.410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Bass
Baie dankie vir die moeite!! Die kiekies werk heel gaaf!!
Man daai brass 410 doppe is bitter mooi! Wat se die gebruik jy om die slagpen mee uit te druk?
Dink ek moet in plaas van n kas ammo dalk eerder n klomp doppe bestel.
Het jy al n slug gelaai in jou 410?
Groete

Het jy dalk ken Stewart se kontak besonderhede asb.

- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Ken Stewart Brass & Bullet Shop in Polokwane.
Tel # : 015-289 9401 ,or stewbullets@mweb.co.za.
Probeer maar eerder die email,die tel werk nie meer nie,Ken se "hulle" bly die drade steel.
Email werk goed,die doppe is netjies!
Die geweertjie is n full choke,het wel van die Federal Classic rifled slugs in hom geskiet met goeie(vir haelheweer) akkuraatheid,maar is toe aageraai om dit nie te doen nie,persoonlik dink ek dit sal niks doen aan die wapen nie,dis n "fixed" choke.Het n paar hase en ystervarke met hulle al gejag.
Slugs is maar skaars en het nie n mold vir hulle nie,heelwat molds op die amerikaanse web sites vir die Foster slug tipe. (http://mcb-homis.com/slug_410/)
Decapping:ek plaas die dop oor die gat in die hout en gebruik my 375H&H se Case Length Gauge (Pilot) en tik dit liggies uit met n rubber hammer,jy kan ook n universal decapping tool gebruik ( http://leeprecision.com/case-conditioning-tools/ ) of een draai op n draaibank.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Ek het vir Ken 'n e-pos gestuur om pryse uit te vind. Ek is egter nog steeds lus om .303 doppe ook te vuurvorm. Hulle pas korrek in die geweertjie waarna ek kyk.
Groete,
JHN
Groete,
JHN
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Jy kan ook 444Marlin doppe gebruik as jy wil,hulle is klaar reguit
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Weereens dankie Bass!
Ek het n Mossberg met n slotaksie. My geweer se choke kan afskroef vooraan.
Het ook vir Ken n epos gestuur sal wag en kyk wat hy sê. Ek weet hy is nie gebou vir spoed nie......
Die .303 doppe pas in my gun maar die slot maak kwaai styf toe? Is bietjie bang vir dit.
Groete
Rasmus
Ek het n Mossberg met n slotaksie. My geweer se choke kan afskroef vooraan.
Het ook vir Ken n epos gestuur sal wag en kyk wat hy sê. Ek weet hy is nie gebou vir spoed nie......
Die .303 doppe pas in my gun maar die slot maak kwaai styf toe? Is bietjie bang vir dit.
Groete
Rasmus
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Heel reg so Rasmus. Ek het wel ook op die 'links' wat van die manne hier geplaas het, gesien dat mens die gesig van die dop so bietjie weg vyl totdat dit wel inpas, maar mens moet ook gemaklikheid hê met wat jy doen.Rasmus wrote:Weereens dankie Bass!
Ek het n Mossberg met n slotaksie. My geweer se choke kan afskroef vooraan.
Het ook vir Ken n epos gestuur sal wag en kyk wat hy sê. Ek weet hy is nie gebou vir spoed nie......![]()
![]()
Die .303 doppe pas in my gun maar die slot maak kwaai styf toe? Is bietjie bang vir dit.
Groete
Rasmus
Groete,
JHN
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Ek dink jy het gese dis die rim se dikte,die Rio's se rim dikte is 1.09mm en die Eley 3"Magn se rim dikte is 1.19mm wat almal febrieks doppe is,my 303;9,3 en Stewarts doppe is 1.44mm , 1.21mm en 1.32mm onderskeidelik en ek kan se die geweer maak "stywer" toe met die brass doppe as met die plastiek doppe wat dinner rimms het.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Dit is so. Ek het die vyl gedeelte gesien. Ek het een dop gevyl maar dit is nogals moeilik om hom presies "haaks" gevyl te kry.
Sal maar wag en Kyk wat is Ken se huidige pryse.
444 Matlin doppe is nogals duur. Laas wat ek ny VLT gehoor het was dit in die orde van R 750/20 as ek reg is
9.3 x 74 rimmed doppe by S&O is R 450/20.
Sien foto van my gun en sy choke
Sal maar wag en Kyk wat is Ken se huidige pryse.
444 Matlin doppe is nogals duur. Laas wat ek ny VLT gehoor het was dit in die orde van R 750/20 as ek reg is
9.3 x 74 rimmed doppe by S&O is R 450/20.
Sien foto van my gun en sy choke
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Rasmus on Wed Mar 20, 2013 9:54 pm, edited 1 time in total.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Choke
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Mooi geweertjie,hy sal lekker skiet,probeer die doppe af te draai op n draaibank as jy toegang tot een het.Kry hom aan die skiet,die reloads is goedkoop,ek geniet myne en die herlaai is lekker.
Dit is duur,Ken se doppe is R15-00 per dop vir die 3" ,so dis darem baie goedkoper en dis die regte dimensies as jy die koop roete wil gaan,anders is die 303 doppe reg.

- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Bass
Kan mens nie die 303 se slagdop (primers) gebruik in die doppe nie?
Het iemand dit al probeur.
Groete
Hennie.

- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Ek heroep hierdie baie ou draad vir inligting oor die herlaai van. 410 met brass doppies. Dit blyk vir my dat daar geen. 410 ammunisie meer beskikbaar is in my kontrei nie. Herlaai is die enigste opsie. Ek het vir Ken Stewart n e-pos gestuur met aanvraag oor sy Brass doppe. Ek hoop van harte dat hy nog kan produseer.
Enige ander advies vir n nuwe. 410 Herlaaier? Watse kruit sal julle voorstel aangesien Somchem nie meer beskikbaar het nie. As iemand dalk ook enige iets het wat ek kan gebruik wat te koop is, laat weet my asb.

- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
9.3x74 doppe werk beter as 303.Killzone wrote:Ek heroep hierdie baie ou draad vir inligting oor die herlaai van. 410 met brass doppies. Dit blyk vir my dat daar geen. 410 ammunisie meer beskikbaar is in my kontrei nie. Herlaai is die enigste opsie. Ek het vir Ken Stewart n e-pos gestuur met aanvraag oor sy Brass doppe. Ek hoop van harte dat hy nog kan produseer.
Enige ander advies vir n nuwe. 410 Herlaaier? Watse kruit sal julle voorstel aangesien Somchem nie meer beskikbaar het nie. As iemand dalk ook enige iets het wat ek kan gebruik wat te koop is, laat weet my asb.
Groete
Kontak my dan kan ek jou help met laadings
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Dankie R. Ek het afgelei hulle is baie duur. Ek gaan kyk of ek kan kry en dan sal ek jou WA vir ladings. Baie dankie vir die aanbod.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Ek sien Zimbi verkoop nuwe Hornady doppe teen R620 vir 20 doppe. Dit klink dalk na brek baie geld, maar ek glo die doppe sal hulle self binne 50 rondtes self betaal... Of so hoop ek..
- Louisdewet
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Die Herlaai Tafel het onlangs nog Norma 9.3x74 doppe teen rondom R24 elk gehad.
Mooibly
Sent from my iPhone using Tapatalk
Mooibly
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Dankie baie
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Hallo Killzone
Watse .410 ammo is jy opsoek na? Daar is n paar invoerders by wie mens kan koop. Hulle is duur en skaars by wapenwinkels.

Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Kyk ook na 444 Marlin doppe. Gewoonlik werk hulle net soos hul is, sonder enige vorming. Dit is korter as die 9,3x74, maar waarskynlik meer bekombaar en bekostigbaar.
Hansie Minnaar het Oom Ken Stewart se fabriek oorgeneem. Ek is seker hy kan .410 - 3" geelkoper doppe maak.
Hansie Minnaar het Oom Ken Stewart se fabriek oorgeneem. Ek is seker hy kan .410 - 3" geelkoper doppe maak.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Hi.Rasmus wrote: Thu Dec 24, 2020 6:48 am Hallo Killzone
Watse .410 ammo is jy opsoek na? Daar is n paar invoerders by wie mens kan koop. Hulle is duur en skaars by wapenwinkels.
Groete
Rasmus
Man enige iets, dis net vir die seun on mee te skiet.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Baie dankieAlwin wrote: Thu Dec 24, 2020 9:34 am Kyk ook na 444 Marlin doppe. Gewoonlik werk hulle net soos hul is, sonder enige vorming. Dit is korter as die 9,3x74, maar waarskynlik meer bekombaar en bekostigbaar.
Hansie Minnaar het Oom Ken Stewart se fabriek oorgeneem. Ek is seker hy kan .410 - 3" geelkoper doppe maak.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Killzone wrote: Wed Dec 16, 2020 3:10 pm Ek heroep hierdie baie ou draad vir inligting oor die herlaai van. 410 met brass doppies. Dit blyk vir my dat daar geen. 410 ammunisie meer beskikbaar is in my kontrei nie. Herlaai is die enigste opsie. Ek het vir Ken Stewart n e-pos gestuur met aanvraag oor sy Brass doppe. Ek hoop van harte dat hy nog kan produseer.
Enige ander advies vir n nuwe. 410 Herlaaier? Watse kruit sal julle voorstel aangesien Somchem nie meer beskikbaar het nie. As iemand dalk ook enige iets het wat ek kan gebruik wat te koop is, laat weet my asb.
Groete
Dagsê Manne.
Die tyd kom al hoe nader. Lisensie is goedgekeur en ek 9.3 x74R doppe gekry.
Maar nou kry ek glad nie kurk of felt in ons mooi plat dorp nie. Kan ek dalk Soft board gebruik ipv die Kurk, of gaan dit dalk die druk te veel maak? Ek weet nog nie wat gaan ek gebruik om die felt mee te vervang nie.
My idee was om Bass se laai-proses na te boots, maar nou kry ek nie die Kurk en Felt nie.
Advies asb Manne
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Gasket kurk by Midas / Auto zone .... enige kar part plekker verkoop kurk in A4 Blaaie in 3 en 5 mm.
Felt koop mens sommer by boot winkels (Linex Yamaha) hulle gebruik die felt op trailers sodat die bote nie seer kry nie.
Kom in 10mm dik rolle van 5m
Felt koop mens sommer by boot winkels (Linex Yamaha) hulle gebruik die felt op trailers sodat die bote nie seer kry nie.
Kom in 10mm dik rolle van 5m
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: .410 Haelgeweer herlaai met .303 doppe
Dankie Rudi.
Die dikste wat ek sovêr kan kry is 2.8 mm. En ons het nie 'n Boot besigheid nie