Page 2 of 2

Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave

Posted: Mon Feb 04, 2013 10:39 am
by hencohugo
Ek het vir myne 'n KD opgesit. Dit maak dit 'n plesier om met hom te skiet.

Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave

Posted: Mon Feb 04, 2013 10:56 am
by Johan22
Is besig vir knaldemper vir my .270

Johan22

Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave

Posted: Mon Feb 04, 2013 4:20 pm
by Hein M.
gillie wrote:Kolf laat langer maak (ek het lang arms :) ) en teleskoop laer laat monteer.... fits like a glove soos die enegelsmans sê.
Image

Pragtig! Ja, die kolf se pas is een van die belangerikste dinge vir goeie akkuraatheid!

Geniet hom!

Mooiloop!

Hein M

Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave

Posted: Mon Feb 04, 2013 4:34 pm
by gillie
Hein M. wrote:
gillie wrote:Kolf laat langer maak (ek het lang arms :) ) en teleskoop laer laat monteer.... fits like a glove soos die enegelsmans sê.
Image

Pragtig! Ja, die kolf se pas is een van die belangerikste dinge vir goeie akkuraatheid!

Geniet hom!

Mooiloop!

Hein M

Dankie Hein,

Het helemal te lank gewag vir die verstelling, wys die foto by julle ook onderstebo ?

Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave

Posted: Mon Feb 11, 2013 9:09 am
by gillie
gillie wrote:
Hein M. wrote:
gillie wrote:Kolf laat langer maak (ek het lang arms :) ) en teleskoop laer laat monteer.... fits like a glove soos die enegelsmans sê.
Image

Pragtig! Ja, die kolf se pas is een van die belangerikste dinge vir goeie akkuraatheid!

Geniet hom!

Mooiloop!

Hein M

Dankie Hein,

Het helemal te lank gewag vir die verstelling, wys die foto by julle ook onderstebo ?
Die geweer die naweek range toe gevat, en watse verskil maak die langer kolf ! Recoil baie meer hanteerbaar en voel net meer gemaklik oor die algemeen. Moes dit al lankal laat doen het!!!

Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave

Posted: Mon Feb 11, 2013 7:45 pm
by Marc
Goeie nuus, bly dit het die gewensde uitwerking ;)

Nou gaan julle lekker doppies maak :)

Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave

Posted: Sun Feb 17, 2013 1:57 pm
by Marc
My Mod 80 het toe sy KD gekry, nou net nuwe, laer, monterings en dan natuurlik 'n mooi paar glase om alles af te rond :)

Image

Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave

Posted: Mon Apr 28, 2014 8:32 am
by mariojacobs1
My 308 se slot laat blueprint knaldemper opgesit glass bedding duimgat kolf scoperinge laat lap nuwe scope kroon laat oorsny en sneller laat stel
Dit gaan n lang drie weke wag wees

Re: Wat het jy gekoop vir jou Musgrave

Posted: Mon Apr 28, 2014 11:33 am
by Heinz Petersen
Charles.308 wrote:Ek weet Lapua punte is vir papeir ,maar het wel gehoor dat daar met hulle al gejag is en mense gelukkig is,wil net weet of iemand al met lapua punte ondervinding in die jag veld het.
Dankie
Ek skiet ook net met die Lapuas 155gr vir my 308 en 167gr vir die TOMBI. Min vleis skade.
Baie akkuraat op enige afstand. Ek skiet met die TOMBI 16mm groepe op 200m.