Page 2 of 2

Re: Jag naweke beskikbaar - BIKI-BINI-BOS

Posted: Mon Dec 22, 2014 7:08 am
by Dries101
Carl, plaas asb vir ons die jagreels hier op die forum as jy hulle het

Re: Jag naweke beskikbaar - BIKI-BINI-BOS

Posted: Mon Jun 01, 2015 3:43 pm
by Hackerman
Carl ek sien nog nie jagpryse vir 2015 nie kan jy dalik pm of n mail stuur as daar nog plek is en met al die pryse en verblyf ens. asb henk@idealauto.co.za sal dit baie warder Dankie Henk

Re: Jag naweke beskikbaar - BIKI-BINI-BOS

Posted: Mon Jun 01, 2015 4:12 pm
by Carl
Henk die plaas se jag naweke is reeds einde Februarie vol bespreek. Jammer.

Re: Jag naweke beskikbaar - BIKI-BINI-BOS

Posted: Wed Jun 03, 2015 8:49 am
by vratvark
Hi Henk,

PM my asb - ek bespreking by Biki vir 23-26 Julie waarvan 2 van die jagters gekanselleer het.

Ek is bereid om te deel.