Watter roeper moet ek koop ?
-
scirroco1
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Dec 25, 2013 3:25 pm
Re: Watter roeper moet ek koop ?
Goeie dag.
Ek wil graag by die manne hierbo hoor, ek is opsoek na spesifieke klanke wat ek wil koop.
1.) Springbok dood
2.) Jakals worstel
3.) Rooi alleen
4.) Tafjak 7
5.) Doekvoet 1+3
My rede vir die navraag aan die klanke is omdat ek alreeds twee CD's het wat nie die klanke bevat nie. Dus wil ek graag net hoor waar ek die kan koop. Ek wil graag hulle probeer aangesien ek op vorige forums gelees het van die manne se gebruik van die klanke met sukses.
Help asb. Ons wil graag groot sukses behaal maar die klanke ontbreek ons nog op die stadium.
Groete,
Andre

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Watter roeper moet ek koop ?
kontak vir Louis, en tafjak op die forum, hul verkoop die cd's
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gerharddb
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Wed Aug 28, 2013 7:39 pm
Re: Watter roeper moet ek koop ?
Dankie aan Stefan van S&O. Het gister my Wildfire opgetel. Flinke en goeie diens!
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: Watter roeper moet ek koop ?
Louis 102 en Tafjak op die forum hulle daardie klanke se baase.
Lekker stel klankies.
Mooiloop Doons
Lekker stel klankies.
Mooiloop Doons
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1869
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Watter roeper moet ek koop ?
Watter afstand kry julle met die wildfire 2 se remote? Party ouens se 40 meter ander se weer verder as 100m. Ek praat nou van line of sight.
Maak 'n verskil
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Watter roeper moet ek koop ?
Ratel
Ek't myne nog nie verder as 'n 100m gesit nie, maar tot en met 100m het hy gewerk.
Groete
Ruan
Ek't myne nog nie verder as 'n 100m gesit nie, maar tot en met 100m het hy gewerk.
Groete
Ruan
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Watter roeper moet ek koop ?
Is die funksie om te luister hoe klink die roep van die onlinie store afgehaal?
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1869
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
-
Hantamer
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Sun Mar 09, 2014 9:22 pm
Re: Watter roeper moet ek koop ?
Hi Manne
Ek het vir my een van die Primos Alfa Doggs gekoop. Ek moet sê vir die prys is dit in my mening sommer 'n baie lekker caller. Sy remote vang ver op. Het hom al op 150m gehad en hy werk.
Al nadeel is hy gebruik 11 batterye, wat baie is. Dan is dit soos die manne hier sê maar 'n lang proses om die klanke op te laai, maar mens doen dit net een keer.
Myne het ek ingevoer van USA en hy het vir my in my hand R3700 Desmber 2013 gekos. Heelwat goedkoper as wat ek hom hier kon kry. Ja as hy breek gaan ek seker probleme hê.
Het 'n Spitefire ook. Wat ek teen hom het is die dat hy nie verder as 60m opvang nie en net 24 klanke kan oplaai. Moet aan houdend oor op laai soos seisoen verander. Anders is dit 'n baie lekker caller
Lekker aand

Andre Hugo
Mauser M66 .308 win
Howa Bull .243 win
Mauser .220 swift
Mauser M66 .308 win
Howa Bull .243 win
Mauser .220 swift
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Watter roeper moet ek koop ?
Het gejeuk en Firestorm gekoop. Jag net by myself as nie jagter kan kry.
Lekker baie roepe plek -- seker ook onnodig want ek wonder of mens ooit werklik so baie roepe benut. Sukkel met die letters se grootte -- oë kan nie bykom.
Nou sit ek met 'n oortollige goedopgepaste Foxpro FX3 met geen skrape of merke en plek vir 32 roepe
Sal mens hom verkoop kry en wat is billike waarde vir verkoop.

Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Watter roeper moet ek koop ?
Projagter van waar is jy?
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4243
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Watter roeper moet ek koop ?
Gee so maand dan koop jy Nico Smit s'n...sien die herfs windjie hou hom van die stoel af

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Watter roeper moet ek koop ?
Ha Ha nie so maklik nie Cobus hierdie man gaan hulle nog rol