 am
by Dries Skiet
2002 Suzuki TL1000R, was blou en wit, toe ploeg ek en fiets bietjie. Ses maande later toe loop ek en bike weer.
Re: Ysterperde
Posted: Wed Jan 09, 2013 11:22 am
by Dries Skiet
Ek en my R1, die fiets het lekker laaaang bene.
Re: Ysterperde
Posted: Fri Jan 18, 2013 11:44 am
by JuanPaul
Hier is my twee
Re: Ysterperde
Posted: Fri Jan 18, 2013 1:29 pm
by Dweetster
Hilux 4 wheeler.
Re: Ysterperde
Posted: Fri Jan 18, 2013 7:08 pm
by grumpy
Dries,
Jy bring trane in my oe!! Ek het my TL so 5 maande terug verkoop. Kleiner sprocket agter gehad en was wit warm! Ek verlang nou baie na myne na ek jou TL gesien het.
Maar, ek het vir my nou n 375 Ruger gekoop so dit moet my nou besig hou tot ek weer een gaan koop. Ek bly ook in die Oos Rand!

Re: Ysterperde
Posted: Sun Jan 20, 2013 5:58 pm
by Dweetster
Ek is lekker groen, my vrou los my net hier as ek 'n ysterperd aanskaf.
Re: Ysterperde
Posted: Mon Jan 21, 2013 4:36 pm
by afriventure
Ok hier is myne
Re: Ysterperde
Posted: Thu Jan 24, 2013 10:40 am
by Dries Skiet
grumpy wrote:
Dries,
Jy bring trane in my oe!! Ek het my TL so 5 maande terug verkoop. Kleiner sprocket agter gehad en was wit warm! Ek verlang nou baie na myne na ek jou TL gesien het.
Maar, ek het vir my nou n 375 Ruger gekoop so dit moet my nou besig hou tot ek weer een gaan koop. Ek bly ook in die Oos Rand!
Grumpy
TL is n lekker fiets, het die engine by Tornado n full race conversion laat doen, grooter ports,valves, wysico pistons, cam timming, dukker pyp, 152hp, maar nie eers 50km toe blaas daai engine op, nou wil hulle nie pa staan nie. Nou weer STD engine in en hy loop lekker. Yoshi RS3 pype raas lekker. As jy weer iets in daai klas wil koop kyk na die SV1000 hulle loop ook lekker.
Re: Ysterperde
Posted: Fri May 03, 2013 10:48 am
by Rickus
Ek ry ook nou al jare my ou fietsie KTM 950 Super Enduro en ja ken vir Tau goed en het ook al vir Attie in lewende lywe goed sien aanjaag wat nie rerig op n groot KTM behoort gedoen kan word nie.

Wanneer bring jy n slag vir mamma en die kids Koës toe John....ons kan mos maak of ons gaan jag en dan net iewers onder n boom n paar biere drink of hoe?
Re: Ysterperde
Posted: Fri May 03, 2013 12:01 pm
by tau
Rickus wrote:Ek ry ook nou al jare my ou fietsie KTM 950 Super Enduro en ja ken vir Tau goed en het ook al vir Attie in lewende lywe goed sien aanjaag wat nie rerig op n groot KTM behoort gedoen kan word nie.

Wanneer bring jy n slag vir mamma en die kids Koës toe John....ons kan mos maak of ons gaan jag en dan net iewers onder n boom n paar biere drink of hoe?
Ek kom die 13 Junie miskien by jou kuier hou duim vas. PM my jou NAm nommer
Re: Ysterperde
Posted: Fri May 03, 2013 10:59 pm
by Tarzan
KDX200 en KLR650
Re: Ysterperde
Posted: Tue May 21, 2013 12:54 pm
by Geno
Re: Ysterperde
Posted: Tue Aug 13, 2013 10:50 am
by JuanPaul
Hier is my nuwe ene, in die plek van die DR650
Re: Ysterperde
Posted: Tue Aug 13, 2013 10:55 am
by Gawie(13mm)
Juan Paul, dit is bitttterrrrr mooi!
Gaan groot of gaan huis toe!
Groete,
Gawie.
Re: Ysterperde
Posted: Tue Aug 13, 2013 11:00 am
by Geno
Baie mooi!!!!!!
Re: Ysterperde
Posted: Tue Aug 13, 2013 11:38 am
by Alwyn
Piet - Skiet aka Roboboot LOL.......
Aaai ou Piet!! Hoop jy is gou weer better maater!!
Re: Ysterperde
Posted: Tue Aug 13, 2013 11:42 am
by Jakkalsgat
Piet
Het jy jou boots aangehad?
Groete
Re: Ysterperde
Posted: Tue Aug 13, 2013 11:45 am
by JuanPaul
Jakkalsgat wrote:Piet
Het jy jou boots aangehad?
Groete
En het jy dalk gejaag? Dit lyk eina, maar onthou elke sport het sy beserings.
Re: Ysterperde
Posted: Tue Aug 13, 2013 11:54 am
by JuanPaul
Piet-Skiet wrote:Nee ek het nie vreeslik gejaag nie,het agter twee kar diewe angejaag in 'n veld. Het polisie boots angehaat,nie motocross boots nie. Ek sou se my spoed was 40 tot 50km per uur op die meeste.
Jammer jy het hulle nie omgery nie man, maar in elk geval ek hoop jy herstel gou.