Die ANDER swart gevaarHein M. wrote:FHM wrote:Iemand se trein het erg ontspoor...
Dit was nou die plasing van n kreefkop uit Barbados net voor my e-pos.
Dink die mods het dit verwyder.Dog dis Paul Kruger wat ons waarsku teen die gevare van swartkruit
Is dit 'n bom of kan dit werk?
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Is dit 'n bom of kan dit werk?
Of so iets
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Is dit 'n bom of kan dit werk?
Harambe wrote:Die ANDER swart gevaarHein M. wrote:FHM wrote:Iemand se trein het erg ontspoor...
Dit was nou die plasing van n kreefkop uit Barbados net voor my e-pos.
Dink die mods het dit verwyder.Dog dis Paul Kruger wat ons waarsku teen die gevare van swartkruit
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2198
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Is dit 'n bom of kan dit werk?
Kontak Oom Johan Greyling. Hy vervaardig ZAR swartkruit: +27827010652kierriie wrote:Wil net weet of daar iemand is wat weet waar kan ek swartkruit kry, My geweer staan en stof opgaar. Wil n enkel loop 12 boor van myne maak, dis n modern een knak soos n haalgeweer. is dit nie n beter plan as om rooklose kruit te probbeer nie
Ek het geen finansiële verbintenis met hom nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Is dit 'n bom of kan dit werk?
Word Obatex nog vervaardig?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Is dit 'n bom of kan dit werk?
Harambe wrote: Die ANDER swart gevaar
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD