Uitrusting vir die roep van probleemdiere.

Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Uitrusting vir die roep van probleemdiere.

Post by Ja3 »

Hello Jagter trippel x

Dit lyk na 'n oulike lig daai. Ek dink die persoon kyk meer na 'n koplig, sodat hy 4 jakkalse in elke hand kan dra.

Grte
Ja3
Post Reply