Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Taffie
Ek sal daai pligte aanvaar, jy sal net eers n pligtestaat moet aanheg.
Ek sal sorg vir hout braaiers en rooster(s) Ek het n chopper tent wat ek sommer sal staanmaak vir n man wat koelte soek of slaapplek, daar sal maklik 4 volronde afrikaners inpas...
ek hoop net taffie bring n lekker kudu fillet saam en freek genoeg van die modderbok mieliebek chops....Caller se mond water al om sy tade in daai woesvark vark in te slaan.
Dalk kan Johan karoo lam saambring (die een wat jakkals nog sou vang) daai A5/6 kategorie... ek het gesien daar is manne vir wie colestrol net n roomer is..
Soos ek hoor van die manne se roere en skietvermoee gaan daar van die jakkals skieters baie goed . Want hulle leer nie skiet nie hulle kan skiet....
Dalk kan iemand my help? Wat is die pligte van n GLOBAL MODERATOR? Mag hulle nog jag of moet hulle net "posts" skryf?
MAAR dit lyk vir my of hier nou n paar kolonelle rondgaan. Geluk manne!
Tomcat wrote:...iemand my help? Wat is die pligte van n GLOBAL MODERATOR? Mag hulle nog jag of moet hulle net "posts" skryf?
MAAR dit lyk vir my of hier nou n paar kolonelle rondgaan.
Weet ook nie, maar stem saam - die ou's is nou in 'n hogere liga. Trap maar liggies...