Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Ek het vir myne 'n KD opgesit. Dit maak dit 'n plesier om met hom te skiet.
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Is besig vir knaldemper vir my .270
Johan22
Johan22
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
gillie wrote:Kolf laat langer maak (ek het lang arms) en teleskoop laer laat monteer.... fits like a glove soos die enegelsmans sê.
Pragtig! Ja, die kolf se pas is een van die belangerikste dinge vir goeie akkuraatheid!
Geniet hom!
Mooiloop!
Hein M
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Hein M. wrote:gillie wrote:Kolf laat langer maak (ek het lang arms) en teleskoop laer laat monteer.... fits like a glove soos die enegelsmans sê.
Pragtig! Ja, die kolf se pas is een van die belangerikste dinge vir goeie akkuraatheid!
Geniet hom!
Mooiloop!
Hein M
Dankie Hein,
Het helemal te lank gewag vir die verstelling, wys die foto by julle ook onderstebo ?
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Die geweer die naweek range toe gevat, en watse verskil maak die langer kolf ! Recoil baie meer hanteerbaar en voel net meer gemaklik oor die algemeen. Moes dit al lankal laat doen het!!!gillie wrote:Hein M. wrote:gillie wrote:Kolf laat langer maak (ek het lang arms) en teleskoop laer laat monteer.... fits like a glove soos die enegelsmans sê.
Pragtig! Ja, die kolf se pas is een van die belangerikste dinge vir goeie akkuraatheid!
Geniet hom!
Mooiloop!
Hein M
Dankie Hein,
Het helemal te lank gewag vir die verstelling, wys die foto by julle ook onderstebo ?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Goeie nuus, bly dit het die gewensde uitwerking 
Nou gaan julle lekker doppies maak
Nou gaan julle lekker doppies maak
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
My Mod 80 het toe sy KD gekry, nou net nuwe, laer, monterings en dan natuurlik 'n mooi paar glase om alles af te rond 


" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
mariojacobs1
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
My 308 se slot laat blueprint knaldemper opgesit glass bedding duimgat kolf scoperinge laat lap nuwe scope kroon laat oorsny en sneller laat stel
Dit gaan n lang drie weke wag wees
Dit gaan n lang drie weke wag wees
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave
Ek skiet ook net met die Lapuas 155gr vir my 308 en 167gr vir die TOMBI. Min vleis skade.Charles.308 wrote:Ek weet Lapua punte is vir papeir ,maar het wel gehoor dat daar met hulle al gejag is en mense gelukkig is,wil net weet of iemand al met lapua punte ondervinding in die jag veld het.
Dankie
Baie akkuraat op enige afstand. Ek skiet met die TOMBI 16mm groepe op 200m.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
