Page 2 of 2
Re: Letsibogo Bass Trip (Botswana)
Posted: Tue Oct 14, 2014 5:59 am
by Piet Breedt
Kan ek my eie boot vat en net met die trawling motor werk?
Re: Letsibogo Bass Trip (Botswana)
Posted: Tue Oct 14, 2014 6:22 am
by Evert
Jy kan jou eie boot vat maar nie die moeite werd nie,
Eers Gaborone toe vir invoer permitted en movement permitted, Dan Francistown laat jou boot gespray word. Visvang lisensie in Selebi Phikwe Dan kan jy eers begin visvang.
Terug gaan eers weer spray in Francistown, movement permit, Gaborone toe vir uitvoer permit.
Maak jou trip ±3 dae anger en 800km draai