Page 2 of 2

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 9:40 am
by JTM
Hoeveel skote is deur die 470 gister?

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 9:49 am
by cassie_calvinia
daai geweer skiet ongelooflik! was my hoogte punt!

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 9:53 am
by Gawie(13mm)
Jannie die manne is maar skrikkerig vir daai donkie. ;D
Ek skat so in die omgewing van 40 skote.
As julle manne wil skiet, neem waterstewels saam. Daar is 'n fontein langs die skietpunt in die pad. ;D

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 9:54 am
by cassie_calvinia
7mm
is dit jy wat so vas gesit het met die Nissan?

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 2:32 pm
by Gawie(13mm)
cassie_calvinia wrote:7mm
is dit jy wat so vas gesit het met die Nissan?
Ja, ma ons praat nie daaroor nie ;D

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 6:10 pm
by afrikanerbloed
Nou weet ek hoekom sommige manne hul olifante met n 7x57 ,303 en 30 06 geskiet het,Nee man ek kan nie dink dat dit n plesier kan wees om n gekwesde buffel 10 skote te gee nie.
Nou weet ons hoekom hulle so naby aan olifante moet kom,die klient moet net 1 skoot skiet of anders is die klient gun sku vir die res van die safari.
Arme Selous moes darem seker ook gekry het met daai gewere van hom......
Manne ek grap net
.Ek het kaal mis geskiet en ook boonop nog geflinch ook.
Al wat ek in my vedediging kan se is dat daai geweer so warm was dat ek hom nie lekker kon vashou nie.
Nogtans n voorreg
Groete
Johan

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 6:17 pm
by cassie_calvinia
7mm wrote:
cassie_calvinia wrote:7mm
is dit jy wat so vas gesit het met die Nissan?
Ja, ma ons praat nie daaroor nie ;D
ek het laaste geskiestoot ek jou uit!

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 7:16 pm
by Gawie(13mm)
cassie_calvinia wrote:
7mm wrote:
cassie_calvinia wrote:7mm
is dit jy wat so vas gesit het met die Nissan?
Ja, ma ons praat nie daaroor nie ;D
ek het laaste geskiestoot ek jou uit!
Cassie, onthou net: "What happens at Huntex, stays at Huntex"
Dankie maat.

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 9:06 pm
by tau
I am in love!!!!!!!!!

Jitte manne daai roer se eersteskoot is on target of soos myne net oor. Tweedeskoot flinch jy so dit is lagwekend. Almal skiet eerste een raak en tweede een links.

What a rifle. Die recoil is terug en jy kan die teiken sien terwyl die skoot land. Dubbels is net iets besonders en ek droom van een.

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 9:10 pm
by Christo
Tau, het jy al die bebloede wysvingers gesien.

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 9:32 pm
by theedge
JTM wrote:Lekker! Gee so ou geweertjie jou 'n drukkie. ;)
Lyk soos n verras drukkie ++>:

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 9:36 pm
by tau
Christo wrote:Tau, het jy al die bebloede wysvingers gesien.
Nee, was daar nog apies soos ek??

Ek het video om te wys ek het my man gestaan :)

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 9:44 pm
by tau
[youtube]http://youtu.be/_qf5108TzSE[/youtube]

Hoop die link werk!!!

http://youtu.be/_qf5108TzSE

Re: Huntex Kaap - 470 Nitro Express Shoot!

Posted: Sun Sep 22, 2013 9:53 pm
by tau
http://www.youtube.com/watch?v=HTpo9c5e ... e=youtu.be

En skoot twee, sorry oor dei taal, maar ek het albeikeer bo oor geskiet. Ek het al van tevore met 'n .375 en .470 NE in Krieghoff geskiet, maar dit bly spesiaal. Val my by dus seker hoe troudag vir vrouens voel jy wil net weer en weer en weer.