Page 2 of 3
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 03, 2013 10:56 pm
by immelmanw
Johnnie De Wet wrote:Willem, watse twist is jou loop?
Hi Johnie
Die een wat ek daar het is n 1-8 twist (hy werk lekker vir die 105gr)
Die nuwe een wat ek bou het n 1-9 vir die 95gr Berger VLD of Hybrids
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Mon Nov 04, 2013 5:38 am
by vossie1
Willem het Jacques met die berger hybrids of vld geskiet?
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Mon Nov 04, 2013 8:57 am
by PWV
Ek lig my hoed hoog vir hierdie klomp manne wat weet hoe om 'n vuurstok te gebruik.
Is ook bevoorreg om Willem en Jacques persoonlik te ken.
Sterkte vir 2014!
Groetnis
P.W.V.
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Mon Nov 04, 2013 9:42 am
by PWV
Weet nou nie of ek gesigte sien nie, maar ek is amper doodseker BRNO(Pierre) het nou net hier gepost en toe verdwyn sy post so in die niet!

Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Mon Nov 04, 2013 9:50 am
by BRNO (Pierre)
Pieter Willem Vorster wrote:Weet nou nie of ek gesigte sien nie, maar ek is amper doodseker BRNO(Pierre) het nou net hier gepost en toe verdwyn sy post so in die niet!

Ek het dit afgehaal. Deur ander gevra om die onderwerp wat bespreek word te respekteer. Hoop ander volg die voorbeeld, en doen ook so.
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Mon Nov 04, 2013 10:55 am
by Johnnie De Wet
Willem,
Is die 105gr die A-Max wat jy geskiet het? Sukkel jy om van hulle in te kry of klop die 95gr Bergers hulle?
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Mon Nov 04, 2013 11:15 am
by Andrev
Geluk Jacques, ek hoor jy het met jou 243 Savage die long range ouens `n punt gewys!!
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Mon Nov 04, 2013 11:51 am
by Koos Barnard
Geluk aan al die mooiskietmanne! Ek het 'n .223 Savage ook van Safari & Outdoor. Het Saterdag op Premierskietbaan buite Pretoria'n paar groepe vanuit sithouding oor skietstokke geskiet op 200m wat glad nie te kruppel is nie. Ek is bitter baie in my noppies met my Savage. Het dit al van verlede jaar September af (2012) en na 'n jaar se gebruik kan ek glad nie kla nie. Die artikel behoort in die Februarie of Maart-uitgawe (2014) van SA Jagter te verskyn.
Mooi loop
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sat Nov 09, 2013 8:17 am
by immelmanw
Daar is nou weer een of twee van die 22-250 Rem 1-9 twist beskikbaar.
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 9:52 am
by Greyghost
Savage ties 1st in Middleburg Long range Gong challange.
Not only the top guys shine with a Savage , This weekend Me (81) Savage 260 Schalk Prinsloo (111) Savage 6XC Waldie (119) Savage 243 and Marc Malan (105) k98 30-06 tied for 1st at the Middelburg long range gong challange , 12 teams 4 shooters per team.
(Number in brackets is where we lie on the SAJSV ranking list)
I came 3 out 48 shooters in the 300m and Schalk came 3rd overall on the day our team tied 1st but lost on the count out so 2nd overall out of 12 teams.
Gongs at 300m and 500m with a 4-6 m/s (gusting) wind from 3 o clock so quite tricky , both Schalk and I shot full on the 300m only 7/48 competitors shot the 300m range full. It was quite tricky.
Two observations SAJSV is by far the most difficult shooting discipline in the country and will help your shooting a lot , come try it out you will learn a lot and the second SAVAGE actions and rifles will help your shooting , they are awesome rifles and actions.
Oh yes also shot a Bisley V Bull at 700m 1st shot with the 260
Savage Rocks

Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 10:02 am
by immelmanw
It just gets better and better! Well done guys......lets make 2014 the big one!
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 10:12 am
by Marc
Maak savage n 243 AI
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 10:19 am
by immelmanw
Marc wrote:Maak savage n 243 AI
Nope. Sal nooit iets maak waar fireforming gedoen moet word nie, die gemiddelde mens weet te min van herlaai en kan homself mooi opblaas. Daai stories het ons al baie gelees! Dit is hoekom daar geen kommersiele Ackley kalibers op die mark is nie!
Ek is al twee jaar besig met hulle, ek soek die Model 12 VLP in n 6mm XC, van die rak af!
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 10:24 am
by Stefan764
immelmanw wrote:
Model 12 VLP in n 6mm XC, van die rak af!
Sal soos soet koekies verkoop....
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 11:19 am
by JWO
vossie1 wrote:Willem het Jacques met die berger hybrids of vld geskiet?
Vossie1
Ek het 105gr Nosler Custom Competitions begin skiet toe die 95 gr Berger VLD's so skaars geword het. Sederdien kyk ek nie weer terug nie. My geweer hou baie van die Noslers en hul is 'n rapsie goedkoper as die Bergers.
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 12:31 pm
by Wouter Roets
Willem
As ek dit nie mis het nie kom die 280 Ackley Improved as n kaliber keuse by n paar vervaardigers voor. Kimber kan ek onthou is een. So ja daar is n paar van die vervaardigers wat die lig al begin sien.
Baie geluk aan Savage en die skuts. Dit is voorwaar n prestasie wat nie net hier gesien en ervaar word nie, maar wereldwyd. Die feit dat n vooruitstrewende en dinamiese besigheid soos Safari & Outdoor ook agter alles sit maak hierdie ook net makliker en sien ek n blink toekoms vir Savage hier by ons.
Groetnis
Wouter
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 2:32 pm
by immelmanw
Thanks Wouts
Ek dink die rede vir die 280 Ackley is juis omdat Nosler doppe vir hom maak.
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 4:02 pm
by Dawie
Hallo Willem
Het julle al begin krap aan my LRP 6.5 Creedmoor?
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 4:38 pm
by PWV
immelmanw wrote:Baie geluk aan al die Savage Skuts wat gehelp het om ons eerste jaar op die Veldskiet "toer" n reuse sukses te maak! Savage wen 1ste, 2de en 3de op die SA OPE.
Savage wen ook 7 Provinsiale Ope Titels.
Baie geluk en mooi geskiet, ek glo 2014 gaan net groter en beter wees vir TEAM SAVAGE!
Willem, hoekom laat hulle dan nie ouens toe om met ander fabrikate te skiet nie?

Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 5:14 pm
by Wayne
Am I glad that I bought a Savage, well done to all that shot!!!!
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 5:19 pm
by Greyghost
Pieter you can shoot any rifle you like Sako Tikka K98 even the old and trusted Majuba 303
BUT why would you want to drive a donkey cart when you could have a Ferrari ??

Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 7:27 pm
by vossie1
Thanks Jacques en baie geluk,wat is jou twist op jou geweer? Ek is tans besig met lading vir die 95gr berger hybrids wat Willem aanbeveel het. Ek skiet die nosler customs in my 300H&H vir komps en hulle werk baie lekker.
Groete
Vossie
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 7:52 pm
by immelmanw
Dawie wrote:Hallo Willem
Het julle al begin krap aan my LRP 6.5 Creedmoor?
Hi Dawie, hy is more vir teater geboek. Sal jou laat weet, ons het die beste narkotiseer en chirurg op die pasient!
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 8:17 pm
by Dawie
Dankie Willem!
Goed om te weet. Ek hoop dis ietsie eenvoudig.
Re: Savage takes 1st, 2nd and 3rd at SA OPEN 2013
Posted: Sun Nov 10, 2013 9:41 pm
by JWO
vossie1 wrote:Thanks Jacques en baie geluk,wat is jou twist op jou geweer? Ek is tans besig met lading vir die 95gr berger hybrids wat Willem aanbeveel het. Ek skiet die nosler customs in my 300H&H vir komps en hulle werk baie lekker.
Groete
Vossie
Vossie1
Dit is 'n 1:8 twist Krieger. Hy het die 95 Berger VLD's ook baie lekker geskiet. Hulle het egter net baie skaars geraak. My seun Danie skiet 'n 6XC ook met 'n 1:8 twist Krieger en ek bêre maar die 95's vir hom. Sy geweer kook met die Bergers, maar hulle is nou min. Ek het net 'n 100 oor!!!! Moontlik werk die Noslers ook mooi in sy geweer.