Jakkals roep en skiet video's

Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Francois Marais »

Geens

Wors nu sy eie winkel om te dryf, hy moer werk.....hehe

Blok
Vlieg op vir n week, dan ry jy saam.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Ian »

Francois

Dit was nou 'n ander lekker om weer 'n bietjie lewende beeldmateriaal te sien. Ek sien hier is 'n persoon wat praat van jakkalsoes ;D op die forum maar dit lyk of jy die jakkalse oes daar in Nam. Dankie vir die goeie kwaliteit en sterkte met die Springbokoes.

Groete
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Christo »

Mooi vids Cois, lekker om fisies die skoot te sien. Kamera op die geweer werk nie so maklik soos die wat jy op stoel mount.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Francois Marais »

Blok

Jy is meer as welkom, laat weet wanneer ek jou oppi lughawe moet gaan haal......ek beginne Dinsdag4/6 en sa seker so om en by die 23ste klaarmaak vir die maand....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Freddie101 »

FM

Mooi man. Interressant om te kyk. Maak maar nog.

Voorspoed.
Page
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Wed May 23, 2012 3:44 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Page »

Naand se! Dit was briljante videos daardie en lekker om na te kyk. Goeie werk en dankie vir die deel van die videos ek het beslis iets geleer. Ek weet dit is seker baie gevra maar ek stel belang om my eie videos ook te maak sodat ek na die tyd dit kan geniet en so ook my foute kan reg maak. Is daar dalk n moontlikheid om daardie mount van die videokamara op die stoel dalk te kan wys, as nie sal ek verstaan. Dankie
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Frikkiedbr »

Ja nee dit is lekker om na die skiet en geluide te kyk, Francois
Dis baie interessant om te sien hoe naskurig daai jakkalse is om na die geluide toe te kom.
En hulle is so dom om verby hulle maatjies te hardloop wat al klaar gepiets is :o

Ek jag nie self nie en weet nie wat altyd in die bos gebeur nie nie eers te dink wat daai goed aan mense wild en skape doen nie.

Ek moet sê jy het 'n fyn oog om te sien of hoor waar daai jakkalse vandaan kom.
Ek wonder net stel mens jou scope in op 'n seker afstand en skiet of skat mens? Seker 'n dom vraag Francois :-\

Groete
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Geno »

Frikkie,
Dis hoekom ons met die vinnige platskiet roere werk. Dit maak raaiwerk baie minder in die nag.

Ek stel op 200 - 230m in, ek weet nie van die ander manne nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Frikkiedbr »

O ok, Dankie Geno. Moet sê mens leer lekker hier. :)
En te kan sien hoe dit gedoen word :D
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by BLOK »

Frikkiedbr wrote: Dis baie interessant om te sien hoe naskurig daai jakkalse is om na die geluide toe te kom.
En hulle is so dom om verby hulle maatjies te hardloop wat al klaar gepiets is :o
Groete
Frikkie

Dit gaan nie altyd so maklik nie, jy kry maar net soos by die mens slimmeres en dommeres, en dan die wat gewoonlik slimmer is gaan studeer naskool en word nog slimmer. Partymaal gaan dit maar sukkel om die manne in te kry. ;) ;D ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Frikkiedbr »

Blok, ek dink ook daar is so bietjie adrieanlien hier ook wat so bietjie pomp. Moet sê ek het so gevoel gekry. Maar miskien is dit net ek.
Julle manne wat elke dag skiet of partykeer kry seker nie daai gevoel nie :o
Miskien is ek verkeer :o

Ja nee dink hulle kan maar ook hardkoppig wees ;D
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Jassie »

Frikkie

Nee my maat "bietjie adrenalien" is 'n understatement- die goed word in dikpype na jou kop vervoer!!

Groete
JAS
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Ian »

Beste Francois

Wanneer sien ons jou nuutse film? Die popcorn staan reg vir nog van jou bestes.

Sterkte daar.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by NicoSmit »

User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by hebron »

NicoSmit
Daai 1 verdien n "strafdop", nou belemmer jy n goeie post!!
"tamick"
Jan-Hendrik
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Jan-Hendrik »

LEKKER OOM FM......
POST NOG..... DIS MAL!!
JAN-HENDRIK
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Francois Marais »

More
Ek het nie eers geweet die topic bestaan nog nie, daar is weer paar wat klaar is, sal hulle laai sodra ek n goeie internet konneksie het......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by James Wilson »

Kannie waggie!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Kalahari »

Francois

Jy kan maar gooi, ek het jakkals koors en moet my "fix" nou hier kom kry nadat ek laasweek in die Namib geskiet het. ++>:
Ek het self so paar opgeneem gekry, bitter spyt oor een wat klasiek was, my eerste jakkals stop..................... en toe vergeet ek om record TE DRUK :):

Sal myne elders plaas.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Francois Marais »

Manne

Het weer kansie gehad om n video aanmekaar te slaan, die van julle wat op Louis se Pretoria kursus was, het hulle al gesien, maar sommer die hele bondel aanmekaar gelas, en probeer om die kwaliteit bq beter te laai, hoop hy loop mooi......sal kyk en more dalk nog een of twee doen.....verskoon maar, ek praat bietjie met kos inni mond daar na die misskoot uiteindelik reg uitwerk.....





Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Boskamper »

Het die movie somme baie geniet, het ma koffie in popcorn se plek gevat, verder leer ons so stil stil,
Baie dankie
Maak asb weer so.
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Marc »

Mooi !!!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Francois Marais »

Nog enetjie wat ek so van odds en ends aanmekaar geslaan het.......




Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by BLOK »

Daai laaste kop skootjie is darem maar so mooi hehehe
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Kalahari »

Dankie Francois, ek is bly ek is nie al een wat partykeer met 'n mond vol kos praat nie. >:D

Dit kos baie selfbeheersing.
Mooi geskiet.
Post Reply