Page 2 of 2

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Posted: Fri Mar 07, 2014 12:18 pm
by Flip Nel
Thermal wrote:Wat stel julle voor vir iemant wat so R5000 het vir n rangefinder?
R15 000, miskien as ek eendag groot is!
Spaar tot jy R15 000 het >:D

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Posted: Fri Mar 07, 2014 12:44 pm
by Thermal
Ok wat van die Leica CRF 1000?
Wat kos die ene en waar gaan ek dit in die hande kan kry / wie verkoop hulle?

OF

Leupold 1000i TBR DNA?

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Posted: Fri Mar 07, 2014 12:52 pm
by Thermal
Flip, weet jy wat gebeur met grap-gatte.....? Hulle speel bankrot!!!

:)

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Posted: Fri Mar 07, 2014 1:32 pm
by johans
Flip nel wrote:
Thermal wrote:Wat stel julle voor vir iemant wat so R5000 het vir n rangefinder?
R15 000, miskien as ek eendag groot is!
Spaar tot jy R15 000 het >:D
Teeen die tyd wat ek 15000 gespaar het kos hulle 30000

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Posted: Mon Jun 09, 2014 7:24 am
by mariojacobs1
Thermal wrote:EK spaar skelm dat SWAMBO nie kan uitvind nie. Dus is my fondse beperk....
Hie dink ek ek is alleen in daai bootjie ;) ;) ;)

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Posted: Wed Jun 11, 2014 8:20 pm
by DiscoBiscuit
So waneer gaan ons die bad boy (G7 BR2 Rangefinder) in SA te siene kry, ons is mos darem al verby Januarie?
:o :o :o

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Posted: Wed Jul 23, 2014 8:14 pm
by Swys14
Op my laaste jag het ek my oer oue Nikon 440 saam gevat en my pel sy nuwe Bushnell...die Bushnell is baie duurder en het baie beter eye relief as my ou Nikon. Ek het groot dinge verwag. Maar toe dit by "go-time" kom toe gee daai Bushnell vir ons probleme agv die son wat sleg was...ons het verskriklik gesukkel toe haal ek maar my Nikon uit en daar loop hy soos stroop. Geen probleem met die son nie. Dit smaak vir my dat die Bushnell nie mal is oor die direkte sonstraal wat in geskyn het op die horison nie, maar die Nikon het nie gesukkel daarmee nie. Het iemand al so iets ondervind?