Nuwe 2013 Forum Probleme

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by Pitbull »

Dankie Ludwig,

Nou is ek ook op tyd, ;D
Groete
Henno
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by Frederik »

Dankie Carl soos jy kan sien AVATAR uitgesort.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by jaracal »

madako wrote:Hoekom moet ek elke keer wat ek die forum besoek eers weer inlog? Die "Log me in automatically" ikon is gemerk en op my forum preferences ook so gemerk.
Watter browser gebruik jy?
Kyk of jou adres nie jaracal.net is ipv jaracal.com is nie. jaracal.net is "ge-redirect" na jaracal.com met die laaste probleme wat ek ondervind het.
Jy kan ook wanneer jy op die forum is nadat jy ingelok is die site "bookmark" en jou ou een delete.

Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Versoeke van Opsies/Funksies

Post by Beretta »

Hein
Dankie vir die forum maar hel ek kom nie reg nie :'( hoe lees n man die laaste post eerste eish verstaan nie
Thks
Beretta
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by jaracal »

onder elke bord is daar Display posts from previous: Sort by ens As jy descending click dan sal die post van oudste een eerste, volg. Ascending van nuutste na ouer.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by DawieKotze »

jaracal wrote:
madako wrote:Hoekom moet ek elke keer wat ek die forum besoek eers weer inlog? Die "Log me in automatically" ikon is gemerk en op my forum preferences ook so gemerk.
Watter browser gebruik jy?
Kyk of jou adres nie jaracal.net is ipv jaracal.com is nie. jaracal.net is "ge-redirect" na jaracal.com met die laaste probleme wat ek ondervind het.
Jy kan ook wanneer jy op die forum is nadat jy ingelok is die site "bookmark" en jou ou een delete.

Groete
Heinrich
Hein - ek gebruik Firefox en die adres is jaracal.com/index.php. Ek sal probeer om die ou adresse te delete en dan die "nuwe" forum te boekmerk.

Dankie in elk geval vir al jou moeite!!!

Groete

Dawie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13641
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by Geno »

Manne,
As julle sukkel met klomp eposse wat deurkom oor replies op julle posts:

Is daar 2 dinge wat jy moet doen:

1) http://jaracal.com/ucp.php?i=main&mode=subscribed
Merk almal, en Unsubscribe van al die topics.

2) http://jaracal.com/ucp.php?i=prefs&mode=post
Al die opsies op YES, behalwe Notify me upon replies by default, hy moet op NO wees.

Laat weet as julle nog sukkel.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by Pitbull »

Dankie Geno, dit werk.
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by DawieKotze »

madako wrote:
jaracal wrote:
madako wrote:Hoekom moet ek elke keer wat ek die forum besoek eers weer inlog? Die "Log me in automatically" ikon is gemerk en op my forum preferences ook so gemerk.
Watter browser gebruik jy?
Kyk of jou adres nie jaracal.net is ipv jaracal.com is nie. jaracal.net is "ge-redirect" na jaracal.com met die laaste probleme wat ek ondervind het.
Jy kan ook wanneer jy op die forum is nadat jy ingelok is die site "bookmark" en jou ou een delete.

Groete
Heinrich
Hein - ek gebruik Firefox en die adres is jaracal.com/index.php. Ek sal probeer om die ou adresse te delete en dan die "nuwe" forum te boekmerk.

Dankie in elk geval vir al jou moeite!!!

Groete

Dawie
Willie werk nie!! As daar nog manne is wat dieselfde probleem gehad het, laat weet asb hoe julle dit uit gesort het!
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by Johan22 »

Jacquesb
Post subject: Re: Forum gebruikers is maar min deesdae
Unread postPosted: Wed Feb 06, 2013 7:50 pm
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Mar 17, 2012 9:24 am
Posts: 584
Location: Pretoria
Manne, ek glo 'n mens maak nie iets reg wat nie gebreek is nie. Ek is nie 'n voorstaander van groot verandering nie.
Ek werk slegs van die Blackberry af op die forum. Dis moeiliker en dit gaan my tyd vat om gewoond te raak. Ek moet meer scroll en zoom as voorheen. Ek kry ook nie 'n avatar gelaai nie, ek kry nog geen prentjie of foto wat klein genoeg is nie!
Nou kry ek nie die Huil Smiley om hier te plak nie!
Ek het dit oorweeg om nou af te gaan.


Hi Hein kan jy die man help
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by jaracal »

Dankie Johan, het so gemaak ;)
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by Hercules Louw »

Hein, kan die forum dalk verander word om Pdf dokumente as 'n attachment op 'n post te aanvaar? Tans word net foto's toegelaat.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by jaracal »

Gedoen, groete
heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by Carl »

Hercules, jy kan ook gebruik maak van Dropbox om na dokumente te verwys.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by grumpy »

Daar was gewooblik n aanduiding by watter topic laaste gepost was by elke afdeling. Kan dit weer gedoen word of nie.

Andees moet jy nou die afdeling oop maak om te sien watter postings is daar elke keer.

Dankie.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by jaracal »

Die view new posts is 'n funksie om te sien watter nuwe posts gemaak is sedert jou vorige besoek en nadat jy die posts op die board index as read gemerk het. Dit gee elke nuwe post in alle afdelings sonder om die spesifieke board/afdeling oop te maak.
groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by Cobus(Cobb) »

Ek lees die posts wat my interesseer, gaan dan na die Board index, en mark forums as read.......
As ek dan later View new posts op klik, dan kom nuwe posts en die ander wat ek reeds gelees het weer op...die wat ek reeds gelees het, het dan geen nuwe posts by nie.

Waar gaan ek verkeerd??

Cheers
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by jaracal »

Cobus
Heelonder op die forum is drie images
1) unread post
2) no unread post
3) lock topics
Die unread posts se image verander na nr2 as jy die link "mark forums read" click.
Maw dit is nog steeds die nuwe posts wat gemaak is maar die forum bevestig jy het almal klaar gelees het.
Indien daar 'n nuwe post kom wat jy nog nie gelees het nie of nog nie geclick het as read nie sal hy weer item 1 image vertoon.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by FHM »

Ek sien Johnny op die forum asook myself het n probleem van "replies" wat gepos word wat daarna nie wys nie?

En ons vriendelike kennisgewing is ook al n paar keer vanoggend terug... >:(

Resource Limit Is Reached
The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit. Please try again later.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by jaracal »

Dankie
Ek het self nog nie die message ontvang nie maar sal die service providers vra wat aangaan.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by FHM »

Aktiveer tog vir ons die duiweltjie smiley >:D
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by FHM »

Ludwig wrote:>:D >:D >:D

Dink hy werk.....
Dankie Ludwig >:D
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by FHM »

Ek kry skielik die boodskap as ek enige funksie by my User Control Panel will acess:



General Error
SQL ERROR [ mysql4 ]

Got error 28 from storage engine [1030]

An SQL error occurred while fetching this page. Please contact the Board Administrator if this problem persists.
Please notify the board administrator or webmaster: hein@jaracal.com
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by grumpy »

Dankoe Hein. Kan jy help asb om my smileys te aktiveer.

Dankie.
Last edited by grumpy on Mon Feb 18, 2013 6:25 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Post by Reggie Gerber »

Dalk is dit al hanteer maar smaak my die forum is op daylight savings time of iets. Sy tyd is nie reg nie

Reggie
Post Reply