Definitief nie
Versoeke van Opsies/Funksies
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
It is currently Wed Feb 06, 2013 5:30 pm
Definitief nie
Definitief nie
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Verander net jou "Board Prefrences" na +2 uur.
Groetnis
Groetnis
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Gaan na ''User control panel''HeinrichPrinsloo wrote:It is currently Wed Feb 06, 2013 5:30 pm
Definitief nie
Gaan dan na ''Board preferences''
verander timezone na ''UTC +2''
vlakvark en bosvark Bvk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8000
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Ludwig, is dit moontlik dat ek die post kan kry met die email kennisgewing in plaas van dat ek net 'n klomp links kry.
Soos dit was, dan kan ek die nuwe post op email lees en net website toe gaan as ek voel ek moet reageer ...
Sterkte
Soos dit was, dan kan ek die nuwe post op email lees en net website toe gaan as ek voel ek moet reageer ...
Sterkte
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
As ek hierby kan aansluit. Voorheen was die "default" dat jy self moet merk dat jy die emails kry wat jou in kennis stel van nuwe replys ens. Nou is die "default" dat jy moet merk indien jy nie die kennisgewings wil he nie. Kan ons nie dalk dit weer so kry dat jy moet merk indien jy kennisgewings wil kry nie?Arnold wrote:Ludwig, is dit moontlik dat ek die post kan kry met die email kennisgewing in plaas van dat ek net 'n klomp links kry.
Soos dit was, dan kan ek die nuwe post op email lees en net website toe gaan as ek voel ek moet reageer ...
Sterkte
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
++++++++++10000000000 Dit word nou iriterend om heeltyd emails te kry hieroor.BRNO .06 (Pierre) wrote:As ek hierby kan aansluit. Voorheen was die "default" dat jy self moet merk dat jy die emails kry wat jou in kennis stel van nuwe replys ens. Nou is die "default" dat jy moet merk indien jy nie die kennisgewings wil he nie. Kan ons nie dalk dit weer so kry dat jy moet merk indien jy kennisgewings wil kry nie?Arnold wrote:Ludwig, is dit moontlik dat ek die post kan kry met die email kennisgewing in plaas van dat ek net 'n klomp links kry.
Soos dit was, dan kan ek die nuwe post op email lees en net website toe gaan as ek voel ek moet reageer ...
Sterkte
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Delete Post funksie om jou eie post direk van die forum te verwyder
Groete
Andre007
Groete
Andre007
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Lees die topic en post van Geno bietjie af met die bladsy. http://jaracal.com/viewtopic.php?f=71&t=18139&start=25.303 wrote: ++++++++++10000000000 Dit word nou iriterend om heeltyd emails te kry hieroor.
sommer ingesit:
Dit is onder jou profile waar jy dit regstel. Eers moet jy op al die topics "unsubscribe" en dan moet jy die notify by default verander.Geno wrote:Manne,
As julle sukkel met klomp eposse wat deurkom oor replies op julle posts:
Is daar 2 dinge wat jy moet doen:
1) http://jaracal.com/ucp.php?i=main&mode=subscribed
Merk almal, en Unsubscribe van al die topics.
2) http://jaracal.com/ucp.php?i=prefs&mode=post
Al die opsies op YES, behalwe Notify me upon replies by default, hy moet op NO wees.
Laat weet as julle nog sukkel.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Dankie Jaracal en Geno, ek moet se ek het darem probeer soek onder my profile om die opsies te verander maar dankie vir julle insette dinge is nou gesort.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Dankie julle. Ek het darrem myself die topic soos my gaai gelees.
-
test
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Tue May 07, 2013 10:45 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Hoe verander mens jou user name? Ek wil myne verander maar ek kry dit nie...
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Alex:Alex Kilbride wrote:Hoe verander mens jou user name? Ek wil myne verander maar ek kry dit nie...
onder die header heel regs bo is die link "User Control Panel", kliek daar; kliek dan Profile; kliek dan op edit account settings.
Onthou as jy daar goed verander moet jy jouself weer "activate" met 'n e-pos wat jy van die forum sal ontvang.
Dit is om te voorkom dat ander ouens nie jou goed kan verander nie.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Hallo daar. Die funksie om jou eie Post te delete?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Hallo Andre
Die opsie is verander dat jy 'n nuwe post kan delete in 2 ure nadat jy dit ge"post" het. Jy kan kyk of dit werk.
Groete
Heinrich
Die opsie is verander dat jy 'n nuwe post kan delete in 2 ure nadat jy dit ge"post" het. Jy kan kyk of dit werk.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Hi Heinrich, dankie vir die geleentheid, wat nogal lekker sal wees is julle kan kyk of die forum nie self fotos wat opgelaai word kan verklein na die regte grootte toe nie. Ons behoort aan 'n paar forums waar dit die geval is en dit maak dit so maklik as jy fotos oplaai en die forum verklein hulle self tot die toegelate grootte. Ek het geen idee hoeveel werk dit vir julle sal wees nie, dis maar net 'n voorstel:-)
Groete
Groete
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Die "Mark all forums read" knoppie verskyn as jy op die Jaracal logo kliek, op die "view unread posts".
-
Jaco Naude
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Ek sien ook regtig uit na die dag wat ons die forum kan gebruik op "Tapatalk" of "Forum Runner". Maak 'n groot verskil vir die manne wat op slimfone werk, en veral nou met die tablette. Baie meer gebruikers vriendelik vir die twee toestelle.
Groete,
Jaco
Groete,
Jaco
Brno .22 LR Model 2
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Middag Oom Heinrich,
Kan die lede se postcount so opgestel word dat posts in die advertensies (Gesoek en Te Koop) gladnie bydra tot postcounts nie?
Basies dieselfde as onder Nuwe Aansluitings. Dit gaan dit effe makliker maak vir ons as Mods om tred te hou met wie kwalifiseer om te adverteer.
Groete,
Eugene
Kan die lede se postcount so opgestel word dat posts in die advertensies (Gesoek en Te Koop) gladnie bydra tot postcounts nie?
Basies dieselfde as onder Nuwe Aansluitings. Dit gaan dit effe makliker maak vir ons as Mods om tred te hou met wie kwalifiseer om te adverteer.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Geno sal bietjie kyk hierna en jou laat weet.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Dit sou ook baie handig wees om die hele forum se lede te kan sorteer volgens die "location" veld se waarde. Op die manier kan lede mekaar PM en weet dan vooraf die betrokke lid is in 'n sekere streek. "Location" veld kan steeds opsioneel wees om in te vul sou sommige lede verkies om dit nie te doen nie.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Wat van 'n video of 'n paar video's op YouTube te plaas waar die minder algemene funksies van hierdie forum gedemonstreer word?
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Versoeke van Opsies/Funksies
Ek karring nou weer oor die een, maar kan die delete opsie op jou eie plasing nie weer oorweer word nie, mens kom na die spertyd om jou plasing af te haal agter dat dit onder die verkeerde afdeling was of dat die ietem verkoop is etc... dan moet ons een van die mods bodder om die plasing te verwyder?andre007 wrote:Hallo daar. Die funksie om jou eie Post te delete?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com