Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 9:11 pm
DWB wrote:...... ek drink nie eers koffie nie
Deon, kom sit hier by oom en vertel my waar het dinge verkeerd geloop.....
DWB wrote:...... ek drink nie eers koffie nie
Hehehehehe Oom Cobus, as ek sit dan sit ek swaarCobus(Cobb) wrote:DWB wrote:...... ek drink nie eers koffie nie
Deon, kom sit hier by oom en vertel my waar het dinge verkeerd geloop.....
Nie seker nie, maar sal julle op hoogte hou! Dankie vir almal wat gestem het.Pappabeer wrote:Wanner hoor ons wie gewen het?
immelmanw wrote:More Manne en Dames
Vandag het ek n gunsie van julle nodig!
Eikestdad Nuus Koerant het n kompetisie vir die BESTE KOFFIE in Stellenbosch. Die sms kompetisie sluit more. Kos slegs R1.50
SMS asseblief "koffie" Safari & Outdoor Stellenbosch na 34420
Ek sal regmaak met julle met BAIE 87gr V-Max punte, baie Berger punte, Lapua dope en alles in stock (as daar weer stock is LOL) en dan natuurlik n GRATIS KOPPIE VAN DIE BESTE KOFFIE IN STELLENBOSCH!
Asseblief Manne, sal waardeer.
Groete
Willem Immelman