Page 2 of 3
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 9:30 pm
by Gerhard
Allure wrote:Lekker om jou te sien vandag Gerhard - Dankie vir die draai..
Sien jou more met n gouetjie....
Is regtig lekke gewees pella...
Long time no see...
Sien jou more met n goue een...

Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 6:33 am
by egenis
En hier sit ons by die werk....
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 6:43 am
by Gerhard
Terug inni hide met my boog en kamera...
Kom ons kyk wat gee di bos my vandag...
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 6:50 am
by DWB
Skiet raak ou maat en groete vir Zimbo
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 6:58 am
by egenis
Ja voorspoed! En foto's of dit het nie gebeur nie!
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 7:53 am
by johank
Sterkte en geniet dit Gerhard. Net vir die interessantheid, ons het die plaas vir 20 jaar gehad voor Ryno hul oorgevat het daar so eks erg jaloers op jou dat jy daar jag. Stuur asb groete vir Ryno.
Johan Kloppers
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 8:39 am
by SV MAD (Henk)
Sterkte!
Hoekom geen updates, is die foon weer pap? Freakin iphones...
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 10:19 am
by Gerhard
My eerste Gemsbok bul is inni koel kamer!!!
Nou in ander hide vir n rooibok ram..
Klaar ooitjie en knyp koppie hier..
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 10:21 am
by Smiley
Baie geluk, en foto's?
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 10:46 am
by SV MAD (Henk)
Geluk man!
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 10:47 am
by BRNO (Pierre)
Gerhard wrote:My eerste Gemsbok bul is inni koel kamer!!!
Nou in ander hide vir n rooibok ram..
Klaar ooitjie en knyp koppie hier..
Baie geluk! Vir my persoonlik is daar min dinge so lekker en mooi om te skiet as n gemsbok.
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 11:14 am
by Allure
Eta 20mins
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 12:34 pm
by egenis
Geluk!
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 12:39 pm
by Gerhard
Ok nou is ek klaar gejag en bankrot...
Kudu bul het ook pyl gekry
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 1:07 pm
by VdWalt
Baie geluk!! Kannie wag vir die videos nie!
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 1:58 pm
by Gerhard
Hy het 53 duim gemeet....
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 2:23 pm
by Roger
Gerhard wrote:Hy het 53 duim gemeet....
Foto of ons glo jou nie
Baie baie geluk

Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 2:26 pm
by SV MAD (Henk)
Awesome Gerhard!
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 2:51 pm
by Eugene
Baie netjies man, wag ook in spanning vir daai foto!
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 3:03 pm
by Gerhard
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 3:04 pm
by Gerhard
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 3:07 pm
by Roger
Mooi!!
Baie geluk :-)
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 3:10 pm
by Allure
Roger wrote:Gerhard wrote:Hy het 53 duim gemeet....
Foto of ons glo jou nie
Baie baie geluk

Ek het hom self gemeet - hy is presies 53 regte horing - 52 1/8 links. Op die tande is die bul tussen 4-5 jaar
Wish I too could keep my jag klere so un-creased during my hunts

Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 3:15 pm
by Allure
foto's mooi uitgekom Gerhard....
Geluk dis n flipped mooi trophy met die boog
Re: SDudla boog jag
Posted: Wed Aug 07, 2013 3:17 pm
by Eugene
Baie mooi Gemsbok en Koedoe, Gerhard, baie geluk!