Page 2 of 2
Re: Is dit 'n bom of kan dit werk?
Posted: Wed Oct 16, 2019 4:45 pm
by Harambe
Hein M. wrote:FHM wrote:Iemand se trein het erg ontspoor...

Dit was nou die plasing van n kreefkop uit Barbados net voor my e-pos.
Dink die mods het dit verwyder.

Dog dis Paul Kruger wat ons waarsku teen die gevare van swartkruit

Die ANDER swart gevaar
Re: Is dit 'n bom of kan dit werk?
Posted: Wed Oct 16, 2019 6:15 pm
by Hein M.
Harambe wrote:Hein M. wrote:FHM wrote:Iemand se trein het erg ontspoor...

Dit was nou die plasing van n kreefkop uit Barbados net voor my e-pos.
Dink die mods het dit verwyder.

Dog dis Paul Kruger wat ons waarsku teen die gevare van swartkruit

Die ANDER swart gevaar

Re: Is dit 'n bom of kan dit werk?
Posted: Wed Oct 16, 2019 8:36 pm
by Ds J
kierriie wrote:Wil net weet of daar iemand is wat weet waar kan ek swartkruit kry, My geweer staan en stof opgaar. Wil n enkel loop 12 boor van myne maak, dis n modern een knak soos n haalgeweer. is dit nie n beter plan as om rooklose kruit te probbeer nie
Kontak Oom Johan Greyling. Hy vervaardig ZAR swartkruit: +27827010652
Ek het geen finansiƫle verbintenis met hom nie.
Re: Is dit 'n bom of kan dit werk?
Posted: Wed Oct 16, 2019 9:53 pm
by tripodmvr
Word Obatex nog vervaardig?
Re: Is dit 'n bom of kan dit werk?
Posted: Thu Oct 17, 2019 8:14 am
by FHM
Harambe wrote:
Die ANDER swart gevaar

Kaapstad is weer vlymskerp
