Page 2 of 2
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Mon Aug 01, 2011 9:07 am
by Wouter Roets
Steef
Janus het mos n Disco! Sy garage is mos ver van die kamer af!
Laat my dink aan die storie toe ons die laaste rooibaaitjie op die skip sit op pad na Engeland na die boereoorlog en een van die etters wat toe skree "Julle sal nog kom!" Wragtag in 1960 toe land die eerste Land Rover toe hier!
Groetnis
Wout
PS. Is daar n Land Rover bakkie wat 200km/h kan doen? Ek bedoel nie n mynskag nie!

n Gelyke pad met geen wind van agter nie.
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Thu Aug 18, 2011 9:21 am
by G-force
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Thu Aug 18, 2011 9:54 am
by Dawie D
Manne manne manne, Julle rave so oor julle Cruisers het julle dan nognie van die 2.7 4x4 gehoor nie?????dis mos n l/cruiser se baas

As ek die dag leer hoe om n foto te laai sal ek julle wys hoe daai bakkies dit kan vat.
Nou ja nou is die gala seker aan ne.
Groete Dawie
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Fri Dec 23, 2011 1:03 am
by Corrie du Preez
LAND CRUISER = LANDROVER RECOVERY VECHILE.
HY'S N YSTER OF HOE PONKIE
CORRIE
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Wed Dec 28, 2011 8:37 am
by Karl Stumpfe
Frank, we have loaded 2 buffalo and 9 people on a lowly Land Rover before... We had seroius "power steering", but made it back to camp...
Here I am loading the first of 2 buffalo bulls. No problem climbing out of that ditch again...

Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Wed Dec 28, 2011 8:45 am
by Gerhard
Netjies Karl,
Het jy fotos van die hele vrag ?
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Wed Dec 28, 2011 9:23 am
by douw
Karl Stumpfe wrote:
Frank, we have loaded 2 buffalo and 9 people on a lowly Land Rover before... We had seroius "power steering", but made it back to camp...
Here I am loading the first of 2 buffalo bulls. No problem climbing out of that ditch again...
[img width=560 height=371]
http://i58.photobucket.com/albums/g274/ ... 050498.jpg[/img]

verstaan nie so lekker die lowly land rover, ek sien dan net 'n cruiser?
Groetnis
Douw
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Wed Dec 28, 2011 9:31 am
by Dawie D
Ek wonder self, waar mis ek dan nou die punt

Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Wed Dec 28, 2011 9:51 am
by Dawie D
Manne so laai jy n Toyota
Daar is 24 swartwildebeeste op die bakkie en 7elande,14 Rooihartebeeste, 9 blesbokke en 3 springbokke op die wa
En 71 springbokke
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Wed Dec 28, 2011 9:57 am
by douw
Liewe ouers!!
Groetnis
Douw
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Thu Dec 29, 2011 12:27 am
by Karl Stumpfe
Dawie en Douw, die storie wat ek vertel het was in 2001 of 2002. Ek het my eerste Cruiser eers in 2005 gekoop. Ek sal soek vir die oorspronklike Landie foto, ek het een geneem (daai tyd nog met Pentax 35mm SLR).
ek moes by noem dat die vorige foto vroeer die jaar geneem is, nadat ek breins gekry het en net Cruisers ry... LOL
Gerhard, nee ek dink nie iemand het die vol vrag afgeneem nie, maar die onderste foto vertel darem ook 'n storie... (selfde Cruiser as op ander foto...)

Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Thu Dec 29, 2011 5:02 am
by Gerhard
Karl Stumpfe wrote:
Dawie en Douw, die storie wat ek vertel het was in 2001 of 2002. Ek het my eerste Cruiser eers in 2005 gekoop. Ek sal soek vir die oorspronklike Landie foto, ek het een geneem (daai tyd nog met Pentax 35mm SLR).
ek moes by noem dat die vorige foto vroeer die jaar geneem is, nadat ek breins gekry het en net Cruisers ry... LOL
Gerhard, nee ek dink nie iemand het die vol vrag afgeneem nie, maar die onderste foto vertel darem ook 'n storie... (selfde Cruiser as op ander foto...)
[img width=560 height=373]
http://i58.photobucket.com/albums/g274/ ... _10982.jpg[/img]
Karl,
Ek het lank terug op AR so n foto van n Cruiser gesien.
DC met skiet raam en 2 buffels op...
Gedink dit is dalk joune.
Mooi Ollie op die Cruiser.
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Thu Dec 29, 2011 7:46 am
by Boesman
Ja, vrinne, vandag word daar nog net een werksbakkie gebou en dan ry hy nog lekker ook.
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Thu Dec 29, 2011 8:38 am
by Karl Stumpfe
Soos Francois Marais se broer altyd s?,: "Daar is net 2 goeie jag bakkies, 'n ou Cruiser en 'n nuwe Cruiser..."
Stem 110% saam Wittes!
Ja Gerhard, ek kon so foto ge-post het al, maar kry nie nou so een nie, het baie fotos verloor met hard drive crash vroeer vanjaar. Sal deur my photobucket account gaan blaai, dalk is hy nog daar...
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Thu Dec 29, 2011 10:31 am
by Berg-Bewer
Dawie hoeveel bokke hang en hoeveel agterop?
Groete Ben Bruwer
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Thu Dec 29, 2011 12:04 pm
by Dawie D
Berg B
Daar waar ek hierdie bokke geskiet het is n klomp motorhekke so ek kan net 2 bokke op n haak hang anders bly van hulle parte agter by die motor hekke en daar is net 13 haake op n kant en dan moet die anders maat agterop ry.
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Thu Dec 29, 2011 12:09 pm
by Beer (Christo)
Eendag as ek groot is sal ek ook 'n LC he. Vir nou is my Hilux 3.0D4D meer as genoeg vir stadsjapie gebruik
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Thu Dec 29, 2011 1:22 pm
by Chris101
Dawie en francois
Het julle nie dalk n naderfoto van jul deurrest wat kan afhaal.
101
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Fri Dec 30, 2011 6:05 pm
by Speek
OOM Dawie
Ons weet maar OOM kan n bakkie so laai en daai bakkie hey die krag.
Speek
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Mon Jan 02, 2012 4:04 pm
by Francois Marais
Chris
Ek ht my Cruiser se voorruit verander, hy haal uit, so ek skiet reguit vorentoe, en nie teen die kant uit nie....
Mooi loop
Francois
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Tue Jan 03, 2012 5:27 pm
by JACQUES BOTHA
ONVANPAS MISKIEN
EK HET DIE VAKANSIE SO BIETJIE LANGPAD GELOOP--IETS WAT MY OPGEVAL HET...NOU NIE SLEGS BAKKIES NIE, MAAR DIE LUUKSE GROOT SPORTNUTS VOERTUIE..
DIE GROOSTE GETAL VAN HULLE VAN "LANDROVERS" DAARNA FORTUNERS EN DAN CRUISERS...WONDER WAT GEBEUR IN DIE MARK DAT DIE GROOT KARRE OP DIE PAD MEESTAL TUSSEN BLOEMFONTEIN EN MOSSELBAAI LANDROVERS WAS?????????????
IEMAND DALK DIE ANTWOORD DALK OMDAT HULLE NET OP DIE TEERPAD BLY?
gROETE
JACQUES
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Tue Jan 03, 2012 6:34 pm
by grumpy
Re: Toyota L/Cruiser
Posted: Wed Jan 04, 2012 8:16 am
by Dawie D
Jacques
Jy behoort mos te weet as daai landrovers van die teerpad af draai, is dit die einde van daai ou se vakansie want dan breek daai goed
